Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » 24news
24news [boodskap #83499] Ma, 08 September 2003 11:29 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vroeer was ek een troue leser van die koerante"Beeld online" en andere maar
nou kan ek dit nie maar maak nie sonder te betaal
Ek glo die koerante mense is baie gierig geword,dit ontgoogel my.
Paul uit Vlaandere
Re: 24news [boodskap #83502 is 'n antwoord op boodskap #83499] Ma, 08 September 2003 11:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie sê jy moet betaal? Ek betaal nie, jy moet net registreer - maar dis
verniet.

E

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:JKZ6b.8375$qs6.356392@phobos.telenet-ops.be...
> Vroeer was ek een troue leser van die koerante"Beeld online" en andere maar
> nou kan ek dit nie maar maak nie sonder te betaal
> Ek glo die koerante mense is baie gierig geword,dit ontgoogel my.
> Paul uit Vlaandere
>
Re: 24news [boodskap #83521 is 'n antwoord op boodskap #83502] Ma, 08 September 2003 15:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerde knop geklik....
Hi Elaine,
ek is geregistreer maar een dag of twee terug kry ek een berig dat ek moet
registreer by die koedoeclub "basic" of "premium"
Hulle vraag vir basic $2,95/mo en vir premium $9,95/mo
Paul

"Elaine" skryf in boodskap news:3f5c6c51$0$64726@hades.is.co.za...
> Wie sê jy moet betaal? Ek betaal nie, jy moet net registreer - maar dis
> verniet.
>
> E
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:JKZ6b.8375$qs6.356392@phobos.telenet-ops.be...
>> Vroeer was ek een troue leser van die koerante"Beeld online" en andeHi
Elaine,
ek is geregistreer maar een dag of twee terug kry ek een berig dat ek moet
registreer by die koedoeclub "basic" of "premium"
Hulle vraag vir basic $2,95/mo en vir premium $9,95/mo
Paul

> maar
>> nou kan ek dit nie maar maak nie sonder te betaal
>> Ek glo die koerante mense is baie gierig geword,dit ontgoogel my.
>> Paul uit Vlaandere
>>
>
Re: 24news [boodskap #83528 is 'n antwoord op boodskap #83521] Ma, 08 September 2003 17:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Paul de Dilbeek

> ek is geregistreer maar een dag of twee terug kry ek een berig dat ek moet
> registreer by die koedoeclub "basic" of "premium"
> Hulle vraag vir basic $2,95/mo en vir premium $9,95/mo

Ek wonder of dit net vir buitelandse mense
is. Ek weier om te betaal. Mens moet ook
jou cookies aktiveer sodat hulle informasie
van jou kan insamel.

Gloudina
Re: 24news [boodskap #83534 is 'n antwoord op boodskap #83521] Ma, 08 September 2003 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O - ek het nog nooit daai email gekry nie. Snaaks...

E

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:jr17b.8759$wf6.314484@phobos.telenet-ops.be...
> Verkeerde knop geklik....
> Hi Elaine,
> ek is geregistreer maar een dag of twee terug kry ek een berig dat ek moet
> registreer by die koedoeclub "basic" of "premium"
> Hulle vraag vir basic $2,95/mo en vir premium $9,95/mo
> Paul
Re: 24news [boodskap #83545 is 'n antwoord op boodskap #83528] Ma, 08 September 2003 21:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 08 Sep 2003 17:04:49 +0000, @rogers.com wrote:

>
> Paul de Dilbeek
>
>> ek is geregistreer maar een dag of twee terug kry ek een berig dat ek moet
>> registreer by die koedoeclub "basic" of "premium"
>> Hulle vraag vir basic $2,95/mo en vir premium $9,95/mo
>
> Ek wonder of dit net vir buitelandse mense
> is. Ek weier om te betaal. Mens moet ook
> jou cookies aktiveer sodat hulle informasie
> van jou kan insamel.
>
> Gloudina

Identiteits krisis sygestaan vir a oomblik...Moet asseblief nie parnoid
raak oor koekies nie. Dit is soos a naam. Sonder die "koekies" kan niemand
ooit jou identifiseer nie en meeste internet sagteware deesdae werk nie te
goed daarsonder nie.

As jy werklike bekommerd is oor jou privaatheid, kyk wat binne in elke
koekie is en besluit of jy dit dan wil hou.

