Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " oorlog 1 " deur PIET van ROOYEN
" oorlog 1 " deur PIET van ROOYEN [boodskap #80893] Wo, 23 Julie 2003 16:53
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Piet van Rooyen

oorlog 1

halfronde koppietjie streep soldaatjies ses
doringdraad slote masjiengeweernes

in 'n boom op die vlak sit 'n kwêvoël en lag
op die halfronde koppietjie lê soldaatjies en wag

Kain slaan vir Abel dood oor die rook van sy offer
die kopral draai die son in sy sint kristoffer

onthou my met liefde my arme seun
met die pes in sy pens lê 'n slaaitjie en steun
Vorige onderwerp: " meisie 1 " deur PIET VAN ROOYEN
Volgende onderwerp: " meisie 2 " deur PIET van ROOYEN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:12:00 MGT 2024