Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Afrikaanse gedigte op die Web
Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76579] Wo, 23 April 2003 19:16 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Julle ken waarskynlik reeds almal hierdie Webwerf -
http://www.infoed.co.uk/~afrikaans/index.html

Ek het dit vandag ontdek. Wat dink julle daarvan?

Groete,

Kwarantyn
Re: Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76589 is 'n antwoord op boodskap #76579] Wo, 23 April 2003 22:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Kwarantyn wrote:

> Julle ken waarskynlik reeds almal hierdie Webwerf -
> http://www.infoed.co.uk/~afrikaans/index.html
>
> Ek het dit vandag ontdek. Wat dink julle daarvan?

Ek gebruik dit al 'n hele rukkie. Oulik
en maklik om te vind. Enigste fout wat ek
kan vind is dat die seleksie van sommige
digters ietwat arbitrêr is. Ek sou byvoor-
beeld baie Tom Gouws en Charl-Pierre Naude
gedigte daar wou sien.

Gloudina
Re: Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76592 is 'n antwoord op boodskap #76579] Do, 24 April 2003 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie die adres - dit lyk goed.

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:dEBpa.1466$cz7.1188@newssvr19.news.prodigy.com...
> Julle ken waarskynlik reeds almal hierdie Webwerf -
> http://www.infoed.co.uk/~afrikaans/index.html
>
> Ek het dit vandag ontdek. Wat dink julle daarvan?
>
> Groete,
>
> Kwarantyn
>
Re: Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76616 is 'n antwoord op boodskap #76579] Do, 24 April 2003 18:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn schreef op Wed, 23 Apr 2003 19:16:25 GMT in de nieuwsgroep
soc.culture.south-africa.afrikaans

> Julle ken waarskynlik reeds almal hierdie Webwerf -
> http://www.infoed.co.uk/~afrikaans/index.html
>
> Ek het dit vandag ontdek. Wat dink julle daarvan?
>

Dank. Staat nu bij mijn 'Favorieten' in de folder 'literatuur andere
talen'.

--
Groeten,
Michel.

(e-mailadres = nep)
Re: Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76617 is 'n antwoord op boodskap #76589] Do, 24 April 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Michel Martens  is tans af-lyn  Michel Martens
Boodskappe: 126
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" schreef op Wed, 23 Apr 2003 22:19:20 GMT
in de nieuwsgroep soc.culture.south-africa.afrikaans

>
> Kwarantyn wrote:
>
>> Julle ken waarskynlik reeds almal hierdie Webwerf -
>> http://www.infoed.co.uk/~afrikaans/index.html

>> Ek het dit vandag ontdek. Wat dink julle daarvan?
>
> Ek gebruik dit al 'n hele rukkie. Oulik
> en maklik om te vind. Enigste fout wat ek
> kan vind is dat die seleksie van sommige
> digters ietwat arbitrêr is. Ek sou byvoor-
> beeld baie Tom Gouws en Charl-Pierre Naude
> gedigte daar wou sien.
>

Elke bloemlezing (*) is in feite arbitrair. Ook jouw keuze van
gedichten die je hier in de groep post. Onvermijdelijk.
Dit is geen kritiek op jouw keuze die ik zeer op prijs stel. Ik heb er
al heel wat gedichten van bewaard.

(*) Ik zie dat 'bloemlezing' een Nederlands woord is dat pas in de
negentiende eeuw ontstond. Misschien is het niet bekend in het
Afrikaans. Het betekent 'anthologie'. Het is een letterlijke vertaling
van het Latijnse woord 'florilegium'.

--
Groeten,
Michel.

(e-mailadres = nep)
Re: Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76622 is 'n antwoord op boodskap #76617] Do, 24 April 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Michel Martens wrote:

> (*) Ik zie dat 'bloemlezing' een Nederlands woord is dat pas in de
> negentiende eeuw ontstond. Misschien is het niet bekend in het
> Afrikaans.

Die woord "bloemlesing" word in Afrikaans
kwistig gebruik. Dis een van die min plekke
waar die Nederlandse woord "bloem" bewaar
gebly het. ( Ook Bloemfontein, Bloemendal..
dus meestal plekname.)

Gloudina
Re: Afrikaanse gedigte op die Web [boodskap #76626 is 'n antwoord op boodskap #76622] Do, 24 April 2003 19:08 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is dit nie 'n bundel gedigte en 'n bloemlesig stories nie? Kan nou nie meer
so goed onthou nie.

E

wrote:
>
> Die woord "bloemlesing" word in Afrikaans
> kwistig gebruik. Dis een van die min plekke
> waar die Nederlandse woord "bloem" bewaar
> gebly het. ( Ook Bloemfontein, Bloemendal..
> dus meestal plekname.)
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: " Avondmaal " deur W.E.G. LOUW
Volgende onderwerp: " Die Soldaat " deur UYS KRIGE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:24:24 MGT 2024