B
Re: 24news [boodskap #83550 is 'n antwoord op boodskap #83499] Ma, 08 September 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 08 Sep 2003 11:29:45 GMT, "Paul de Dilbeek"
wrote:

> Vroeer was ek een troue leser van die koerante"Beeld online" en andere maar
> nou kan ek dit nie maar maak nie sonder te betaal
> Ek glo die koerante mense is baie gierig geword,dit ontgoogel my.
> Paul uit Vlaandere

Paul is reg! Ek kan ook "Die Burger" nie meer lees nie! Ek kry
dieselfde reaksie: moet eers betaal!
Ek het dit wel kan dink. 'n Paar maande gelede moes ons registreer en
daarna kon ons hulle artikels lees, verniet! Nou gaan dit nie meer
nie! Nou dink hulle: daardie lesers is nou gewoond om ons koerant te
lees en hulle sal wel betaal! Ook die elektroniese koerante hier in
België het dit geprobeer. Dis nie rêrig interessant nie, veral nie as
mense buitelanders is: ons het al eie koerante waarin die meeste nuus
staan en vir daardie enkele anekdotes gaan ek nie ekstra betaal nie.
Ook is die kwaliteit van daardie elektroniese koerante nie baie
skitterend nie! Ofskoon die intekenings nie baie duur is vind ek dit
nie eens die moeite werd nie.
Jammer vir die 24news-redaksies. Ek gooi hulle dan maar oorboord!

Norbert (uit Vlaandere)

>
Re: 24news [boodskap #83559 is 'n antwoord op boodskap #83550] Ma, 08 September 2003 23:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
My gedagtes presies. Ek weier ook om dit te betaal (al is dit min).
Gelukkig is Litnet (nog) gratis, en daar is altyd heelwat te lese vir elke
smaak.

> Paul is reg! Ek kan ook "Die Burger" nie meer lees nie! Ek kry
> dieselfde reaksie: moet eers betaal!
> Ek het dit wel kan dink. 'n Paar maande gelede moes ons registreer en
> daarna kon ons hulle artikels lees, verniet! Nou gaan dit nie meer
> nie! Nou dink hulle: daardie lesers is nou gewoond om ons koerant te
> lees en hulle sal wel betaal! Ook die elektroniese koerante hier in
> België het dit geprobeer. Dis nie rêrig interessant nie, veral nie as
> mense buitelanders is: ons het al eie koerante waarin die meeste nuus
> staan en vir daardie enkele anekdotes gaan ek nie ekstra betaal nie.
> Ook is die kwaliteit van daardie elektroniese koerante nie baie
> skitterend nie! Ofskoon die intekenings nie baie duur is vind ek dit
> nie eens die moeite werd nie.
> Jammer vir die 24news-redaksies. Ek gooi hulle dan maar oorboord!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
>>
>
Re: 24news [boodskap #83563 is 'n antwoord op boodskap #83550] Di, 09 September 2003 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tog snaaks, want ek lees nog elke dag elektroniese koerant sonder om te
betaal. Dalk is dit net die buitelandse besoekers wat betaal?

E

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Paul is reg! Ek kan ook "Die Burger" nie meer lees nie! Ek kry
> dieselfde reaksie: moet eers betaal!
> Ek het dit wel kan dink. 'n Paar maande gelede moes ons registreer en
> daarna kon ons hulle artikels lees, verniet! Nou gaan dit nie meer
> nie! Nou dink hulle: daardie lesers is nou gewoond om ons koerant te
> lees en hulle sal wel betaal! Ook die elektroniese koerante hier in
> België het dit geprobeer. Dis nie rêrig interessant nie, veral nie as
> mense buitelanders is: ons het al eie koerante waarin die meeste nuus
> staan en vir daardie enkele anekdotes gaan ek nie ekstra betaal nie.
> Ook is die kwaliteit van daardie elektroniese koerante nie baie
> skitterend nie! Ofskoon die intekenings nie baie duur is vind ek dit
> nie eens die moeite werd nie.
> Jammer vir die 24news-redaksies. Ek gooi hulle dan maar oorboord!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
>>
>
Re: 24news [boodskap #83565 is 'n antwoord op boodskap #83563] Di, 09 September 2003 00:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
"In an effort to continue to provide international users with the very best
of news from South Africa, and an improved user experience - sections of
News24 will soon be available only to paid subscribers who sign up with the
Kudu Club."

1. Elaine jy is reg dit slegs oorsee se gebruikers wat moet betaal.
2. Ons moet nou betaal vir dieselfde inhoud wat hulle in elk geval verniet
daar plaas vir die plaaslike bevolking, die enigste verskil is dat die
"improved user experience" 'n elektroniese hekwag is. 'n Tollernaar by die
poorte - party betaal, en party het konsesie kaartjies.
3. Hulle kan nie verloor nie - advertensie geld of sirkulasie inkomste bly
dieselfde, maar kan nog steeds 'n huidige segment van lesers forseer vir nog
meer geld - wat gaan ons doen - die koerant ophou koop? die adverteerders se
produkte ophou koop? ons is per slot van sake nie in die land nie.

