Wat is 'n wiepie? [boodskap #83118] |
Ma, 01 September 2003 07:07 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
Eerste vers:
Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
Koor:
Waai met die wiepie, waai ( 5x)
Annette
|
|
|
Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83121 is 'n antwoord op boodskap #83118] |
Ma, 01 September 2003 08:41 |
Vusi
Boodskappe: 2212 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette - is dit nie WP in Kaaps nie?
Vra maar net .... ;-))
"Annette" skryf in boodskap news:biut7j$t2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
> Eerste vers:
> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
> Koor:
> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
>
> Annette
>
|
|
|
Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83128 is 'n antwoord op boodskap #83121] |
Ma, 01 September 2003 09:22 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag wies, ma' hoe waai mens dit?:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:biv0uc$13h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - is dit nie WP in Kaaps nie?
>
> Vra maar net .... ;-))
>
> "Annette" wrote in message
> news:biut7j$t2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
>> Eerste vers:
>> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
>> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
>> Koor:
>> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83146 is 'n antwoord op boodskap #83118] |
Ma, 01 September 2003 12:51 |
bouer
Boodskappe: 4803 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Annette wrote
> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
> Eerste vers:
> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
> Koor:
> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
In ons FAK-uitgawe word daar 'n uitlegging van die
moontlike betekenis van die woord gegee. Dit sê:
"Waarskynlik 'n soort waaier om o.a. 'n vuur mee aan te
blaas of om die rook weg te waai. Sommige mense meen
egter dat dit 'n swepie kan wees."
Volgens die FAK is die eerste vers 'n SA Volkswysie
verwerk deur Chris Lamprecht. Die teks van die eerste
vers en die melodie kom uit "Die Volkslied - Deel van ons Erfenis,
Jan Bouws." Philip McLachlan het vers 2 en 3 voorsien.
|
|
|
Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83157 is 'n antwoord op boodskap #83128] |
Ma, 01 September 2003 15:18 |
Vusi
Boodskappe: 2212 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe waai mens dit -wag tot die volgende Sharks vs WP wedstryd - op Kingspark
...
"Annette" skryf in boodskap news:biv2vh$1r5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mag wies, ma' hoe waai mens dit?:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:biv0uc$13h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - is dit nie WP in Kaaps nie?
>>
>> Vra maar net .... ;-))
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:biut7j$t2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
>>> Eerste vers:
>>> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
>>> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
>>> Koor:
>>> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83173 is 'n antwoord op boodskap #83146] |
Di, 02 September 2003 04:11 |
Vusi
Boodskappe: 2212 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Is Chris Lambrecht en Cor Lambrecht moontlik verwant?
"@rogers.com" wrote in message
news:KhH4b.333485$4UE.3531@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Annette wrote
>
>> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
>> Eerste vers:
>> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
>> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
>> Koor:
>> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
>
> In ons FAK-uitgawe word daar 'n uitlegging van die
> moontlike betekenis van die woord gegee. Dit sê:
>
> "Waarskynlik 'n soort waaier om o.a. 'n vuur mee aan te
> blaas of om die rook weg te waai. Sommige mense meen
> egter dat dit 'n swepie kan wees."
>
> Volgens die FAK is die eerste vers 'n SA Volkswysie
> verwerk deur Chris Lamprecht. Die teks van die eerste
> vers en die melodie kom uit "Die Volkslied - Deel van ons Erfenis,
> Jan Bouws." Philip McLachlan het vers 2 en 3 voorsien.
>
|
|
|