Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Trance Musiek.
Trance Musiek. [boodskap #77534] Sa, 10 Mei 2003 06:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
dit - almal vreeslik gevaarlik.
Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
uiterste emosies.
Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
danstempo.
"Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
basiese behoefte na iets bestendigs".
Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
hipnotiese instrument bestempel.

Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
gevaarlik:)))

Annette
Re: Trance Musiek. [boodskap #77549 is 'n antwoord op boodskap #77534] Sa, 10 Mei 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Cool!

"Annette" skryf in boodskap news:b9i6c9$jtfpl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
> Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
> dit - almal vreeslik gevaarlik.
> Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
> emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
> Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
> skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
> ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
> Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
> ( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
> uiterste emosies.
> Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
> vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
> Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
> danstempo.
> "Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
> betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
> mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
> terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
> basiese behoefte na iets bestendigs".
> Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
> hipnotiese instrument bestempel.
>
> Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
> selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
> gevaarlik:)))
>
> Annette
>
Re: Trance Musiek. [boodskap #77556 is 'n antwoord op boodskap #77549] Sa, 10 Mei 2003 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - en as jy dit agteruit speel, speel dit potjiekosresepte? Maar ons
het mos reeds van daardie satanistiese musieke gehad - nie?

"Koot" skryf in boodskap news:b9ihgo$2h1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Cool!
>
> "Annette" wrote in message
> news:b9i6c9$jtfpl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
>> Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
>> dit - almal vreeslik gevaarlik.
>> Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
>> emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
>> Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
>> skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
>> ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
>> Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
>> ( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
>> uiterste emosies.
>> Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
>> vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
>> Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
>> danstempo.
>> "Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
>> betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
>> mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
>> terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
>> basiese behoefte na iets bestendigs".
>> Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
>> hipnotiese instrument bestempel.
>>
>> Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
>> selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
>> gevaarlik:)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Trance Musiek. [boodskap #77558 is 'n antwoord op boodskap #77556] Sa, 10 Mei 2003 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kon nog nooit uitwerk hoe hulle die musiek agteruit kan speel en iets
daaruit wysword nie - en ek is seker tot My Sarie Marais agteruit is 'n
onaardse gevloek:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:b9j83f$mj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - en as jy dit agteruit speel, speel dit potjiekosresepte? Maar ons
> het mos reeds van daardie satanistiese musieke gehad - nie?
> "Koot" wrote in message
> news:b9ihgo$2h1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Cool!
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:b9i6c9$jtfpl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
>>> Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
>>> dit - almal vreeslik gevaarlik.
>>> Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
>>> emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
>>> Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
>>> skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
>>> ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
>>> Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
>>> ( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
>>> uiterste emosies.
>>> Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
>>> vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
>>> Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
>>> danstempo.
>>> "Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
>>> betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
>>> mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
>>> terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
>>> basiese behoefte na iets bestendigs".
>>> Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
>>> hipnotiese instrument bestempel.
>>>
>>> Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
>>> selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
>>> gevaarlik:)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Trance Musiek. [boodskap #77579 is 'n antwoord op boodskap #77534] So, 11 Mei 2003 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik is kondisionering met musiek niks nuuts nie? Speel vir 'n Duitser
marsmusiek en hy slag 'n duisend jode, gee vir 'n boer sy boeremusiek en ons
verloor die wêreldbeker! Wat van lekker aan die slaap raak op klassieke
musiek. Gehoor van die omie wat dood is toe hy en sy vrou seks gehad het?
Hulle dogter is geskok toe sy dit hoor en sy vra haar ma hoe kon sy verwag
van 'n 88-jarige man om nog die 'moves' te hê? Haar ma sê toe hulle het
dit net op Sondae gedoen en die ou man het die ritme van die kerkklok
gevat......en as dit nou nie was vir daai roomyskarrietjie wat verbygery het
nie........

"Annette" skryf in boodskap news:b9i6c9$jtfpl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
> Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
> dit - almal vreeslik gevaarlik.
> Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
> emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
> Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
> skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
> ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
> Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
> ( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
> uiterste emosies.
> Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
> vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
> Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
> danstempo.
> "Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
> betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
> mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
> terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
> basiese behoefte na iets bestendigs".
> Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
> hipnotiese instrument bestempel.
>
> Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
> selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
> gevaarlik:)))
>
> Annette
>
Re: Trance Musiek. [boodskap #77584 is 'n antwoord op boodskap #77558] So, 11 Mei 2003 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Agteruit speel is nie altyd 'n slegte idee nie. Kyk maar wat gebeur as jy
"Country" musiek agteruit speel.