Dan is hulle nog aanmatigend genoeg om die "hekwag" aan te bied as of dit 'n
nuwe en unieke diens.

Ek het niks teen betaalde media nie, maar die kerels se metodiek laat 'n
wrang smaak in die mond.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f5d1d3e$0$64720@hades.is.co.za...
> Tog snaaks, want ek lees nog elke dag elektroniese koerant sonder om te
> betaal. Dalk is dit net die buitelandse besoekers wat betaal?
>
> E
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>>
>> Paul is reg! Ek kan ook "Die Burger" nie meer lees nie! Ek kry
>> dieselfde reaksie: moet eers betaal!
>> Ek het dit wel kan dink. 'n Paar maande gelede moes ons registreer en
>> daarna kon ons hulle artikels lees, verniet! Nou gaan dit nie meer
>> nie! Nou dink hulle: daardie lesers is nou gewoond om ons koerant te
>> lees en hulle sal wel betaal! Ook die elektroniese koerante hier in
>> België het dit geprobeer. Dis nie rêrig interessant nie, veral nie as
>> mense buitelanders is: ons het al eie koerante waarin die meeste nuus
>> staan en vir daardie enkele anekdotes gaan ek nie ekstra betaal nie.
>> Ook is die kwaliteit van daardie elektroniese koerante nie baie
>> skitterend nie! Ofskoon die intekenings nie baie duur is vind ek dit
>> nie eens die moeite werd nie.
>> Jammer vir die 24news-redaksies. Ek gooi hulle dan maar oorboord!
>>
>> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>>>
>>
>
Re: 24news [boodskap #83570 is 'n antwoord op boodskap #83565] Di, 09 September 2003 00:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Dan is hulle nog aanmatigend genoeg om die "hekwag" aan te bied as of dit 'n
> nuwe en unieke diens.
>
> Ek het niks teen betaalde media nie, maar die kerels se metodiek laat 'n
> wrang smaak in die mond.

Ek het aanvanklik 'n brief aan hulle geskryf, voordat
ek geweet het dat ek moet betaal, en vir hulle daarvan
beskuldig dat hulle nou eiehands Afrikaans 'n nekslag
gee en mense verhinder om Afrikaans in die buiteland
te lees. Ek het 'n heel snipperige brief van 'n Afrikaanse
heer gekry. Ek objekteer teen die feit dat hulle my
wil dwing om my te onderwerp aan hulle cookies-insamel.
Ek weier ook om my kredietkaart se nommer oral
rond te laat lê.

Gloudina
Re: 24news [boodskap #83577 is 'n antwoord op boodskap #83570] Di, 09 September 2003 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Humphrey Davy  is tans af-lyn  Humphrey Davy
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina jou paranoia oor cookies is oor boord.
'n Cookie word gebruik om konteks aan jou browsing te gee.

Se ek adverteer op news24 - hoe weet ek hoeveel unike mense sien my
advertensie as dit nie vir koekies is nie.

Vir tegnologie soos ASP (Active Server Pages) is cookies noodsaaklik.

Met die storie van die krediet kaart stem ek saam. Ek sal eerder 'n escrow
tipe stelsel sien.
Re: 24news [boodskap #83589 is 'n antwoord op boodskap #83570] Di, 09 September 2003 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne maar jy worry oor die cookie ding. Dis nie so erg nie, gewoonlik word
cookies net gebruik om jou te herken. Ja, meer "oneerbare" mense, kan dit
gebruik om 'n bietjie inligting oor jou in te samel, maar niks wat jou
fisies in gevaar sal stel nie. Ek het bietjie gaan rondgrawe vir meer
tegniese inligting oor cookies, en het 'n paar goed gekry - hopenlik is jy
nie meer so bang vir dit nadat jy alles gelees het nie. Dis in Engels:

A Cookie is:
A very small text file placed on your hard drive by a Web Page server. It is
essentially your identification card, and cannot be executed as code or
deliver viruses. It is uniquely yours and can only be read by the server
that gave it to you. (Microsoft)

How a Cookie Helps You:
It saves you time.
If you personalize pages, or register for products or services, a cookie
helps Microsoft remember who you are.
Next time you return, we know to show you the information you requested. Or,
when you register for another product or service, all you need to do is type
in your e-mail address and a password. We then fill in any questions you've
already answered. Of course, if you never register or leave personal
information with Microsoft, then the server only knows that someone with
your cookie has returned to the Web site. You are in charge of deciding
whether we know anything about you. But the more you tell us about yourself,
the more we can help you find information or products you want. (Microsoft)

VULNERABILITY ASSESSMENT: web browser cookies is essentially nonexistent.
Cookies can only tell a web server if you have been there before and can
pass short bits of information (such as a user number) from the web server
back to itself the next time you visit. Most cookies last only until you
quit your browser and then are destroyed. A second type of cookie known as a
persistent cookie has an expiration date and is stored on your disk until
that date. A persistent cookie can be used to track a user's browsing habits
by identifying him whenever he returns to a site. Information about where
you come from and what web pages you visit already exists in a web server's
log files and could alsobe used to track users browsing habits, cookies just
make it easier. (USDepartment of Energy - Computer Incident Advisory
Capability).

