Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » gomringer variasies II - WOPKO JENSMA
gomringer variasies II - WOPKO JENSMA [boodskap #77621] Di, 13 Mei 2003 06:32
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
sewe spoke op wiele het vandag hier
insgelyks aangekom
aangekom insgelyks
hier het sewe spoke vandag op wiele

het hier sewe spoke vandag op wiele
aangekom aangekom
insgelyks insgelyks
sewe spoke het vandag hier op wiele
Vorige onderwerp: gomringer variasies I- WOPKO JENSMA
Volgende onderwerp: gomringer variasies IV- WOPKO JENSMA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:31:54 MGT 2024