Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Opera in Kaapstad
Opera in Kaapstad [boodskap #76249] Do, 17 April 2003 11:42 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kan iemand asseblief vir my 'n program laat kry van operas wat in Kaapstad
aangebied word die res van die jaar?

Koot
Re: Opera in Kaapstad [boodskap #76259 is 'n antwoord op boodskap #76249] Do, 17 April 2003 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Koot - ek sal vir jou kan kry tot Julie - hang aan dat ek die pamfletjies
gaan haal.
Vir die res van die jaar sal jy moet wag tot later.

Annette

"Koot" skryf in boodskap news:b7m40f$noe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan iemand asseblief vir my 'n program laat kry van operas wat in Kaapstad
> aangebied word die res van die jaar?
>
> Koot
>
Re: Opera in Kaapstad [boodskap #76261 is 'n antwoord op boodskap #76249] Do, 17 April 2003 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> Kan iemand asseblief vir my 'n program laat kry van operas wat in Kaapstad
> aangebied word die res van die jaar?

As jy nie op die nuusgroep gehelp
word nie: Ek ken iemand in Kaapstad
wat 'n fetish het vir operas en wat
vir my die inligting sal kan kry. Vra
dus weer as jy nie geholpe raak nie.

Gloudina
Re: Opera in Kaapstad [boodskap #76265 is 'n antwoord op boodskap #76249] Do, 17 April 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nou vra jy vir baie - hul besluit eers om 'n opvoering te hou as hul die
geld in die hande kan kry. Ook, die samewerking tussen die veskillende groep
blyk nie te bestaan nie. Kenstenaars! (spelling is reg).

Probeer:
www.capetownopera.co.za
www.oudelibertas.co.za
www.artscape.co.za
www.baxter.co.za
www.spier.co.za
en dan natuurlik hou 'n ogie op:
www.artslink.co.za News = Opera
en Annette mag dalk antwoord ook.

:-)

TJ
Artslink.co.za
082 230 CALL
Re: Opera in Kaapstad [boodskap #76267 is 'n antwoord op boodskap #76249] Do, 17 April 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ook, die samewerking tussen die verskillende groepe blyk nie te bestaan nie.
Kenstenaars! (nou is die spelling is reg).

:-)

TJ
Artslink.co.za
www.artslink.co.za
082 230 CALL
Re: Opera in Kaapstad [boodskap #76275 is 'n antwoord op boodskap #76267] Do, 17 April 2003 14:11 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, almal. Lyk my ek het geholpe geraak deur TJ se toedoen.

Lekker langnaweek!

Koot

"TJ" skryf in boodskap news:3e9ea827$0$227@hades.is.co.za...
> Ook, die samewerking tussen die verskillende groepe blyk nie te bestaan nie.
> Kenstenaars! (nou is die spelling is reg).
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za
> www.artslink.co.za
> 082 230 CALL
>
Vorige onderwerp: Opera oppie water
Volgende onderwerp: " Liriek II " deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:06:01 MGT 2024