Gaan lees ook die res van die CIAC artikel by
http://www.ciac.org/ciac/bulletins/i-034.shtml

Elaine

"@rogers.com" wrote:
>
> Ek het aanvanklik 'n brief aan hulle geskryf, voordat
> ek geweet het dat ek moet betaal, en vir hulle daarvan
> beskuldig dat hulle nou eiehands Afrikaans 'n nekslag
> gee en mense verhinder om Afrikaans in die buiteland
> te lees. Ek het 'n heel snipperige brief van 'n Afrikaanse
> heer gekry. Ek objekteer teen die feit dat hulle my
> wil dwing om my te onderwerp aan hulle cookies-insamel.
> Ek weier ook om my kredietkaart se nommer oral
> rond te laat lê.
>
> Gloudina
>
Re: 24news [boodskap #83710 is 'n antwoord op boodskap #83570] Do, 11 September 2003 14:53 Na vorige boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Cookies hou 'n rekord dat 'n persoon iets besoek het - en is 'n plek houer
soms vir data oor te dra tussen blaaie van dieselfde werf .

Dis nou 'n persoon nie die individu spesifiek - of enige van 'n mens se
persoonlike details nie. (behlawe wat jy eksplisiet toelaat)

Bemarkings getalle (unieke gebruikers) kan van koekies afgelei word. Dus ons
webblad is 5 keer besoek (eyeballs) maar slegs deur 1 besoeker vyf keer
instede van vyf besoekers. Nie Gluodina was weer hier nie.

Sogenaamde web-application (soos hotmail ens) wat in rekenaar tale geskryf
soos ASP, PHP en PERL word benodig koekies om data deur te dra tussen blaaie
om die funksionaliteit te bied.

Enige plek waar jy "login" gaan ook 'n session identifier (unieke cookie)
benodig.

As nie hou van die plaasing nie is dit jou perogatief - maar soos die web
toepassings meer en meer funksionaliteit gaan he so gaan jy minder en minder
daar by kan baat.

Die krediet kaart ding is eintlik veiliger as die normale lewe dit kom by
die gee van jou kaart aan 'n betroubare maatskap (en ek bedoel
betroubaar). - daar is minder kaart diefstal in die net as in werklike lewe
(kapitaliseer op bedrog - AANKOPE met vals en gesteelde kaarte is die net
se probleem)

Die kaarte word deur "skimmers" gesteel , kelners, winkel klerke ens. Hulle
sit jou kaart dan deur 'n leser "skimmer" en druk dan 'n duplikaat kaart.

As iemand bedrog met jou nommer doen dan kan 'n mens tot 3 maande later die
transaksie repudieer en die bank MOET let wel MOET dit doen (dit heet die
MOTO reels, Visa Master ens almal word daar deur gebind.)

As die net verkoper die geld wil behou moet hy bewys dat hy dienste gelewer
het.

Die feit is as jy 'n krediet kaart gebruik loop jy die risiko van bedrog -
en die wetgewing teenoor ons in terme van sekerheid van data is sterker
wereld wys as teen die kelner in jou plaaslike SPUR.

Namaqua

"@rogers.com" wrote in message
news:CB97b.424487$4UE.105036@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Dan is hulle nog aanmatigend genoeg om die "hekwag" aan te bied as of dit 'n
>> nuwe en unieke diens.
>>
>> Ek het niks teen betaalde media nie, maar die kerels se metodiek laat 'n
>> wrang smaak in die mond.
>
> Ek het aanvanklik 'n brief aan hulle geskryf, voordat
> ek geweet het dat ek moet betaal, en vir hulle daarvan
> beskuldig dat hulle nou eiehands Afrikaans 'n nekslag
> gee en mense verhinder om Afrikaans in die buiteland
> te lees. Ek het 'n heel snipperige brief van 'n Afrikaanse
> heer gekry. Ek objekteer teen die feit dat hulle my
> wil dwing om my te onderwerp aan hulle cookies-insamel.
> Ek weier ook om my kredietkaart se nommer oral
> rond te laat lê.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: tydskrifte
Volgende onderwerp: Laaste RSG Huisgenoot vandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:24:00 MGT 2024