Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Grappie
Grappie [boodskap #75285] Do, 03 April 2003 17:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gehoor vandag:

Tannie kom van die winkel af terug, blaas-blaas met die sakke vol inkopies.
Sy is taamlik-taamlik geset - soos in vierkantig.
Omie - ou vrou, jy klink en lyk nou nes 'n dorsmasjien.
Tannie word vies maar sê niks.
Die aand in die bed soek Omie weer sy gebruiklike toenadering.
Tannie: Ek wonder nou net of dit die moeite werd is om die dorsmasjien op te
start vir net een mielie.

Annette
Re: Grappie [boodskap #75311 is 'n antwoord op boodskap #75285] Vr, 04 April 2003 06:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan dalk 'n bielie van 'n mielie wees!
"Annette" wrote in message
news:b6hskl$5h835$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gehoor vandag:
>
> Tannie kom van die winkel af terug, blaas-blaas met die sakke vol inkopies.
> Sy is taamlik-taamlik geset - soos in vierkantig.
> Omie - ou vrou, jy klink en lyk nou nes 'n dorsmasjien.
> Tannie word vies maar sê niks.
> Die aand in die bed soek Omie weer sy gebruiklike toenadering.
> Tannie: Ek wonder nou net of dit die moeite werd is om die dorsmasjien op te
> start vir net een mielie.
>
>
> Annette
>
Re: Grappie [boodskap #75322 is 'n antwoord op boodskap #75311] Vr, 04 April 2003 07:18 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar nog steeds net een - op 'n slag:))
Annette

"Suidwester" wrote in message
news:3e8d25c9.0@news1.mweb.co.za...
> Kan dalk 'n bielie van 'n mielie wees!
> "Annette" wrote in message
> news:b6hskl$5h835$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gehoor vandag:
>>
>> Tannie kom van die winkel af terug, blaas-blaas met die sakke vol inkopies.
>> Sy is taamlik-taamlik geset - soos in vierkantig.
>> Omie - ou vrou, jy klink en lyk nou nes 'n dorsmasjien.
>> Tannie word vies maar sê niks.
>> Die aand in die bed soek Omie weer sy gebruiklike toenadering.
>> Tannie: Ek wonder nou net of dit die moeite werd is om die dorsmasjien op te
>> start vir net een mielie.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: grappie
Volgende onderwerp: Rooikappie ennie wolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 15:01:05 MGT 2024