Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Troos " deur DONALD RIEKERT
" Troos " deur DONALD RIEKERT [boodskap #81651] Vr, 01 Augustus 2003 22:31
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Donald W. Riekert

Troos

Hou vir my Unaline
'n kommetjie melkswart
witstamkoffie dat ek
uit jou hand proe die
geur van die kalaharisand
die bietjie soetmaak bruin
suikertjies in die bitter
bruinkoffie o hou vir my
'n kommetjie smaak 'n trekseltjie
proe van die rooi woestyn
Vorige onderwerp: " Withings van die Namib" deur EVERWYN WESSELS
Volgende onderwerp: " Kennis " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 22:53:24 MGT 2024