Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Wiele » Volksies - die einde
Volksies - die einde [boodskap #81425] Wo, 30 Julie 2003 11:59 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek in
Meksiko.
Het jy 'n Volksiestorie?
Annette
Re: Volksies - die einde [boodskap #81426 is 'n antwoord op boodskap #81425] Wo, 30 Julie 2003 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek in
> Meksiko.
> Het jy 'n Volksiestorie?
> Annette

Volksies gaan vir lank nog die taxi bedryf in Meksiko oorheers. Ek was
verbaas om te sien hoeveel groen en geel volksie taxi's ry in die strate in
Meksiko.

Hulle (daai Mexico taxies) het mos net een voor sitplek, die passesiers
sitplek is uitgehaal sodat dit maklik is om passesiers op te laai. ek was
bly daaroor want my 6'6 lyf pas nie so lekker in 'n standaard volksie nie
Re: Volksies - die einde [boodskap #81434 is 'n antwoord op boodskap #81425] Wo, 30 Julie 2003 13:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!

"Annette" skryf in boodskap news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek in
> Meksiko.
> Het jy 'n Volksiestorie?
> Annette
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81444 is 'n antwoord op boodskap #81434] Wo, 30 Julie 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net wat jy vry voel om te vertel:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
> Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
> soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
> "Annette" skryf in boodskap news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek in
>> Meksiko.
>> Het jy 'n Volksiestorie?
>> Annette
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81453 is 'n antwoord op boodskap #81444] Wo, 30 Julie 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Fransie  is tans af-lyn  Fransie
Boodskappe: 38
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)

"Annette" skryf in boodskap news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Net wat jy vry voel om te vertel:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>> Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>> soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek in
>>> Meksiko.
>>> Het jy 'n Volksiestorie?
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81466 is 'n antwoord op boodskap #81453] Do, 31 Julie 2003 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
'n VW teken tydelik op plekke gehad het?

"Fransie" skryf in boodskap news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>
> "Annette" skryf in boodskap news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Net wat jy vry voel om te vertel:)
>> Annette
>>
>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>> Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>> soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>> "Annette" skryf in boodskap news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> in
>>>> Meksiko.
>>>> Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81468 is 'n antwoord op boodskap #81466] Do, 31 Julie 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
te groot om in die kar te pas.:))
So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
bespring op die bonnet van die Volksie?

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
> "Fransie" wrote in message
> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die
>>>> fabriek
>>>> > in
>>>> > Meksiko.
>>>> > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81472 is 'n antwoord op boodskap #81466] Do, 31 Julie 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe ons ontmoet het. het Ian 'n 1967 grys Volksie gehad.
Hierdie Volksie het van balans gehou.
Daar was nooit probleme as ons in dit gery het nie, maar sodra my broer, wat
lank is en 100kg weeg voor inklim, dan weier die kar om selfs aangesit te
word.
Elke liewe keer as my broer wou saamry, moes hy eers die kar aan die brand
help stoot.
Miskien was sy verlief op my broer, nou dat ek daaraan dink:)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
> "Fransie" wrote in message
> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die
>>>> fabriek
>>>> > in
>>>> > Meksiko.
>>>> > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81477 is 'n antwoord op boodskap #81468] Do, 31 Julie 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink of jy die sakie mooi uitgemeet het op 'n kol? Maar jy't dit
verkeerd, sy trap nie vas nie. Haar voete reik na die sterre en dis waar
die wapen sy greep op haar rug kry. Dis die ou wat fondasie soek!

"Annette" skryf in boodskap news:bgaemk$mqh71$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> :)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
> weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
> te groot om in die kar te pas.:))
> So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
> bespring op die bonnet van die Volksie?
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>> "Fransie" wrote in message
>> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > in
>>>> > > Meksiko.
>>>> > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81478 is 'n antwoord op boodskap #81472] Do, 31 Julie 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was dit nie omdat die battery onder die sitplek was waar hy met sy dik bas
op gaan sit het en die battery uit-geshort het nie? Of het die kar self
gestart na hulle gestoot het/was 'n verskoning om te stoot?

