Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Al weer ABSA
Al weer ABSA [boodskap #81684] So, 03 Augustus 2003 10:44 na volgende boodskap
Henri  is tans af-lyn  Henri
Boodskappe: 69
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
Re: Al weer ABSA [boodskap #81685 is 'n antwoord op boodskap #81684] So, 03 Augustus 2003 10:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
ABSA = Ander Bank, Selfde Ape

"Henri" skryf in boodskap news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81688 is 'n antwoord op boodskap #81684] So, 03 Augustus 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het so 'n paar duidend rand in my ABSA rekening gelos sodat ek hom kan
oophou toe ek daar uit SA weg is. Met die tyd het die bankostes nou al
amper my hele balans opgevreet. So daars jou bewys jy hoef niks te doen nie
hulle vat nog steeds maar jou geld.

My Standard bank rekening wat met ongeveer dieselfde bedrag gelos is lyk nog
heelwat beter.

"Henri" skryf in boodskap news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81691 is 'n antwoord op boodskap #81688] So, 03 Augustus 2003 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vrolik, dis nou wat ek 'n duur eksperiment noem:))
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:Po6Xa.463$Ee7.399@fe02.atl2.webusenet.com...
> Ek het so 'n paar duidend rand in my ABSA rekening gelos sodat ek hom kan
> oophou toe ek daar uit SA weg is. Met die tyd het die bankostes nou al
> amper my hele balans opgevreet. So daars jou bewys jy hoef niks te doen nie
> hulle vat nog steeds maar jou geld.
>
> My Standard bank rekening wat met ongeveer dieselfde bedrag gelos is lyk nog
> heelwat beter.
>
>
> "Henri" wrote in message
> news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
>> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
>> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
>> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>>
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81702 is 'n antwoord op boodskap #81688] So, 03 Augustus 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 3 Aug 2003 07:38:52 -0400, "Glücklich" wrote:

> Ek het so 'n paar duidend rand in my ABSA rekening gelos sodat ek hom kan
> oophou toe ek daar uit SA weg is. Met die tyd het die bankostes nou al
> amper my hele balans opgevreet. So daars jou bewys jy hoef niks te doen nie
> hulle vat nog steeds maar jou geld.
>
> My Standard bank rekening wat met ongeveer dieselfde bedrag gelos is lyk nog
> heelwat beter.
>

Hierdie een, Glücklich, neem ek met nie net 'n knypie nie,
maar een hele eetlepel knoffelsout:-(((

Speedy
Re: Al weer ABSA [boodskap #81765 is 'n antwoord op boodskap #81684] Di, 05 Augustus 2003 03:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Selfde bank wat gereeld vir my brief gestuur het: Omdat ek dan kwansuis so
'n goeie klient is, verhoog hulle my krediet met soveel en soveel .. sonder
om my te vra wil ek dit hê .. maar kom die dag dat ek wil hê hulle moet
oortrokke fasiliteite en/of kredit-limiete verminder,
sukkel ek my alie af om dit gedoen te kry, ja hulle sien ek is daai swak
outjie, het so bietjie vir bitejie vir bitjie alle limiete bereik wat hulle
vir my gestel het, en maandeliks hope rente van my opgeraap, maar nou na 'n
amper 2 jaar sukkel en suffer is dit ook oor .. ek hou van limiete van nul.

"Henri" skryf in boodskap news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81788 is 'n antwoord op boodskap #81702] Di, 05 Augustus 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Hierdie een, Glücklich, neem ek met nie net 'n knypie nie,
> maar een hele eetlepel knoffelsout:-(((
>
> Speedy
>

Hoekom probeer jy dit dan nie self nie? Hulle sê mos sien is glo.

As ek geglo het so iets is moontlik ek ek nooit my geld in hierdie rekeninge
gelos nie.
Re: Al weer ABSA [boodskap #81809 is 'n antwoord op boodskap #81684] Di, 05 Augustus 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobie Jooste  is tans af-lyn  Kobie Jooste
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Henri,

Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za

Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
bank) en hulle rente is baie hoër.

Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).

"Henri" skryf in boodskap news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81812 is 'n antwoord op boodskap #81809] Di, 05 Augustus 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis reg!! Blaker my bes-bewaarde geheim uit aan die wye wêreld! Nou gaan
almal NBS toe, en om al die personeel te kan betaal om al die nie kliënte
te hanteer, sal hulle hul bankkoste ook moet opstoot.
Annette

"Kobie" skryf in boodskap news:3f2fb73b$0$225@hades.is.co.za...
> Henri,
>
> Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za
>
> Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
> word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
> bank) en hulle rente is baie hoër.
>
> Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).
>
> "Henri" wrote in message
> news:rD5Xa.104325$JA5.2279402@news.xtra.co.nz...
>> ABSA Bank koer my moer. My bankkoste was verlede maand R140. Dis 'n fooitjie
>> hier en 'n kaartbeskerming daar. Lw. Ek het geen oortrokke rekenening by
>> hulle nie, en ek het ook nie verlede maand een tjek uitgeskryf nie.
>>
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81823 is 'n antwoord op boodskap #81809] Di, 05 Augustus 2003 18:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 15:57:30 +0200, "Kobie" wrote:

> Henri,
>
> Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za
>
> Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
> word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
> bank) en hulle rente is baie hoër.
>
> Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).

Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
Court selfs 'n girl in London:-)
Maar my bankrekening!
Die idee klink net soos jou lag:-(

Speedy
Re: Al weer ABSA [boodskap #81824 is 'n antwoord op boodskap #81812] Di, 05 Augustus 2003 18:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 5 Aug 2003 16:16:06 +0200, "Annette" wrote:

> Dis reg!! Blaker my bes-bewaarde geheim uit aan die wye wêreld! Nou gaan
> almal NBS toe, en om al die personeel te kan betaal om al die nie kliëente
> te hanteer, sal hulle hul bankkoste ook moet opstoot.
> Annette
>

NBS. Dit is waar ek my tjeks wissel.
Selfs die kleinste dorpies het 'n tak.
Tensy jy nie van die Naaste BottelStoor praat nie.

Speedy
Re: Al weer ABSA [boodskap #81860 is 'n antwoord op boodskap #81823] Wo, 06 Augustus 2003 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kobie Jooste  is tans af-lyn  Kobie Jooste
Boodskappe: 12
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink my elektroniese betalings is veiliger as jou tjeks, ook is dit nie
die Bank se verantwoordelikheid as jy van Internet Bankdienste gebruik maak
nie, jy word mos gewaarsku.

Dis mos altyd makliker om iemand anders die skuld te gee vir ons eie foute.

"Speedy Gonzales" skryf in boodskap news:vurvivsqa8ioa32uhotppf2qkkvk68m98o@4ax.com...
> On Tue, 5 Aug 2003 15:57:30 +0200, "Kobie"
> wrote:
>
>> Henri,
>>
>> Probeer gerus NBS se ICanOnline www.icanonline.co.za
>>
>> Ons is nou a byna 3 jaar sonder ABSA en kyk nie een dag terug nie, alles
>> word deur die Internet gedoen en hulle kostes is billik (laer as enige ander
>> bank) en hulle rente is baie hoër.
>>
>> Drie hoera's vir ABSA (hoer, hoer, hoer, ha, ha, ha).
>
>
> Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
> Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
> Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
> Court selfs 'n girl in London:-) ??????
> Maar my bankrekening!
> Die idee klink net soos jou lag:-(
>
> Speedy
>
Re: Al weer ABSA [boodskap #81868 is 'n antwoord op boodskap #81823] Wo, 06 Augustus 2003 10:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Selfs na jy gesien het dat die bank jou nie teen hacking beskerm nie?
> Selfs na jy gesien het dat elektroniese diefstal jou eie risiko is?
> Ek doen vertroulike dinge op internet, Jacobus Jooste.
> Court selfs 'n girl in London:-)
> Maar my bankrekening!
> Die idee klink net soos jou lag:-(
>
> Speedy
>

Ek doen al jare al my betalings oor die internet en het nog nooit probleme
daarmee gehad nie.

Ek was geskok toe ek in Amerika aankom hoe ver hulle agter die tyd is ten
opsigte van Suid Afrika se internet bank fasalliteite. Mens wil mos altyd
outomaties die teenoorgestelde glo. In Suid Afrika het ek Standard bank
gebruik en ek kom al my rekeninge vannaf een blaai met een kliek betaal. Dis
so maklik soos om 'n tafel in te vul met die bedrae en dan te kliek op 'n
"button"
Re: Al weer ABSA [boodskap #81875 is 'n antwoord op boodskap #81868] Wo, 06 Augustus 2003 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote

> Ek was geskok toe ek in Amerika aankom hoe ver hulle agter die tyd is ten
> opsigte van Suid Afrika se internet bank fasalliteite. Mens wil mos altyd
> outomaties die teenoorgestelde glo.

Dis een van die skokke wat mens kry as jy na Noord-Amerika kom,
en jy besef dat hulle maar baie konserwatief en soms baie agter die
tyd is. En dat hulle famous efficiency om dinge te doen, ook grootliks
'n fabel is. En dat wat hulle verklaar hulle kan doen, nie eintlik altyd
waar is nie.
Ek ondervind dit tot 'n sekere mate hier in Kanada ook. Maar mens
verbaas jou somtyds om te hoor wat in die VSA aangaan. Een van ons
kinders het onlangs in San Jose by een van ons ander kinders gekuier.
Sy bel gewoonlik huis toe op 'n kode wat die betaling vir die oproep
op ons rekening sit. Dit werk uit SA. Dit werk in die ooste van die VSA.
Maar skielik wil dit nou nie werk uit California nie. Daar is altyd
verskonings dat mens die lokale foonmaatskappye moet kontak, of
soiets.
'n Ander ding waarmee hulle in die VSA tot nou kort gelede
vir Kanada ver agter was, was dit gebruik van debit cards. Dit was
glo omdat Mastercard en Visa 'n kartel gevorm het in die VSA en
die fooie vir die gebruik daarvan taamlik hoog gehou het. 'n
Prokureursmaatskappy hier in Ottawa het saamgespan met 'n
Amerikaanse maatskappy en navorsing gedoen en Visa en Mastercard
voor die hof gekry, en die twee maatskappye is vir biljoene gevonnis
in die VSA.

