Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Opera oppie water
Opera oppie water [boodskap #75878] Sa, 12 April 2003 09:17 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette vertel ons meer (ek hoop jy het gaan kyk) van die "aqua opera" innie
Kaapse hawe speelplek. Hoe was dit? Die enigste watermusiek in die ou
Transvaal is nou nog net die Centurion se fonteintjies (waarvan ek weet).

TJ
Re: Opera oppie water [boodskap #75883 is 'n antwoord op boodskap #75878] Sa, 12 April 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die "Symphony of Fire" vuurwerke is nou ook hier gekanselleer - te veel
protes - ek weet nie waaroor/om nie.
http://www.news24.com/News24/Entertainment/Local/0,,2-1225-1 242_1345835,00.h
tml praat van "various interest groups", maar noem nie name of
verteenwoordiging nie.

Die kultuur is innie Kaap of die Kaap is die kultuur? Miskien kan hulle die
simfonie konsert hou in die hawe en die vuurwerke iewers in die see skiet
waar dit hopelik nie eens die pikkewyne kan pla nie?

Die pikkewyne en ander kuslopers (ek het elke jaar geloop van Kaapstad op en
verby Saldanha) behoort liewers amok te maak oor elke stukkie kusgebied wat
nou "townhouse security complex" word en al die mooi (kultuur alweer)
visserhuisies wat gesloop word.

TJ
www.artslink.co.za
Re: Opera oppie water [boodskap #75884 is 'n antwoord op boodskap #75878] Sa, 12 April 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sou bittergraag wou gaan kyk - dit word opgevoer naby die akwarium - maar
die kaartjies is bietjie duur vir buite in die reën sit.
Raoul Beukes sing.
Ek hoor dit is uitstekend, en sal volgende jaar 'n plan maak om betyds 'n
kaartjie te kry.

Daar is egter 'n stuk van kitaarmusiek in die Baxter vanaand - en ek gaan
kyk of ek daar kan uitkom.
More is daar 'n Hollandse fees aan die gang in Tulbagh, en einde van die
maand die kaasfees by Bien Donne naby Franschhoek.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e97d9d9$0$225@hades.is.co.za...
> Annette vertel ons meer (ek hoop jy het gaan kyk) van die "aqua opera" innie
> Kaapse hawe speelplek. Hoe was dit? Die enigste watermusiek in die ou
> Transvaal is nou nog net die Centurion se fonteintjies (waarvan ek weet).
>
> TJ
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75885 is 'n antwoord op boodskap #75883] Sa, 12 April 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, ek hoor die vissershuisies by Paternoster gaan nou in die slag bly, en
vandag word die eerste erwe vir ontwikkeling by Big Bay oopgestel.
Dis jammer van die vissershuisies - dis tog iets wat die Weskus uniek maak.

Hoekom word die vuurwerkvertoning hier gekanselleer? Hulle het tog die goed
in die hawe afgeskiet.
Ek weet dat dit voorverlede jaar in Johannesburg gekanselleer is, omdat dit
die broesel aasvoëls sou ontwrig het.
Ons kyk altyd na die vuurwerkvertoning van die koppie naby die ghwarriegat
af - die musiek is oor die radio, en die vuurwerke is meer indrukwekkend as
mens na dit kyk waar daar nie so baie lig om mens is soos by die Waterfront
nie.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e980164$0$225@hades.is.co.za...
> Die "Symphony of Fire" vuurwerke is nou ook hier gekanselleer - te veel
> protes - ek weet nie waaroor/om nie.
>
http://www.news24.com/News24/Entertainment/Local/0,,2-1225-1 242_1345835,00.h
> tml praat van "various interest groups", maar noem nie name of
> verteenwoordiging nie.
>
> Die kultuur is innie Kaap of die Kaap is die kultuur? Miskien kan hulle die
> simfonie konsert hou in die hawe en die vuurwerke iewers in die see skiet
> waar dit hopelik nie eens die pikkewyne kan pla nie?
>
> Die pikkewyne en ander kuslopers (ek het elke jaar geloop van Kaapstad op en
> verby Saldanha) behoort liewers amok te maak oor elke stukkie kusgebied wat
> nou "townhouse security complex" word en al die mooi (kultuur alweer)
> visserhuisies wat gesloop word.
>
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75887 is 'n antwoord op boodskap #75878] Sa, 12 April 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
En Randburg Waterfront se fonteine? Speel hulle nie meer nie? Hulle het
altyd elke uur musiek gespeel, met die watertjies wat so mooi op maat van
die musiek spuit.

