Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " dood 2 " deur PIET van ROOYEN
" dood 2 " deur PIET van ROOYEN [boodskap #80935] Do, 24 Julie 2003 13:23
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Piet van Rooyen

dood 2

groot Klaas Filemon
het sy baasperd
Gabriël Sankatana Everest
een Sondagmiddag opgesaal
met sy kraakleersaal
en die kunsleertoom oor sy neus getrek
tot siens vrou
sorg goed vir die kallers Moses
ensovoorts
en die hel ingery
Vorige onderwerp: " meisie 2 " deur PIET van ROOYEN
Volgende onderwerp: " komapunt " deur DAN ROODT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 08:55:33 MGT 2024