Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Fliek: The Life of David Gale
Fliek: The Life of David Gale [boodskap #78719] Di, 03 Junie 2003 08:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Iemand dit al gesien? Bereid om die einde van die fliek te bespreek?
Annette
Re: Fliek: The Life of David Gale [boodskap #78723 is 'n antwoord op boodskap #78719] Di, 03 Junie 2003 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
So paar weke terug gesien. Briljant!!
Ek was lanklaas so oorbluf met die draai van 'n storie in die laaste paar
sekondes van 'n fliek...

"Annette" skryf in boodskap news:bbhm5r$98v6h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Iemand dit al gesien? Bereid om die einde van die fliek te bespreek?
> Annette
Re: Fliek: The Life of David Gale [boodskap #78731 is 'n antwoord op boodskap #78719] Di, 03 Junie 2003 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar - die fliek smokkel met mens se kop - ek gaan dus nog nie die einde
en wat ek dink van dit hier bespreek nie.
Ek stem nie saam oor die kritiek van die einde nie - dit is net reg
gedoen. - mens weet hy word om 6 tereg gestel, jy weet dit is na 6, maar jy
hoop nog steeds sy maak dit.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3edc602b$0$228@hades.is.co.za...
> Copyright
> Artslink.co.za
> © 1997-2003
>
> ""The Life of David Gale" is a thought-provoking look at the Death Penalty
> in America.
>
>
> THE LIFE OF DAVID GALE,
> with Kevin Spacey, Kate Winslet, Laura Linney, Gabriel Mann, Matt Craven,
> Rhona Mitra, Leon Rippy
> Director: Alan Parker
>
> "The Life of David Gale" is a riveting and thought-provoking study that
> examines a pressing question: Can America's much-vaunted judicial system be
> manipulated?
>
> This thriller-cum-mystery does not focus its energies on the moral
> correctness or incorrectness of the Death Penalty. Rather, it uses as its
> foundation plot construction over political persuasion.
>
> Charles Randolph's screenplay is clever and the audience needs to be alert
> to detail because no matter how trivial it may seem, it is important.
>
> Dr. David Gale (Kevin Spacey), an ex-philosophy professor at a major Texas
> university, is on death row for the 1994 rape and murder of a woman named
> Constance Hallaway (Laura Linney).
>
> Connie and David worked together for an anti-Death Penalty group, but his
> career took a spectacular nosedive after one of his students (Rhona Mitra)
> had sex with him then claimed that it was non-consensual.
>
> When Connie was found dead, the evidence pointed to David, and, thanks to
> the seeming ineptitude of his smarmy lawyer, Braxton Belyeu (Leon Rippy), he
> ended up with a date with a lethal cocktail.
>
> Three days before his last meal, he decides to meet with hotshot New York
> reporter Bitsey Bloom (Kate Winslet).
>
> Over the course of three two-hour sessions, he tells her the entire story,
> (depicted in flashbacks) and, as his narrative progresses, she becomes
> convinced that he was framed. However, once David is done speaking with her,
> she and her intern, Zack (Gabriel Mann), have less than 24 hours in which to
> prove him innocent.
>
> Kevin Spacey adopts a low-key persona, an intellectual who has fallen into a
> trap from which he cannot escape. One is never sure of his stature: is he a
> manipulator or a victim? Is he guilty of the crime or is he being framed by
> a group of right-wingers opposed to his rigid, outspoken views on capital
> punishment.
>
> It's nice to see Kate Winslet playing a normal human being in a contemporary
> setting for a change, while Laura Linney is powerful as the unfortunate
> victim.
>
> Celebrated director Alan Parker does a sterling job with "The Life of David
> Gale" though, I feel, it suffers towards the end with an unnecessary
> contrivance that produces inflated melodramatic tension when Bitsey tries to
> save Gale's life.
>
> Still, "The Life of David Gale" will make you think about the subject long
> after the images have dimmed from the screen."
>
>
> Copyright 1997-2003, Artslink.co.za. All rights reserved.
>
> This article may not be copied, reproduced, published, uploaded, posted,
> "mirrored" or included on your own server or publication, re-used,
> transmitted or distributed to others, without the express permission of
> Artslink.co.za.
>
> You may arrange to reproduce this article at competitive rates by contacting
> Artslink.co.za at: 082 230 2255 or in...@artslink.co.za
>
> Accreditation must be given in the format: "Peter Feldman - Artslink.co.za"
>
Re: Fliek: The Life of David Gale [boodskap #78732 is 'n antwoord op boodskap #78723] Di, 03 Junie 2003 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jislaaik Ja - mens is verbaasvies - ek dink hy het besluit om dit so te doen
agv sy TV onderhoud saam met die goewerneur van Texas.
Wat dink jy van die tas wat na sy vrou toe is?
Annette