Centurion is oulik, maar die musiek is te sag, die tape uitgerek (klink
vals) en die fontein is nie so lekker in "tune" met die musiek nie.

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e97d9d9$0$225@hades.is.co.za...
> Annette vertel ons meer (ek hoop jy het gaan kyk) van die "aqua opera" innie
> Kaapse hawe speelplek. Hoe was dit? Die enigste watermusiek in die ou
> Transvaal is nou nog net die Centurion se fonteintjies (waarvan ek weet).
>
> TJ
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75888 is 'n antwoord op boodskap #75885] Sa, 12 April 2003 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"ghwarriegat" - is dit dalk die een wat 'n skietbaan was (kan dalk nog wees,
maar ek twyfel) teen die voet van die berg? Tamboerskloof? Ons ket kleintyd
daar doppies opgetel.

:-)

TJ
Re: Opera oppie water [boodskap #75889 is 'n antwoord op boodskap #75887] Sa, 12 April 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Randburg s'n word nou omskep in mini-golf om dit weer familie vriendelik te
maak en niks meer water nie. Dit het sleg naam gekry met dwelms onder andere
en baie besighede (die goeie eetplekke (nie drank hole nie) het toegemaak.

Bruma weer (geen musiek of fonteine nie) word binnekort omskep in 'n Asiese
Mark met Chinese smousgoedjies ens.

:-)

TJ
Re: Opera oppie water [boodskap #75893 is 'n antwoord op boodskap #75885] Sa, 12 April 2003 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek weet dat dit voorverlede jaar in Johannesburg gekanselleer is, omdat dit
> die broesel aasvoëls sou ontwrig het.
> Ons kyk altyd na die vuurwerkvertoning van die koppie naby die ghwarriegat
> af

Ek kon nog nooit verstaan hoekom hierdie
verskriklike geraas van vuurwerkvertonings
geheel en al toegelaat word in stadsgebiede
nie. Vir enigiemand wat redelik naby daaraan
is, en vir veral klein kindertjies, moet
die ontploffings tog seker baie skadelik vir
die oordromme wees. Ons kyk gewoonlik na die
vuurwerke, wat in Ottawa gebeur, vanuit ons
woonstel, en ons is omtrent tien kilometers
vanwaar dit gebeur. Ek kan die ontploffings
van so ver af nog duidelik hoor. En ek sou
nie nader wou wees nie.
Die grootste vuurwerkvertoning in Ottawa
is op Canada Day, 1 Julie, en dis net agter die
Houses of Parliament. Dan is daar nog elke herfs
'n vuurwerk-kompetisie elke Saterdagaand uit Hull
in Quebec, wat ons ook duidelik kan sien uit ons
woonstel uit. Tot my verbasing het ek verlede
jaar uitgevind dat SA die vorige twee jare die
kompetisie gewen het. Ek weet nie wie verlede jaar
gewen het nie.

Gloudina
Re: Opera oppie water [boodskap #75895 is 'n antwoord op boodskap #75888] Sa, 12 April 2003 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, die een op die Kontermanskloofpad - oorkant die baai naby
Durbanville/Bellville/ Nitida/ Bloemendal.

Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e981293$0$230@hades.is.co.za...
> "ghwarriegat" - is dit dalk die een wat 'n skietbaan was (kan dalk nog wees,
> maar ek twyfel) teen die voet van die berg? Tamboerskloof? Ons ket kleintyd
> daar doppies opgetel.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75896 is 'n antwoord op boodskap #75889] Sa, 12 April 2003 17:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sien, dit help nie om iets 'n waterfront te noem as daar nie 'n see naby is
nie;)))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3e98137a$0$227@hades.is.co.za...
> Randburg s'n word nou omskep in mini-golf om dit weer familie vriendelik te
> maak en niks meer water nie. Dit het sleg naam gekry met dwelms onder andere
> en baie besighede (die goeie eetplekke (nie drank hole nie) het toegemaak.
>
> Bruma weer (geen musiek of fonteine nie) word binnekort omskep in 'n Asiese
> Mark met Chinese smousgoedjies ens.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75897 is 'n antwoord op boodskap #75893] Sa, 12 April 2003 17:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit help seker om hardhorend te wees - want hier was die musiek en visuele
skouspel baie meer hoorbaar as die "ontploffings" - al was ek by dit in die
waterfront, by my woonstel of oorkant die baai op die heuwel.

Annette
.

news:3E982A95.9080806@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>> Ek weet dat dit voorverlede jaar in Johannesburg gekanselleer is, omdat dit
>> die broesel aasvoëls sou ontwrig het.
>> Ons kyk altyd na die vuurwerkvertoning van die koppie naby die ghwarriegat
>> af
>
>
> Ek kon nog nooit verstaan hoekom hierdie
> verskriklike geraas van vuurwerkvertonings
> geheel en al toegelaat word in stadsgebiede
> nie. Vir enigiemand wat redelik naby daaraan
> is, en vir veral klein kindertjies, moet
> die ontploffings tog seker baie skadelik vir
> die oordromme wees. Ons kyk gewoonlik na die
> vuurwerke, wat in Ottawa gebeur, vanuit ons
> woonstel, en ons is omtrent tien kilometers
> vanwaar dit gebeur. Ek kan die ontploffings
> van so ver af nog duidelik hoor. En ek sou
> nie nader wou wees nie.
> Die grootste vuurwerkvertoning in Ottawa
> is op Canada Day, 1 Julie, en dis net agter die
> Houses of Parliament. Dan is daar nog elke herfs
> 'n vuurwerk-kompetisie elke Saterdagaand uit Hull
> in Quebec, wat ons ook duidelik kan sien uit ons
> woonstel uit. Tot my verbasing het ek verlede
> jaar uitgevind dat SA die vorige twee jare die
> kompetisie gewen het. Ek weet nie wie verlede jaar
> gewen het nie.
>
> Gloudina
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75906 is 'n antwoord op boodskap #75889] Sa, 12 April 2003 23:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O okay, jong Bruma is lankal 'n mark vir Chinese smousgoete, daars meer
Chinese by Bruma as in China Town, so dit verbaas my nie! Tog jammer, want
daar was 'n hele paar oulike stalletjies wat nie Asiese produkte verkoop het
nie, ek neem aan al die "African Art" stalletjies gaan toemaak? Ag nou ja,
so hou die bol aan draai :-)

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e98137a$0$227@hades.is.co.za...
> Randburg s'n word nou omskep in mini-golf om dit weer familie vriendelik te
> maak en niks meer water nie. Dit het sleg naam gekry met dwelms onder andere
> en baie besighede (die goeie eetplekke (nie drank hole nie) het toegemaak.
>
> Bruma weer (geen musiek of fonteine nie) word binnekort omskep in 'n Asiese
> Mark met Chinese smousgoedjies ens.
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75907 is 'n antwoord op boodskap #75896] Sa, 12 April 2003 23:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of minstens 'n regte rivier en nie 'n mensgemaakte meer nie :-)) Centurion
Lake bestaan al 'n rukkie sonder enige probleme en dis ook mensgemaak. Net
jammer die plek stink so!