"Annette" skryf in boodskap news:bgaja3$mfdmj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Toe ons ontmoet het. het Ian 'n 1967 grys Volksie gehad.
> Hierdie Volksie het van balans gehou.
> Daar was nooit probleme as ons in dit gery het nie, maar sodra my broer, wat
> lank is en 100kg weeg voor inklim, dan weier die kar om selfs aangesit te
> word.
> Elke liewe keer as my broer wou saamry, moes hy eers die kar aan die brand
> help stoot.
> Miskien was sy verlief op my broer, nou dat ek daaraan dink:)))
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>> "Fransie" wrote in message
>> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > in
>>>> > > Meksiko.
>>>> > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81479 is 'n antwoord op boodskap #81472] Do, 31 Julie 2003 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was dit nie omdat die battery onder die sitplek was waar hy met sy dik bas
op gaan sit het en die battery uit-geshort het nie? Of het die kar self
gestart na hulle gestoot het/was 'n verskoning om te stoot?

"Annette" skryf in boodskap news:bgaja3$mfdmj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Toe ons ontmoet het. het Ian 'n 1967 grys Volksie gehad.
> Hierdie Volksie het van balans gehou.
> Daar was nooit probleme as ons in dit gery het nie, maar sodra my broer, wat
> lank is en 100kg weeg voor inklim, dan weier die kar om selfs aangesit te
> word.
> Elke liewe keer as my broer wou saamry, moes hy eers die kar aan die brand
> help stoot.
> Miskien was sy verlief op my broer, nou dat ek daaraan dink:)))
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>> "Fransie" wrote in message
>> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > in
>>>> > > Meksiko.
>>>> > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81480 is 'n antwoord op boodskap #81477] Do, 31 Julie 2003 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan sien julle ouens praat strooi.- slegs pure verbeeldingsvlugte.
Op enige ander voertuig is daar net 'n wapen op die bonnet, maar in die
geval van 'n Volksie is daar 'n wapen EN 'n handvatsel, sien?:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f28db59.0@news1.mweb.co.za...
> Klink of jy die sakie mooi uitgemeet het op 'n kol? Maar jy't dit
> verkeerd, sy trap nie vas nie. Haar voete reik na die sterre en dis waar
> die wapen sy greep op haar rug kry. Dis die ou wat fondasie soek!
> "Annette" wrote in message
> news:bgaemk$mqh71$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> :)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
>> weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
>> te groot om in die kar te pas.:))
>> So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
>> bespring op die bonnet van die Volksie?
>>
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>>> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>>> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>>> "Fransie" wrote in message
>>> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>>> die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>>> so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>>
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > > in
>>>> > > > Meksiko.
>>>> > > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81482 is 'n antwoord op boodskap #81479] Do, 31 Julie 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f28df69.0@news1.mweb.co.za...
> Was dit nie omdat die battery onder die sitplek was waar hy met sy dik bas
> op gaan sit het en die battery uit-geshort het nie? Of het die kar self
> gestart na hulle gestoot het/was 'n verskoning om te stoot?

