Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Ken iemand....
Ken iemand.... [boodskap #74915] Di, 25 Maart 2003 18:15 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
en die musiek gehad het.

Dankie en groete
Elaine
Re: Ken iemand.... [boodskap #74923 is 'n antwoord op boodskap #74915] Di, 25 Maart 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ken hulle nie, maar gaan kyk by:
http://www.postershop.co.za/Ramones-s.html
http://www.lyrics.ly/songs.php/Ramones/Ramones
http://www.worldonline.co.za/musi/musi_center_RIP__D.487251. html

"Elaine" skryf in boodskap news:3e809cdb.0@news1.mweb.co.za...
> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
> en die musiek gehad het.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
Re: Ken iemand.... [boodskap #74927 is 'n antwoord op boodskap #74915] Di, 25 Maart 2003 22:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ramona, my hele maand se geld is jouna:))
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3e809cdb.0@news1.mweb.co.za...
> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
> en die musiek gehad het.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
Re: Ken iemand.... [boodskap #74945 is 'n antwoord op boodskap #74915] Wo, 26 Maart 2003 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Mar 2003 20:15:38 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
> en die musiek gehad het.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>

is `n klomp wat , as ek dit nie mis het nie, bekend geword het met die
blitzkrieg bop. ek is nie seker of hulle actually duitse oorsprong het
nie want hulle het nogal heelwat duitse lirieke gehad in party van
hulle songs. alhoewel van die oorspronklike lede al dood is sing hulle
nogsteeds, wel laas jaar het hulle nog.
kiss is natuurlik koning en as jy belangstel in rock musiek van die
70-80's dan is judas priest en black sabbath ook `n moet. hierdie is
die ouens wat metal op die map gesit het. behalwe natuurlik vir ozzy
ozbourne is dit nogal verbasend hoe die meeste van die ouens vandag
heel 'normaal' is.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Ken iemand.... [boodskap #74970 is 'n antwoord op boodskap #74927] Wo, 26 Maart 2003 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:-))

"Annette" skryf in boodskap news:b5qkes$2aju6n$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ramona, my hele maand se geld is jouna:))
> Annette
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3e809cdb.0@news1.mweb.co.za...
>> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
>> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
>> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
>> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
>> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
>> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
>> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
>> en die musiek gehad het.
>>
>> Dankie en groete
>> Elaine
>>
>
Re: Ken iemand.... [boodskap #74974 is 'n antwoord op boodskap #74915] Wo, 26 Maart 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - maar ek ken "Bread". Help dit?

"Elaine" skryf in boodskap news:3e809cdb.0@news1.mweb.co.za...
> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
> en die musiek gehad het.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
Re: Ken iemand.... [boodskap #74989 is 'n antwoord op boodskap #74915] Wo, 26 Maart 2003 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
NoS...[2]  is tans af-lyn  NoS...[2]
Boodskappe: 234
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Senior Lid
Punk rock. Van Queens, New York.
Soek MP3's by www.kazaa.com

On Tue, 25 Mar 2003 20:15:38 +0200, "Elaine" wrote:

> Ken iemand die 70's en 80's rock groep "The Ramones", ek het van hulle
> gelees en gewonder oor hulle, want ek ken nie hulle musiek nie. Wel ek dink
> nie ek ken hulle musiek nie. Wat het hulle gesing wat bekend is?
> Ek gaan op die oomblik deur 'n 70's en 80's "glam rock" fase en versamel
> natuurlik alles wat ek in die hande kan kry van die era. Ek het onlangs 'n
> hele klomp KISS en Nazareth goed in die hande gekry, so ek sal graag meer
> wil weet van die Ramones, aangesien hulle blykbaar 'n groot impak op die era
> en die musiek gehad het.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
Re: Ken iemand.... [boodskap #75006 is 'n antwoord op boodskap #74945] Wo, 26 Maart 2003 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar die hele Blitzkrieg Bop ding het gedraai om hulle manier van
konsert hou. Hulle sou 6 liedjies in 15 minute sing en dan was die konsert
verby. Ek sal maar bietjie meer moet gaan opsoek oor die groep. So ver ek
weet was hulle Amerikaners, maar ek kan verkeerd wees.
Ek's nie so gek oor Judas Priest nie, maar my man is mal oor hulle. Black
Sabbath het ek, en so hier en daar is 'n ding van Ozzy waarvan ek hou (veral
sy nuutste "Dreamer"). Moet ook nie vergeet van Guns 'n Roses, Twisted
Sister en Aerosmith nie.
Ek dink hulle was nog altyd normaal - behalwe miskien vir Ozzy, wat almal
vergeet het was dat die klere en die liedjies en die "make-up" maar net 'n
show was en niks meer nie. Kiss sing ook nog steeds, en so af en toe Black
Sabbath ook, as Ozzy hulle uitnooi vir sy "Ozfest'.

