Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " my lewerik wou te hoog " deur DOLF VAN NIEKERK
" my lewerik wou te hoog " deur DOLF VAN NIEKERK [boodskap #84791] Wo, 01 Oktober 2003 14:00 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dolf van Niekerk

my lewerik wou te hoog

my lewerik wou te hoog
die reën gaan haal
toe raak sy keel droog
en hy val

as jy reën wil hê
moet jy jou
vlerke vinnig klap
en amen sê
Re: " my lewerik wou te hoog " deur DOLF VAN NIEKERK [boodskap #84799 is 'n antwoord op boodskap #84791] Wo, 01 Oktober 2003 17:51 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan dit probeer - want hier in die Jakarandastad vrek ons van die hitte
& droogtes....
"@rogers.com" wrote in message
news:a6Beb.60622$3r1.39223@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Dolf van Niekerk
>
> my lewerik wou te hoog
>
> my lewerik wou te hoog
> die reën gaan haal
> toe raak sy keel droog
> en hy val
>
> as jy reën wil hê
> moet jy jou
> vlerke vinnig klap
> en amen sê
>
Vorige onderwerp: " Naaldekoker " deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Man met flits " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:20:25 MGT 2024