E

"Annette" skryf in boodskap news:b79js0$ccv9f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Sien, dit help nie om iets 'n waterfront te noem as daar nie 'n see naby is
> nie;)))
> Annette
Re: Opera oppie water [boodskap #75908 is 'n antwoord op boodskap #75885] Sa, 12 April 2003 23:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aasvoëls? Ek het gedog dit was een of ander bedreigde Arend? Seker maar
weer met 'n halwe oor geluister. Ek verstaan ookie hoekom dit by julle
gekanselleer is nie. Die plek is mos klaar opgehel, wat kan hulle nou
vernietig of die skrik op die lyf jaag met hulle vuurwerke? Kos seker te
veel geld?
Ek het ook die heel eerste Symphony of fire gesien. Dit is by Kyalami gehou
en ons het net 'n 2km van Kyalami af gebly. Die musiek was op Highveld en
omdat ons so naby aan die plek gebly het, was dit nie nodig om daarheen te
ry nie. Dis regtig asemrowend gewees. Ai ek gaan die stad mis :o))

E

"Annette" skryf in boodskap news:b7939a$cc215$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja, ek hoor die vissershuisies by Paternoster gaan nou in die slag bly, en
> vandag word die eerste erwe vir ontwikkeling by Big Bay oopgestel.
> Dis jammer van die vissershuisies - dis tog iets wat die Weskus uniek maak.
>
> Hoekom word die vuurwerkvertoning hier gekanselleer? Hulle het tog die goed
> in die hawe afgeskiet.
> Ek weet dat dit voorverlede jaar in Johannesburg gekanselleer is, omdat dit
> die broesel aasvoëls sou ontwrig het.
> Ons kyk altyd na die vuurwerkvertoning van die koppie naby die ghwarriegat
> af - die musiek is oor die radio, en die vuurwerke is meer indrukwekkend as
> mens na dit kyk waar daar nie so baie lig om mens is soos by die Waterfront
> nie.
>
> Annette
Re: Opera oppie water [boodskap #75920 is 'n antwoord op boodskap #75906] So, 13 April 2003 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Bruma (by die "see") oorkant die straat van die vlooimark - was 'n
lekker plek (in die jare voor die vlooimark en die hotelle) - lekker
eetplekke gehad en rustige atmosfeer voor die Bruma moorde en stinkwater
(soos Centurion).

:-)

TJ
Re: Opera oppie water [boodskap #75933 is 'n antwoord op boodskap #75920] So, 13 April 2003 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het hulle ooit die ou gevang?

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e991239$0$230@hades.is.co.za...
> Nee, Bruma (by die "see") oorkant die straat van die vlooimark - was 'n
> lekker plek (in die jare voor die vlooimark en die hotelle) - lekker
> eetplekke gehad en rustige atmosfeer voor die Bruma moorde en stinkwater
> (soos Centurion).
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Opera oppie water [boodskap #75952 is 'n antwoord op boodskap #75933] So, 13 April 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ouens - ja - "May 22, 2002 - Bruma Lake serial killers sentenced - Today the
two culprits, Simon Majola and Themba Nkosi, were sentenced collectively to
thirteen life sentences and 797 years in prison after having been convicted
of committing a host of serious crimes, including the murder of eight men."

TJ
Re: Opera oppie water [boodskap #75964 is 'n antwoord op boodskap #75952] So, 13 April 2003 15:07 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goed so, ek lees in die FHM dat SA die meer suksesvol is as Amerika in die
vang van reeksmoordenaars. Blykbaar het Amerika 'n span van die FBI gestuur
om hier by ons te kom leer hoe om dit te doen.

E

"TJ" skryf in boodskap news:3e9969ec$0$237@hades.is.co.za...
> Ouens - ja - "May 22, 2002 - Bruma Lake serial killers sentenced - Today the
> two culprits, Simon Majola and Themba Nkosi, were sentenced collectively to
> thirteen life sentences and 797 years in prison after having been convicted
> of committing a host of serious crimes, including the murder of eight men."
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Ken iemand....
Volgende onderwerp: Opera in Kaapstad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:09:08 MGT 2024