Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN
" Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83147] Ma, 01 September 2003 12:56 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
George Weideman
Al sou

Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
selfs al sou die t'nouroevygie
in droë jare skaarser rank

al sou die sleepmis vroeg insleep
van die see af en die wilde-anys
toe-oog bly en die son vergeefs
ander wang vir die wêreld wys

al sou die ooswind knaend waai
en om ons net blylêgoed bly lê
net knapveld waar daar opslag was
en ons vergeefs grawe aan 'n gorê

al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
hande krom soos haakdoringbos
al het die wind die gousblom gestroop

al het die jare ons uitoorlê
sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83155 is 'n antwoord op boodskap #83147] Ma, 01 September 2003 15:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
verhouding geskryf word - wie was dit?
"@rogers.com" wrote in message
news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> George Weideman
> Al sou
>
> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
> selfs al sou die t'nouroevygie
> in droë jare skaarser rank
>
> al sou die sleepmis vroeg insleep
> van die see af en die wilde-anys
> toe-oog bly en die son vergeefs
> ander wang vir die wêreld wys
>
> al sou die ooswind knaend waai
> en om ons net blylêgoed bly lê
> net knapveld waar daar opslag was
> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>
> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
> hande krom soos haakdoringbos
> al het die wind die gousblom gestroop
>
> al het die jare ons uitoorlê
> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83165 is 'n antwoord op boodskap #83155] Ma, 01 September 2003 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
> verhouding geskryf word - wie was dit?

Ek weet nie. Die persoon praat in alle geval strooi.
Van die suksesvolste liefdesgedigte is geskryf in
verhoudings wat lank geduur het. En wat deur
diepe waters gegaan het.

Gloudina
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83171 is 'n antwoord op boodskap #83165] Di, 02 September 2003 04:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Voor, tydens of na die mooi verloop?
Nee - ek glo daai maat het 'n raakding gesê.
"@rogers.com" wrote in message
news:tBL4b.55245$kH3.18331@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Jonas wrote
>
>> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
>> verhouding geskryf word - wie was dit?
>
> Ek weet nie. Die persoon praat in alle geval strooi.
> Van die suksesvolste liefdesgedigte is geskryf in
> verhoudings wat lank geduur het. En wat deur
> diepe waters gegaan het.
>
> Gloudina
>
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83178 is 'n antwoord op boodskap #83155] Di, 02 September 2003 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
daarvan in haar gedigte te gebruik.

"Jonas" skryf in boodskap news:bivnr8$cv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
> verhouding geskryf word - wie was dit?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>> George Weideman
>> Al sou
>>
>> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
>> selfs al sou die t'nouroevygie
>> in droë jare skaarser rank
>>
>> al sou die sleepmis vroeg insleep
>> van die see af en die wilde-anys
>> toe-oog bly en die son vergeefs
>> ander wang vir die wêreld wys
>>
>> al sou die ooswind knaend waai
>> en om ons net blylêgoed bly lê
>> net knapveld waar daar opslag was
>> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>>
>> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
>> hande krom soos haakdoringbos
>> al het die wind die gousblom gestroop
>>
>> al het die jare ons uitoorlê
>> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>>
>
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83179 is 'n antwoord op boodskap #83178] Di, 02 September 2003 08:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
As sy dit te veel doen ontstaan die moontlikheid dat die pyn wat sy sal voel
bloot sooibrand is ...

"Koot" skryf in boodskap news:bj1k7l$crd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
> daarvan in haar gedigte te gebruik.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bivnr8$cv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
>> verhouding geskryf word - wie was dit?
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>> George Weideman
>>> Al sou
>>>
>>> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
>>> selfs al sou die t'nouroevygie
>>> in droë jare skaarser rank
>>>
>>> al sou die sleepmis vroeg insleep
>>> van die see af en die wilde-anys
>>> toe-oog bly en die son vergeefs
>>> ander wang vir die wêreld wys
>>>
>>> al sou die ooswind knaend waai
>>> en om ons net blylêgoed bly lê
>>> net knapveld waar daar opslag was
>>> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>>>
>>> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
>>> hande krom soos haakdoringbos
>>> al het die wind die gousblom gestroop
>>>
>>> al het die jare ons uitoorlê
>>> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>>>
>>
>
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83182 is 'n antwoord op boodskap #83179] Di, 02 September 2003 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor jou.

"Jonas" skryf in boodskap news:bj1kk8$cv9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> As sy dit te veel doen ontstaan die moontlikheid dat die pyn wat sy sal voel
> bloot sooibrand is ...
> "Koot" wrote in message
> news:bj1k7l$crd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
>> daarvan in haar gedigte te gebruik.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bivnr8$cv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> "Iemand" het die annerdag gesê dat liefdesgedigte net voor en na die
>>> verhouding geskryf word - wie was dit?
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:%lH4b.333501$4UE.123794@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>>> George Weideman
>>>> Al sou
>>>>
>>>> Ek sal jou liefhê heel my lewe lank
>>>> selfs al sou die t'nouroevygie
>>>> in droë jare skaarser rank
>>>>
>>>> al sou die sleepmis vroeg insleep
>>>> van die see af en die wilde-anys
>>>> toe-oog bly en die son vergeefs
>>>> ander wang vir die wêreld wys
>>>>
>>>> al sou die ooswind knaend waai
>>>> en om ons net blylêgoed bly lê
>>>> net knapveld waar daar opslag was
>>>> en ons vergeefs grawe aan 'n gorê
>>>>
>>>> al sou ons sleepvoet en doekvoet loop
>>>> hande krom soos haakdoringbos
>>>> al het die wind die gousblom gestroop
>>>>
>>>> al het die jare ons uitoorlê
>>>> sal ek jou heel my lewe lank bly liefhê
>>>>
>>>
>>
>
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83188 is 'n antwoord op boodskap #83178] Di, 02 September 2003 11:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot wrote

> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
> daarvan in haar gedigte te gebruik.

Hambidge is frankly 'n bore. En 'n fake. Ek moet
nog een gedig van haar lees wat my werklik gryp
en ontroer. Sy gee lesbianisme 'n slegte naam.

Gloudina
Re: " Al sou " deur GEORGE WEIDEMAN [boodskap #83197 is 'n antwoord op boodskap #83188] Di, 02 September 2003 13:08 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe ... en mapstieks .... sy is nie goed nie hoor ...
"@rogers.com" wrote in message
news:FU_4b.138209$_V.119920@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Koot wrote
>
>> Me Hambidge is al aangehaal dat sy verhoudinge maak en breek om die pyn
>> daarvan in haar gedigte te gebruik.
>
> Hambidge is frankly 'n bore. En 'n fake. Ek moet
> nog een gedig van haar lees wat my werklik gryp
> en ontroer. Sy gee lesbianisme 'n slegte naam.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: " Die Brommer " deur CHARL- PIERRE NAUDE
Volgende onderwerp: " Hoe di Hollanders di Kaap ingeneem het " deur S.J. du TOIT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:44:47 MGT 2024