Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Die dye trek die dye aan" saamgestel deur Antjie Krog en andere
Uit "Die dye trek die dye aan" saamgestel deur Antjie Krog en andere [boodskap #85819] Ma, 20 Oktober 2003 13:38 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid

~~~~~~~~~~

Ontlading
Wilhelm Knobel (Ongepubliseer)

Probeer 'n slag
draai die kraan van die tuinslang oop
maar hou voor die opening
'n geklemde hand

Jou hand móét weg
as die spanning groei
en die water skielik
wit
met 'n ruk uitskiet
in die eerste voor
~~~~~~~~~~

Belydenis
Peet Neethling ("Die hemel het 'n
agterdeur" 1989)

In die waai van 'n sandbank
diep, diep in die akkerbos
waar die brame langlit rank
maar net sulke klein, suur vruggies tros,
daar uit 'n adamsvyeboom se mik
het ek my eerste melkbaardster gepluk.

Later het ek sommerso broek en al
in die spruit gaan sit
en die waterhondjies mooi gevra
om vir ons te bid.
~~~~~~~~~~

Apologie aan R.K. Belcher
Koos Prinsloo ("Vlieg in" 1979)

Hy slat hom lat hy hyl
ja hy slat hom lat hy hyl
ma al wat in sy hand oorbly
is melkwit honnekwyl.
~~~~~~~~~~


Anoniem

Intel, tintel, tonteldoos -
in die land hang daar 'n roos,
vol van hare, vol van blare -
intel, tintel, tonteldoos.
[= Mieliekop]
~~~~~~~~~~


Hennie Aucamp ("Teen latenstyd" 1978)

'n B.A.-student sit te Kloos
en word op die plek siedend boos:
ook hy, soos Gezelle,
het niks te vertelle
oor die grootste misterie: die doos.
~~~~~~~~~~


Hennie Aucamp (Ongepubliseer)
[LW: sterretjies deur Aucamp self]

'n Dokwerker Doorsie du B**l
kon spog met 'n uithalerp**l
Maar uithaal was min
want Doors het besin:.
"Gebruik kan die Ding dalk vern**l."
~~~~~~~~~~

[Sonder titel}
R K Belcher ("n Ding om te skil in die
maand van April" 1980)

Die seegras op die sand
ek voel dit met my hand
dit maak my dink aan die mooiste plek
van 'n vrou se voorste kant
~~~~~~~~~

Graaff se poel Seepunt
T T Cloete ("Idiolek" 1986)

Homoseksuele mans lê agter
die halfmaanmuur poedelkaal
seekant, akkedisse wat in die son stil
met die pens en flanke asemhaal.

In die see om die rotspoele
dryf onrustige seebamboes
- hare om die vroulike derde oksel -
roer swart en kroes.