"Jottie" skryf in boodskap news:3edc60b2$0$4079$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> So paar weke terug gesien. Briljant!!
> Ek was lanklaas so oorbluf met die draai van 'n storie in die laaste paar
> sekondes van 'n fliek...
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbhm5r$98v6h$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Iemand dit al gesien? Bereid om die einde van die fliek te bespreek?
>> Annette
>
Re: Fliek: The Life of David Gale [boodskap #78736 is 'n antwoord op boodskap #78732] Di, 03 Junie 2003 10:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jottie  is tans af-lyn  Jottie
Boodskappe: 223
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai stukkie het bietjie my kop gesmokkel om die waarheid te sê. Ek kon nie
so lekker uitfigure wat daar gebeur het nie. Was daar nie 'n kaartjie met 'n
boodskap by die tas nie? Ek kan nie so mooi onthou nie maar ek verbeel my
daar was een of ander "konneksie" met die student wat hom kwansuis verlei
het... Ewenwel, hy het ten minste vir sy X en kind goed gesorg na sy dood.
Het die fliek in Maart gesien en kan genuine nie meer al die twists onthou
nie...

"Annette" skryf in boodskap news:bbhs36$9i66j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jislaaik Ja - mens is verbaasvies - ek dink hy het besluit om dit so te doen
> agv sy TV onderhoud saam met die goewerneur van Texas.
> Wat dink jy van die tas wat na sy vrou toe is?
> Annette
>
Re: Fliek: The Life of David Gale [boodskap #78739 is 'n antwoord op boodskap #78736] Di, 03 Junie 2003 11:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, by die geld was die poskaart van die meisie wat hom verlei het .
Hy het seker gemaak dat alles eers duidelik word nadat hy dood is.
Snaaks hoe dat jy as kyker effens skuldig voel.

Ek het die prent gaan kyk om my eie mening te vorm, want een kritikus het
dit 4 sterre gegee en die ander een twee.

Annette

in message news:3edc792c$0$4086$4d4ebb8e@read.news.de.uu.net...
> Daai stukkie het bietjie my kop gesmokkel om die waarheid te sê. Ek kon nie
> so lekker uitfigure wat daar gebeur het nie. Was daar nie 'n kaartjie met 'n
> boodskap by die tas nie? Ek kan nie so mooi onthou nie maar ek verbeel my
> daar was een of ander "konneksie" met die student wat hom kwansuis verlei
> het... Ewenwel, hy het ten minste vir sy X en kind goed gesorg na sy dood.
> Het die fliek in Maart gesien en kan genuine nie meer al die twists onthou
> nie...
>
> "Annette" wrote in message
> news:bbhs36$9i66j$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jislaaik Ja - mens is verbaasvies - ek dink hy het besluit om dit so te doen
>> agv sy TV onderhoud saam met die goewerneur van Texas.
>> Wat dink jy van die tas wat na sy vrou toe is?
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Fliek: The Country of My Skull
Volgende onderwerp: Nuwe GrootBroer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:50:34 MGT 2024