Die "Cowboy" se meisie kom terug, sy perd, ens...

"Annette" skryf in boodskap news:b9jb6l$jpoma$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kon nog nooit uitwerk hoe hulle die musiek agteruit kan speel en iets
> daaruit wysword nie - en ek is seker tot My Sarie Marais agteruit is 'n
> onaardse gevloek:))
> Annette
>
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b9j83f$mj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - en as jy dit agteruit speel, speel dit potjiekosresepte? Maar ons
>> het mos reeds van daardie satanistiese musieke gehad - nie?
>> "Koot" wrote in message
>> news:b9ihgo$2h1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Cool!
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:b9i6c9$jtfpl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
>>>> Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
>>>> dit - almal vreeslik gevaarlik.
>>>> Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
>>>> emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
>>>> Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
>>>> skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
>>>> ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
>>>> Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
>>>> ( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
>>>> uiterste emosies.
>>>> Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
>>>> vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
>>>> Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
>>>> danstempo.
>>>> "Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
>>>> betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
>>>> mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
>>>> terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
>>>> basiese behoefte na iets bestendigs".
>>>> Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
>>>> hipnotiese instrument bestempel.
>>>>
>>>> Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
>>>> selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
>>>> gevaarlik:)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Trance Musiek. [boodskap #77586 is 'n antwoord op boodskap #77579] So, 11 Mei 2003 12:30 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skote ....

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ebe04d4.0@news1.mweb.co.za...
> Sekerlik is kondisionering met musiek niks nuuts nie? Speel vir 'n Duitser
> marsmusiek en hy slag 'n duisend jode, gee vir 'n boer sy boeremusiek en ons
> verloor die wêreldbeker! Wat van lekker aan die slaap raak op klassieke
> musiek. Gehoor van die omie wat dood is toe hy en sy vrou seks gehad het?
> Hulle dogter is geskok toe sy dit hoor en sy vra haar ma hoe kon sy verwag
> van 'n 88-jarige man om nog die 'moves' te hê? Haar ma sê toe hulle het
> dit net op Sondae gedoen en die ou man het die ritme van die kerkklok
> gevat......en as dit nou nie was vir daai roomyskarrietjie wat verbygery het
> nie........
> "Annette" wrote in message
> news:b9i6c9$jtfpl$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die nuwe "gevaarlike musiek" is op ons.
>> Eers was daar ruk en rol musiek, toe popmusiek, toe rap, toe rave, en nou
>> dit - almal vreeslik gevaarlik.
>> Volgens Helmut Meijer van US, speel die musiek kat-en-muis met mens se
>> emosies, en is verslawend omdat dit so besit neem van 'n mens.
>> Dié musiek word in mineursleutels gespeel wat 'n spesifieke gemoedstemming
>> skep, meestal melankolies, en maak nostalgiese velangens wakker ( O koek!!
>> ek beter my Norah Jones CD weggooi:)) )
>> Die musiek is baie verbeeldingryk met die sinergiese gebruik van afwagting
>> ( wat spanning skep) en die daaropvolgende kreatiewe verligting - twee
>> uiterste emosies.
>> Wanneer sang saam met die elektroniese musiek gebruik word, is dit meestal
>> vrouestemme wat lirieke sing wat sinspeel op verlange, afwagting en drome.
>> Ritme in trance-musiek is belangrik - 140 slae per minuut - die ideale
>> danstempo.
>> "Die wiskundige, klinies volmaakte ritmes skep 'n toestand van meesleurende
>> betowering. Dit is hipnose se grondbeginsel. Die kombinasie van van die
>> mineursleutel-droomklank- wiskundige ritmes boei die luisteraar intens,
>> terwyl dit terselfdertyd 'n vryheid kommunikeer wat speel met 'n mens se
>> basiese behoefte na iets bestendigs".
>> Rave-musiek, die voorganger van trance-musiek, is reeds in 2000 as 'n
>> hipnotiese instrument bestempel.
>>
>> Kyk as dit gevaarlik is om te lag en te huil as mens iets lees en hoor,
>> selfs sonder 'n zol, ecstacy of 'n dop, dan is hierdie ng uiters
>> gevaarlik:)))
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: " Liriek II " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: RSG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:55:56 MGT 2024