Soek my:)
Annette
Re: Volksies - die einde [boodskap #81539 is 'n antwoord op boodskap #81425] Do, 31 Julie 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek is bevrees ek was nie Volksie-materiaal nie - wel 'n Isuzu-bakkie
s'n:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f291b4b.0@news1.mweb.co.za...
> Wys jou net jy was nie deel van 'n poging om 'n Volla se bonnet te duik nie!
> Die handle is onder by die bumper en daar is so 'n naat in die middel van
> die bonnet en bo-op die draai, omtrent waar haar blaaie sal wees meeste van
> die tyd afhangende die stadium van die vlug, is daar een moerse Volla wapen.
> So 'n ronde, uitgesnyde metaal ene. Ons het baie gepraat om krag aan daai
> wapen te koppel sodat jy sommer die bokkie kan brandmerk eerder as om die
> pêntie te vat!
> "Annette" wrote in message
> news:bgamkg$mcuev$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek kan sien julle ouens praat strooi.- slegs pure verbeeldingsvlugte.
>> Op enige ander voertuig is daar net 'n wapen op die bonnet, maar in die
>> geval van 'n Volksie is daar 'n wapen EN 'n handvatsel, sien?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f28db59.0@news1.mweb.co.za...
>>> Klink of jy die sakie mooi uitgemeet het op 'n kol? Maar jy't dit
>>> verkeerd, sy trap nie vas nie. Haar voete reik na die sterre en dis waar
>>> die wapen sy greep op haar rug kry. Dis die ou wat fondasie soek!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgaemk$mqh71$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> :)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
>>>> weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
>>>> te groot om in die kar te pas.:))
>>>> So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
>>>> bespring op die bonnet van die Volksie?
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>>>> > handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>>>> > 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>>>> > "Fransie" wrote in message
>>>> > news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>>> > > die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>>> > > so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > > > > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > > > > in
>>>> > > > > > Meksiko.
>>>> > > > > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81542 is 'n antwoord op boodskap #81480] Do, 31 Julie 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net jy was nie deel van 'n poging om 'n Volla se bonnet te duik nie!
Die handle is onder by die bumper en daar is so 'n naat in die middel van
die bonnet en bo-op die draai, omtrent waar haar blaaie sal wees meeste van
die tyd afhangende die stadium van die vlug, is daar een moerse Volla wapen.
So 'n ronde, uitgesnyde metaal ene. Ons het baie gepraat om krag aan daai
wapen te koppel sodat jy sommer die bokkie kan brandmerk eerder as om die
pêntie te vat!

"Annette" skryf in boodskap news:bgamkg$mcuev$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek kan sien julle ouens praat strooi.- slegs pure verbeeldingsvlugte.
> Op enige ander voertuig is daar net 'n wapen op die bonnet, maar in die
> geval van 'n Volksie is daar 'n wapen EN 'n handvatsel, sien?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f28db59.0@news1.mweb.co.za...
>> Klink of jy die sakie mooi uitgemeet het op 'n kol? Maar jy't dit
>> verkeerd, sy trap nie vas nie. Haar voete reik na die sterre en dis waar
>> die wapen sy greep op haar rug kry. Dis die ou wat fondasie soek!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgaemk$mqh71$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> :)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
>>> weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
>>> te groot om in die kar te pas.:))
>>> So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
>>> bespring op die bonnet van die Volksie?
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>>>> handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>>>> 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>>>> "Fransie" wrote in message
>>>> news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>>> > die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>>> > so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > > > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > > > in
>>>> > > > > Meksiko.
>>>> > > > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81559 is 'n antwoord op boodskap #81539] Do, 31 Julie 2003 15:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vol strepe van bo tot onder?

