Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Landbou & veeteelt » plaaswerkers in opstand
plaaswerkers in opstand [boodskap #77379] Di, 06 Mei 2003 17:49 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
My pa se arbeiders is in opstand oor die nuwe loe stelsel. 3 van hulle het
geloop. Dit is moeilik om hulle te oortuig dat hy basies niks daaraan kan
doen nie. Al wat die regering doen is om werkloosheid te bevorder....
Re: plaaswerkers in opstand [boodskap #77380 is 'n antwoord op boodskap #77379] Di, 06 Mei 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
lone stelsel...jammer.

"AJ" skryf in boodskap news:b98sj7$cdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My pa se arbeiders is in opstand oor die nuwe loe stelsel. 3 van hulle het
> geloop. Dit is moeilik om hulle te oortuig dat hy basies niks daaraan kan
> doen nie. Al wat die regering doen is om werkloosheid te bevorder....
>
Re: plaaswerkers in opstand [boodskap #77418 is 'n antwoord op boodskap #77379] Di, 06 Mei 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Andries, miskien het hulle net 'n rede gesoek om te loop?
Is die ongelukkigheid oor die minimum lone wat betaal moet word? Mens kan
mos meer betaal as jy wil - of is hulle ongelukkig oor die UIF wat afgetrek
moet word?
Wat?

Annette

"AJ" skryf in boodskap news:b98sj7$cdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My pa se arbeiders is in opstand oor die nuwe loe stelsel. 3 van hulle het
> geloop. Dit is moeilik om hulle te oortuig dat hy basies niks daaraan kan
> doen nie. Al wat die regering doen is om werkloosheid te bevorder....
>
Re: plaaswerkers in opstand [boodskap #77433 is 'n antwoord op boodskap #77379] Wo, 07 Mei 2003 03:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
AJ - ek het 'n enkel vraag in die verband.
Was daar konsultasie tussen die Dept Arbeid en verteenwoordigers van landbou
voor die implementering van die nuwe stelsel. Ook, hoekom het die boere nie
hulle besware ge-opper voor implementering nie?

"AJ" skryf in boodskap news:b98sj7$cdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My pa se arbeiders is in opstand oor die nuwe loe stelsel. 3 van hulle het
> geloop. Dit is moeilik om hulle te oortuig dat hy basies niks daaraan kan
> doen nie. Al wat die regering doen is om werkloosheid te bevorder....
>
Re: plaaswerkers in opstand [boodskap #77436 is 'n antwoord op boodskap #77380] Wo, 07 Mei 2003 07:13 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is daar nie nou so 'n bietjie van 'n moedswilligheid onder van die boere
nie. Hier by ons vertel die een ou vir my eendag met groot smaak dat sy
manne het almal oor die R800 per maand verdien het plus kos en behuising,
maar noudat die wet sê die minimum loos is 480 + 280 =760 per maand nou huil
sy werkers oor hulle veel slegter doen. Hoe dom kan 'n mens dan nou wees?
As jou werker reeds meer verdien as die minimum loon, dan maak dit mos nie
eintlik saak nie? 'n Groot vraag gaan natuurlik op oor hoe eerlik van die
boere is oor wat hulle huidige vergoeding werd is. 'n Man wat meer as die
minimumlone reeds betaal, sal mos nie kla oor 'n wet wat hom nie affekteer
nie?

"AJ" skryf in boodskap news:b98ssj$cg1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> lone stelsel...jammer.
>
> "AJ" wrote in message
> news:b98sj7$cdm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My pa se arbeiders is in opstand oor die nuwe loe stelsel. 3 van hulle het
>> geloop. Dit is moeilik om hulle te oortuig dat hy basies niks daaraan kan
>> doen nie. Al wat die regering doen is om werkloosheid te bevorder....
>>
>
Vorige onderwerp: Toekoms Advies vir: Landbou Genetiese Ingenieurswese Inisiatief
Volgende onderwerp: Plaas name in die Vrystaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:46:36 MGT 2024