Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » NU
NU [boodskap #79567] Ma, 23 Junie 2003 12:35
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11141
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
PU vir CHO gaan saamsmelt met Universiteit Noordwes, en as Noordwes
Universiteit bekend staan.
Die referendum wat verlede jaar gehou is, waarvan 98% van die deelnemers
teen 'n naamsverandering gestem het, is glo volgens die rektor van geen
waarde nie, omdat die parlement oor die naam besluit.
Soveel vir deelnemende insette.

Annette
Vorige onderwerp: Skoolstandaarde
Volgende onderwerp: Skole - gronde vir skorsing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Aug 24 06:58:36 UTC 2019