Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Gesondheid & boereraat » Vigs Zap Masjien
Vigs Zap Masjien [boodskap #75409] Ma, 07 April 2003 06:39
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dink ek verkeerd of wat, of werk goed net anderom as daar politiek by
betrokke is?
Natal kry nou glo 'n Russies vervaardigde masjien wat die vigspasiënte uit
hul siekte sal Zap. Hierdie masjien word teen etike miljiene rande
aangeskaf, en dan gaan hulle toetse doen om uit te vind of dit werk.
In die werklike lewe moet 'n ontwikkelaar eers deeglik kan bewys dat sy
masjien werk voordat hy/sy eers daaraan kan dink om dit te probeer verkoop.

Annette
Vorige onderwerp: Buchu?
Volgende onderwerp: Haglike toestand van SA hospitale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 19:11:41 MGT 2024