Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: The Country of My Skull
Fliek: The Country of My Skull [boodskap #78721] Di, 03 Junie 2003 08:30 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die prent is verlede week klaar hier geskiet.
Samuel Jackson speel een van die hoofrolle, en Juliette Binoche speel Antjie
Krog.
Dis tog so treurig dat ons internasionale akteurs moet gebruik net sodat die
rolprent internasionaal aanvaarbaar moet wees. Ons het tog hier uitstekende
akteurs.
Australië het tog redelike internasionale onbekende akteurs gebruik om in
hulle epiese rolprente te speel, en sover ek weet was die prente
internasionaal baie gewild.
Ons het weer 'n Jamie Uys nodig.

Annette
Re: Fliek: The Country of My Skull [boodskap #78724 is 'n antwoord op boodskap #78721] Di, 03 Junie 2003 08:48 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:bbhm5s$98v6h$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die prent is verlede week klaar hier geskiet.
> Samuel Jackson speel een van die hoofrolle, en Juliette Binoche speel Antjie
> Krog.
> Dis tog so treurig dat ons internasionale akteurs moet gebruik net sodat die
> rolprent internasionaal aanvaarbaar moet wees. Ons het tog hier uitstekende
> akteurs.
> Australië het tog redelike internasionale onbekende akteurs gebruik om in
> hulle epiese rolprente te speel, en sover ek weet was die prente
> internasionaal baie gewild.
> Ons het weer 'n Jamie Uys nodig.
>
> Annette

Soos John Berry se Boesman and Lena so 'n paar jaar gelede. Ek het dit by 'n
film fees gesien en was nogal teleurgesteld. Danny Glover en Angela Bassett
het hulle goed van die taak gekwyt, maar die uitspraak het gepla. Maar dit
sal natuurlike net pla as jy weet daar is iets verkeerd daarmee:-), die film
was oor die algemeen redelik goed ontvang .

Lorinda
Vorige onderwerp: Duty Calls op Reality TV
Volgende onderwerp: Fliek: The Life of David Gale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 05:24:21 MGT 2024