Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » grappie
grappie [boodskap #76199] Wo, 16 April 2003 16:23
john Mckay  is tans af-lyn  john Mckay
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2003
Karma: 0
Junior Lid
Beer jaag vir hasie deur die woud eendag toe hasie oor 'n magic lamp trip en
daar 'n genie uitkom
die se toe: "ek sal julle altwee drie wense gee omdat julle my bevry het."
Beer maak sy eerste wens en se: "ek wens al die bere in die woud was
vroulik" so gese so gemaak. Hasie se toe: "ek soek 'n valhelm" beer lag net
maar dit gebeur toe. Beer maak sy tweede wens en se: "ek wens al die bere in
die wereld was vroulik".Hasie wens weer: "ek soek 'n motorfiets" Beer lag
net vir hasie.
Beer maak sy laaste wens: "ek wens dat al die vroulike bere in die wereld my
onweerstaanbaar sal vind." Hasie spring toe op sy motorfiets en jaag weg en
so met die wegjaag skree hy: "Ek wens beer was gay!" :)

(johnny is nie dood nie hys net uitgepass)
Vorige onderwerp: Opsionele Ekstras
Volgende onderwerp: Tienerstories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:49:35 MGT 2024