Die soms opstandige
manlike sagtheid smeul
druipend in die naakte son
'n bruingebakte papierige peul.
~~~~~~~~~~

Twee harte
Ingrid Jonker ("Kantelson" 1966)

Twee harte het ek
die een wat bloed pomp
en die ander lyk wel op
'n appelliefkosie
of 'n paddatjie
Re: Uit "Die dye trek die dye aan" saamgestel deur Antjie Krog en andere [boodskap #85838 is 'n antwoord op boodskap #85819] Ma, 20 Oktober 2003 18:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Loop die koerasies 'n bietjie hoog vanaand ou antie?

"@rogers.com" wrote in message
news:hzRkb.209186$ko%.57430@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> [Raaisel}
> Anoniem
>
> Pompernel en pompernel
> hoe meer ek pompernel
> hoe meer dit swel
> [= Brood knie]
> ~~~~~~~~~~
>
> Ontlading
> Wilhelm Knobel (Ongepubliseer)
>
> Probeer 'n slag
> draai die kraan van die tuinslang oop
> maar hou voor die opening
> 'n geklemde hand
>
> Jou hand móét weg
> as die spanning groei
> en die water skielik
> wit
> met 'n ruk uitskiet
> in die eerste voor
> ~~~~~~~~~~
>
> Belydenis
> Peet Neethling ("Die hemel het 'n
> agterdeur" 1989)
>
> In die waai van 'n sandbank
> diep, diep in die akkerbos
> waar die brame langlit rank
> maar net sulke klein, suur vruggies tros,
> daar uit 'n adamsvyeboom se mik
> het ek my eerste melkbaardster gepluk.
>
> Later het ek sommerso broek en al
> in die spruit gaan sit
> en die waterhondjies mooi gevra
> om vir ons te bid.
> ~~~~~~~~~~
>
> Apologie aan R.K. Belcher
> Koos Prinsloo ("Vlieg in" 1979)
>
> Hy slat hom lat hy hyl
> ja hy slat hom lat hy hyl
> ma al wat in sy hand oorbly
> is melkwit honnekwyl.
> ~~~~~~~~~~
>
> [Raaisel]
> Anoniem
>
> Intel, tintel, tonteldoos -
> in die land hang daar 'n roos,
> vol van hare, vol van blare -
> intel, tintel, tonteldoos.
> [= Mieliekop]
> ~~~~~~~~~~
>
> [Sonder titel]
> Hennie Aucamp ("Teen latenstyd" 1978)
>
> 'n B.A.-student sit te Kloos
> en word op die plek siedend boos:
> ook hy, soos Gezelle,
> het niks te vertelle
> oor die grootste misterie: die doos.
> ~~~~~~~~~~
>
> [Sonder titel]
> Hennie Aucamp (Ongepubliseer)
> [LW: sterretjies deur Aucamp self]
>
> 'n Dokwerker Doorsie du B**l
> kon spog met 'n uithalerp**l
> Maar uithaal was min
> want Doors het besin:.
> "Gebruik kan die Ding dalk vern**l."
> ~~~~~~~~~~
>
> [Sonder titel}
> R K Belcher ("n Ding om te skil in die
> maand van April" 1980)
>
> Die seegras op die sand
> ek voel dit met my hand
> dit maak my dink aan die mooiste plek
> van 'n vrou se voorste kant
> ~~~~~~~~~
>
> Graaff se poel Seepunt
> T T Cloete ("Idiolek" 1986)
>
> Homoseksuele mans lê agter
> die halfmaanmuur poedelkaal
> seekant, akkedisse wat in die son stil
> met die pens en flanke asemhaal.
>
> In die see om die rotspoele
> dryf onrustige seebamboes
> - hare om die vroulike derde oksel -
> roer swart en kroes.
>
> Die soms opstandige
> manlike sagtheid smeul
> druipend in die naakte son
> 'n bruingebakte papierige peul.
> ~~~~~~~~~~
>
>
> Twee harte
> Ingrid Jonker ("Kantelson" 1966)
>
> Twee harte het ek
> die een wat bloed pomp
> en die ander lyk wel op
> 'n appelliefkosie
> of 'n paddatjie
>
Re: Uit "Die dye trek die dye aan" saamgestel deur Antjie Krog en andere [boodskap #85862 is 'n antwoord op boodskap #85838] Di, 21 Oktober 2003 00:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"MoerFie" wrote:

> Loop die koerasies 'n bietjie hoog vanaand ou antie?

Wat is 'n koerasie?