Gloudina
Re: Al weer ABSA [boodskap #81896 is 'n antwoord op boodskap #81860] Wo, 06 Augustus 2003 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 6 Aug 2003 11:30:11 +0200, "Kobie" wrote:

> nie
> die Bank se verantwoordelikheid as jy van Internet Bankdienste gebruik maak
> nie, jy word mos gewaarsku.

Jy herhaal net my eie woorde

Speedy
Re: Al weer ABSA [boodskap #81940 is 'n antwoord op boodskap #81875] Do, 07 Augustus 2003 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Dis een van die skokke wat mens kry as jy na Noord-Amerika kom,
> en jy besef dat hulle maar baie konserwatief en soms baie agter die
> tyd is. En dat hulle famous efficiency om dinge te doen, ook grootliks
> 'n fabel is. En dat wat hulle verklaar hulle kan doen, nie eintlik altyd
> waar is nie.
> Ek ondervind dit tot 'n sekere mate hier in Kanada ook. Maar mens
> verbaas jou somtyds om te hoor wat in die VSA aangaan. Een van ons
> kinders het onlangs in San Jose by een van ons ander kinders gekuier.
> Sy bel gewoonlik huis toe op 'n kode wat die betaling vir die oproep
> op ons rekening sit. Dit werk uit SA. Dit werk in die ooste van die VSA.
> Maar skielik wil dit nou nie werk uit California nie. Daar is altyd
> verskonings dat mens die lokale foonmaatskappye moet kontak, of
> soiets.
> 'n Ander ding waarmee hulle in die VSA tot nou kort gelede
> vir Kanada ver agter was, was dit gebruik van debit cards. Dit was
> glo omdat Mastercard en Visa 'n kartel gevorm het in die VSA en
> die fooie vir die gebruik daarvan taamlik hoog gehou het. 'n
> Prokureursmaatskappy hier in Ottawa het saamgespan met 'n
> Amerikaanse maatskappy en navorsing gedoen en Visa en Mastercard
> voor die hof gekry, en die twee maatskappye is vir biljoene gevonnis
> in die VSA.
>
> Gloudina
Ten spyte van die feit dat ek daagliks met internasionale telekommuniekasie
maatskapye werk, weet ek nie hoe hierdie "calling" kaarte altyd werk nie. Ek
het 'n spesiale "Calling" kaart en my lyn by die huis het ook addisionele
funksies wat my in staat stel om vannaf enige plek in die wereld(moderne
wereld), huis toe te kan bel met 'n korter spesiale nommer. Vannaf Belize
kos 'n 60 minute oproep my $4 maar vannaf Jamaica kos dit $60. Jamaica is
nader aan Florida as Belize. Gelukkig het my maatskappy daarvoor betaal maar
dis soms moeilik om 'n $500 telefoon rekening vir 2 weke, te verduidelik.
Re: Al weer ABSA [boodskap #81947 is 'n antwoord op boodskap #81940] Do, 07 Augustus 2003 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" wrote

Ek
> het 'n spesiale "Calling" kaart en my lyn by die huis het ook addisionele
> funksies wat my in staat stel om vannaf enige plek in die wereld(moderne
> wereld), huis toe te kan bel met 'n korter spesiale nommer. Vannaf Belize
> kos 'n 60 minute oproep my $4 maar vannaf Jamaica kos dit $60. Jamaica is
> nader aan Florida as Belize. Gelukkig het my maatskappy daarvoor betaal maar
> dis soms moeilik om 'n $500 telefoon rekening vir 2 weke, te verduidelik.

Deesdae hoor mens so baie van al die hanky panky wat
telefoonmaatskappye in die VSA bedryf, dat dit my nie
verbaas nie. Is dit nie MCI (die vorige Worldcom) wat
nou van bedrog beskuldig word deur AT&T omdat hulle
foonoproepe deur Kanada route en om 'n snaakse manier
dan geld uit AT&T se sak jaag nie.
My seun in San Jose word deur sy maatskappy
toegelaat om sy familie elke dag te bel, vanuit Japan
of Korea of Sjina, en al is hy twee weke weg. Ek het
nog altyd gewonder hoe so 'n firma dit kan bekostig.
So hulle het seker ook spesiale soorte calling cards.

Gloudina
Re: Al weer ABSA [boodskap #81955 is 'n antwoord op boodskap #81947] Do, 07 Augustus 2003 14:21 Na vorige boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
> ... Ek het
> nog altyd gewonder hoe so 'n firma dit kan bekostig.
> So hulle het seker ook spesiale soorte calling cards.
>
> Gloudina
>

Dis heel waarskynlik tax-deductable so die maatskappy vir wie jou seun werk
voel eintlik vere.. ;-)
Vorige onderwerp: Banke
Volgende onderwerp: SANLAM?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 10:34:42 MGT 2024