"Annette" skryf in boodskap news:bgb6la$mga6h$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nee, ek is bevrees ek was nie Volksie-materiaal nie - wel 'n Isuzu-bakkie
> s'n:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f291b4b.0@news1.mweb.co.za...
>> Wys jou net jy was nie deel van 'n poging om 'n Volla se bonnet te duik nie!
>> Die handle is onder by die bumper en daar is so 'n naat in die middel van
>> die bonnet en bo-op die draai, omtrent waar haar blaaie sal wees meeste van
>> die tyd afhangende die stadium van die vlug, is daar een moerse Volla wapen.
>> So 'n ronde, uitgesnyde metaal ene. Ons het baie gepraat om krag aan daai
>> wapen te koppel sodat jy sommer die bokkie kan brandmerk eerder as om die
>> pêntie te vat!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgamkg$mcuev$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ek kan sien julle ouens praat strooi.- slegs pure verbeeldingsvlugte.
>>> Op enige ander voertuig is daar net 'n wapen op die bonnet, maar in die
>>> geval van 'n Volksie is daar 'n wapen EN 'n handvatsel, sien?:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f28db59.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Klink of jy die sakie mooi uitgemeet het op 'n kol? Maar jy't dit
>>>> verkeerd, sy trap nie vas nie. Haar voete reik na die sterre en dis waar
>>>> die wapen sy greep op haar rug kry. Dis die ou wat fondasie soek!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bgaemk$mqh71$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > :)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
>>>> > weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
>>>> > te groot om in die kar te pas.:))
>>>> > So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
>>>> > bespring op die bonnet van die Volksie?
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>>>> > > handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>>>> > > 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>>>> > > "Fransie" wrote in message
>>>> > > news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>>> > > > die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>>> > > > so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > > > > > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > > > > > in
>>>> > > > > > > Meksiko.
>>>> > > > > > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > > > > > Annette
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Volksies - die einde [boodskap #81570 is 'n antwoord op boodskap #81559] Do, 31 Julie 2003 20:57 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - hardbody:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f293742.0@news1.mweb.co.za...
> Vol strepe van bo tot onder?
> "Annette" wrote in message
> news:bgb6la$mga6h$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Nee, ek is bevrees ek was nie Volksie-materiaal nie - wel 'n Isuzu-bakkie
>> s'n:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f291b4b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wys jou net jy was nie deel van 'n poging om 'n Volla se bonnet te duik nie!
>>> Die handle is onder by die bumper en daar is so 'n naat in die middel van
>>> die bonnet en bo-op die draai, omtrent waar haar blaaie sal wees meeste van
>>> die tyd afhangende die stadium van die vlug, is daar een moerse Volla wapen.
>>> So 'n ronde, uitgesnyde metaal ene. Ons het baie gepraat om krag aan daai
>>> wapen te koppel sodat jy sommer die bokkie kan brandmerk eerder as om die
>>> pêntie te vat!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgamkg$mcuev$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ek kan sien julle ouens praat strooi.- slegs pure verbeeldingsvlugte.
>>>> Op enige ander voertuig is daar net 'n wapen op die bonnet, maar in die
>>>> geval van 'n Volksie is daar 'n wapen EN 'n handvatsel, sien?:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f28db59.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Klink of jy die sakie mooi uitgemeet het op 'n kol? Maar jy't dit
>>>> > verkeerd, sy trap nie vas nie. Haar voete reik na die sterre en dis waar
>>>> > die wapen sy greep op haar rug kry. Dis die ou wat fondasie soek!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:bgaemk$mqh71$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > :)) Kyk, as jy 'n meisie kon kry wat lank gedoen was om haar voete
>>>> > > weerskante in die lussies vas te haak terwyl sy op die bonnet lê, dan was sy
>>>> > > te groot om in die kar te pas.:))
>>>> > > So waarin vervoer jy haar eers vir die fliek en die ete voordat jy haar
>>>> > > bespring op die bonnet van die Volksie?
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > news:3f28bbe7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > Hmm. En daai bonnet het mos ook so 'n lekker vorm......en die bumper
>>>> > > > handige vastrapplek. Daar's sekerlik 'n paar meisiekinders wat doerie jare
>>>> > > > 'n VW teken tydelik op plekke gehad het?
>>>> > > > "Fransie" wrote in message
>>>> > > > news:bg9gpf$otf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > > Daar is 'n bewering oor die vashoulussies aan die binnekant weerskante en
>>>> > > > > die ooreenkoms met 'n ginekoloog se ondersoektafel, maar die detail is nie
>>>> > > > > so naais nie (aaklige woordspeling, sies man Francie)
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > news:bg93vh$ltatt$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > > Net wat jy vry voel om te vertel:)
>>>> > > > > > Annette
>>>> > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > > > "Suidwester" wrote in message
>>>> > > > > > news:3f27cd75.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > > > > > Soek jy soet of stout stories. So beperk soos die Volla se binnekant was,
>>>> > > > > > > soveel anderste maniere kon die jeug vind om hulleself te 'entertain'!
>>>> > > > > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > > > > news:bg8c54$lrkj8$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> > > > > > > > Vandag is die laaste dag dat 'n Volkswagen Kewer gemaak word in die fabriek
>>>> > > > > > > > in
>>>> > > > > > > > Meksiko.
>>>> > > > > > > > Het jy 'n Volksiestorie?
>>>> > > > > > > > Annette
>>>> > > > > > > >
>>>> > > > > > >
>>>> > > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Links autorijden
Volgende onderwerp: Kom Veilig Tuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:41:17 MGT 2024