Re: Uit "Die dye trek die dye aan" saamgestel deur Antjie Krog en andere [boodskap #85893 is 'n antwoord op boodskap #85862] Di, 21 Oktober 2003 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Djagsgeid!

"Katryn" skryf in boodskap news:gdu8pv8plj2004q0c520k3qhs6qqlp3is4@4ax.com...
> "MoerFie" wrote:
>
>> Loop die koerasies 'n bietjie hoog vanaand ou antie?
>
> Wat is 'n koerasie?
>
Re: Uit "Die dye trek die dye aan" saamgestel deur Antjie Krog en andere [boodskap #85896 is 'n antwoord op boodskap #85819] Di, 21 Oktober 2003 07:48 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Glouds!

Lanklaas so geniet!

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:hzRkb.209186$ko%.57430@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> [Raaisel}
> Anoniem
>
> Pompernel en pompernel
> hoe meer ek pompernel
> hoe meer dit swel
> [= Brood knie]
> ~~~~~~~~~~
>
> Ontlading
> Wilhelm Knobel (Ongepubliseer)
>
> Probeer 'n slag
> draai die kraan van die tuinslang oop
> maar hou voor die opening
> 'n geklemde hand
>
> Jou hand móét weg
> as die spanning groei
> en die water skielik
> wit
> met 'n ruk uitskiet
> in die eerste voor
> ~~~~~~~~~~
>
> Belydenis
> Peet Neethling ("Die hemel het 'n
> agterdeur" 1989)
>
> In die waai van 'n sandbank
> diep, diep in die akkerbos
> waar die brame langlit rank
> maar net sulke klein, suur vruggies tros,
> daar uit 'n adamsvyeboom se mik
> het ek my eerste melkbaardster gepluk.
>
> Later het ek sommerso broek en al
> in die spruit gaan sit
> en die waterhondjies mooi gevra
> om vir ons te bid.
> ~~~~~~~~~~
>
> Apologie aan R.K. Belcher
> Koos Prinsloo ("Vlieg in" 1979)
>
> Hy slat hom lat hy hyl
> ja hy slat hom lat hy hyl
> ma al wat in sy hand oorbly
> is melkwit honnekwyl.
> ~~~~~~~~~~
>
> [Raaisel]
> Anoniem
>
> Intel, tintel, tonteldoos -
> in die land hang daar 'n roos,
> vol van hare, vol van blare -
> intel, tintel, tonteldoos.
> [= Mieliekop]
> ~~~~~~~~~~
>
> [Sonder titel]
> Hennie Aucamp ("Teen latenstyd" 1978)
>
> 'n B.A.-student sit te Kloos
> en word op die plek siedend boos:
> ook hy, soos Gezelle,
> het niks te vertelle
> oor die grootste misterie: die doos.
> ~~~~~~~~~~
>
> [Sonder titel]
> Hennie Aucamp (Ongepubliseer)
> [LW: sterretjies deur Aucamp self]
>
> 'n Dokwerker Doorsie du B**l
> kon spog met 'n uithalerp**l
> Maar uithaal was min
> want Doors het besin:.
> "Gebruik kan die Ding dalk vern**l."
> ~~~~~~~~~~
>
> [Sonder titel}
> R K Belcher ("n Ding om te skil in die
> maand van April" 1980)
>
> Die seegras op die sand
> ek voel dit met my hand
> dit maak my dink aan die mooiste plek
> van 'n vrou se voorste kant
> ~~~~~~~~~
>
> Graaff se poel Seepunt
> T T Cloete ("Idiolek" 1986)
>
> Homoseksuele mans lê agter
> die halfmaanmuur poedelkaal
> seekant, akkedisse wat in die son stil
> met die pens en flanke asemhaal.
>
> In die see om die rotspoele
> dryf onrustige seebamboes
> - hare om die vroulike derde oksel -
> roer swart en kroes.
>
> Die soms opstandige
> manlike sagtheid smeul
> druipend in die naakte son
> 'n bruingebakte papierige peul.
> ~~~~~~~~~~
>
>
> Twee harte
> Ingrid Jonker ("Kantelson" 1966)
>
> Twee harte het ek
> die een wat bloed pomp
> en die ander lyk wel op
> 'n appelliefkosie
> of 'n paddatjie
>
Vorige onderwerp: " Van Rietsvleisemoorsand tot by Soebatsfontein " deur BOERNEEF
Volgende onderwerp: " portret : drie kinders by die dam, vroeglente " deur GERT VLOK NEL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:36:16 MGT 2024