Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: Whale Rider
Fliek: Whale Rider [boodskap #81043] Vr, 25 Julie 2003 17:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
Annette
Re: Fliek: Whale Rider [boodskap #81198 is 'n antwoord op boodskap #81043] So, 27 Julie 2003 19:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nee Anette,
Kyk net wat in die land aangaan dan huil ons klaar snot en trane en
dit is nog gratis ook.

On Fri, 25 Jul 2003 19:12:01 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
> Annette
>
Re: Fliek: Whale Rider [boodskap #81200 is 'n antwoord op boodskap #81198] So, 27 Julie 2003 21:10 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het niks hier om oor te huil nie - maar ek lag my amper dood vir ons
"rugby" en dat Stellenbosch glo binne 10 jaar 'n "bruin" universiteit moet
wees om Afrikaans as studentetaal te behou.
Terloops - met Whale Rider is daar voor die tyd 'n kort film oor 'n
Zulumeisie, wat ook regtig goed is.
Annette

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:9ln6ivgtiscpsivk923gcevogg8v2tpjl8@4ax.com...
> Nee Anette,
> Kyk net wat in die land aangaan dan huil ons klaar snot en trane en
> dit is nog gratis ook.
>
>
>
> On Fri, 25 Jul 2003 19:12:01 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> 'n Prent wat aanbeveel kan word - en mens huil snot en trane.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kyk hoe kyk hy vir my....... die nuwe Noot-vir-noot reeks
Volgende onderwerp: KykNet wonderlik!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:20:31 MGT 2024