Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER
" Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER [boodskap #75275] Do, 03 April 2003 14:09 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

R.K. Belcher
Die graf is toegegooi

Die graf is toegegooi
jou plek is leeg in die kooi
die suster wat die kranse pak
hoe buk sy dan so mooi
Re: " Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER [boodskap #75307 is 'n antwoord op boodskap #75275] Vr, 04 April 2003 03:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tipiese donnerse mansmens ...
skryf in boodskap news:3E8C40DE.9050702@rogers.com...
> R.K. Belcher
> Die graf is toegegooi
>
> Die graf is toegegooi
> jou plek is leeg in die kooi
> die suster wat die kranse pak
> hoe buk sy dan so mooi
>
Re: " Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER [boodskap #75313 is 'n antwoord op boodskap #75275] Vr, 04 April 2003 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Juig, klap klap klap, fluit!!!

Definitief die mooiste van Belcher, wat jy nog geplaas het... Miskien
selfs die mooiste van almal.

Ek het hom uitgeprint en met 'n magneetjie teen my kas gesit.

Hierdie vier reëltjies het meer met my emosies gespeel as baie ander
lang gedigte.

Dankie Glouds, jou doring!

"@rogers.com"
> R.K. Belcher
> Die graf is toegegooi
>
> Die graf is toegegooi
> jou plek is leeg in die kooi
> die suster wat die kranse pak
> hoe buk sy dan so mooi
Re: " Die graf is toegegooi " deur R.K. BELCHER [boodskap #75359 is 'n antwoord op boodskap #75313] Vr, 04 April 2003 16:09 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Apr 2003 22:46:57 -0800, maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

>
> Hierdie vier reëltjies het meer met my emosies gespeel as baie ander
> lang gedigte.

Hoekom?

Norbert (uit Vlaandere)

>
> "@rogers.com"
>> R.K. Belcher
>> Die graf is toegegooi

>> Die graf is toegegooi
>> jou plek is leeg in die kooi
>> die suster wat die kranse pak
>> hoe buk sy dan so mooi
Vorige onderwerp: " Die melkweg lê omhoog " deur R.K. BELCHER
Volgende onderwerp: " Ses dag se sweet verby " deur R.K. BELCHER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 15:39:08 MGT 2024