Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Kontrak " deur D.J. OPPERMAN
" Kontrak " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #81054] Vr, 25 Julie 2003 20:47
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman

Kontrak

U het die wêreld oopgeskiet
tot grot en gramadoela;

toe die blaar en riet,
U arbeiders, gestuur; wortels
wat nederig werk, die mier
wat stokkies dra
en beitelpunt van die rivier.

U droom met dinamiet
en laat aan arbeiders
die besonderhede en verdriet.
Vorige onderwerp: " komapunt " deur DAN ROODT
Volgende onderwerp: " Heilige Beeste " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 20:42:26 MGT 2024