Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Seekoevlei " deur NP van Wyk LOUW
" Seekoevlei " deur NP van Wyk LOUW [boodskap #77364] Di, 06 Mei 2003 13:21
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

N.P. van Wyk Louw
Seekoevlei

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol óu verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
'n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: " salut d' amour " deur FANIE OLIVIER
Volgende onderwerp: " Herfs " deur HANS DU PLESSIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 13:41:26 MGT 2024