Dankie en groete
Elaine

"Threeships Mcduck" wrote :
>
> is `n klomp wat , as ek dit nie mis het nie, bekend geword het met die
> blitzkrieg bop. ek is nie seker of hulle actually duitse oorsprong het
> nie want hulle het nogal heelwat duitse lirieke gehad in party van
> hulle songs. alhoewel van die oorspronklike lede al dood is sing hulle
> nogsteeds, wel laas jaar het hulle nog.
> kiss is natuurlik koning en as jy belangstel in rock musiek van die
> 70-80's dan is judas priest en black sabbath ook `n moet. hierdie is
> die ouens wat metal op die map gesit het. behalwe natuurlik vir ozzy
> ozbourne is dit nogal verbasend hoe die meeste van die ouens vandag
> heel 'normaal' is.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Ken iemand.... [boodskap #75007 is 'n antwoord op boodskap #74923] Wo, 26 Maart 2003 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie

"Stone" skryf in boodskap news:b5qivi$aev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ken hulle nie, maar gaan kyk by:
> http://www.postershop.co.za/Ramones-s.html
> http://www.lyrics.ly/songs.php/Ramones/Ramones
> http://www.worldonline.co.za/musi/musi_center_RIP__D.487251. html
Re: Ken iemand.... [boodskap #75008 is 'n antwoord op boodskap #74974] Wo, 26 Maart 2003 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm - nee :o))

E

"Jonas" skryf in boodskap news:b5s68e$43n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee - maar ek ken "Bread". Help dit?
Re: Ken iemand.... [boodskap #75009 is 'n antwoord op boodskap #74989] Wo, 26 Maart 2003 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm - dankie. Eindelik is ek nie mal daaroor om musiek te download nie.
Dit vat te lank en jy weet nie wat jy kry nie. Meeste van die tyd, en veral
met Kazaa, kry jy die verkeerde goed of jy sukkel jou morsdood om die goed
gedownload te kry want jou connections breek of jou download word "remotely
gequeue" of gekanseller. Ek gaan koop liewer die cd en spaar myself die pyn
:o))

Dankie vir die moeite
Elaine

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:3e82bdd7.111565701@news.saix.co.za...
>
> Punk rock. Van Queens, New York.
> Soek MP3's by www.kazaa.com
Re: Ken iemand.... [boodskap #75097 is 'n antwoord op boodskap #75009] Vr, 28 Maart 2003 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kazaa is sommer ^%$#!

Kry WinMX. Doen dit by die werk, daar't jy tog seker bandwydte...

Ek sê nog steeds MP3's is die beste ding wat in my lewe kon gebeur.

Ja, ek koop nie meer CD's nie, en dis bad vir die kunstenaars, maar ek
ondersteun hulle nou maar deur live shows te gaan kyk. Gelukkig het
ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
Sinead O'Connor.

Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.

Verder ontdek ek meer musiek met WinMX as om na die radio te luister.
Het julle al gehoor van "Pedro the Lion"? Dis my nuutste ontdekking...
Flippen mooi musiek.

"Elaine"
> Hmmmm - dankie. Eindelik is ek nie mal daaroor om musiek te download nie.
> Dit vat te lank en jy weet nie wat jy kry nie. Meeste van die tyd, en veral
> met Kazaa, kry jy die verkeerde goed of jy sukkel jou morsdood om die goed
> gedownload te kry want jou connections breek of jou download word "remotely
> gequeue" of gekanseller. Ek gaan koop liewer die cd en spaar myself die pyn
> :o))
>
> Dankie vir die moeite
> Elaine
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:3e82bdd7.111565701@news.saix.co.za...
>>
>> Punk rock. Van Queens, New York.
>> Soek MP3's by www.kazaa.com
Openbare verassings... [boodskap #75102 is 'n antwoord op boodskap #75097] Vr, 28 Maart 2003 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:

> Gelukkig het
> ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
> Sinead O'Connor.

Rerig?
Sjoe, julle is 'n wrede spul!!
(Skies Max, ek is die laaste ene om ander se spelling te probeer
korrigeer, maar hierdie ene kon ek nie laat verbygaan nie.)
:-)))

> Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
> gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.

Oh Yesssssssss....
Goeie smaak!!
:-)
Re: Ken iemand.... [boodskap #75103 is 'n antwoord op boodskap #75097] Vr, 28 Maart 2003 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog nooit gehoor van Pedro nie.

My huis is die werk en werk is die huis. Ek van die huis af :-)) Ons het
na 'n area getrek wat nog nie ADSL ondersteun nie en ek betaal nie R6000 vir
ISDN nie.
Dis nog steeds vir my lekkerder om vir 'n cd te betaal as om te probeer
download, ek encode my eie mp3's

Groete
Elaine

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303280746.6d16e852@posting.google.com...
> Kazaa is sommer ^%$#!
>
> Kry WinMX. Doen dit by die werk, daar't jy tog seker bandwydte...
>
> Ek sê nog steeds MP3's is die beste ding wat in my lewe kon gebeur.
>
> Ja, ek koop nie meer CD's nie, en dis bad vir die kunstenaars, maar ek
> ondersteun hulle nou maar deur live shows te gaan kyk. Gelukkig het
> ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
> Sinead O'Connor.
>
> Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
> gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.
>
> Verder ontdek ek meer musiek met WinMX as om na die radio te luister.
> Het julle al gehoor van "Pedro the Lion"? Dis my nuutste ontdekking...
> Flippen mooi musiek.
Re: Openbare verassings... [boodskap #75132 is 'n antwoord op boodskap #75102] Ma, 31 Maart 2003 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, daai enetjie het my verbygegaan! ;-) Dit na ek al 'n paar keer
hier geroem het op my goeie spelling! En so iets kan mens nie eers op
'n tikfout blameer nie... Was dit nou op my tuisrekenaar, dan kon ek
sê dat die r nie so goed werk nie, want daar's al soveel drinkgoed oor
my sleutelbord tuis uitgegooi...

Dankie vir die hulp, ek sal seker nie gou weer mense veras nie :-)

Katryn
> maxiebu...@yahoo.com (Max) wrote:
>
>> Gelukkig het
>> ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
>> Sinead O'Connor.
>
> Rerig?
> Sjoe, julle is 'n wrede spul!!
> (Skies Max, ek is die laaste ene om ander se spelling te probeer
> korrigeer, maar hierdie ene kon ek nie laat verbygaan nie.)
> :-)))
>
>> Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
>> gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.
>
> Oh Yesssssssss....
> Goeie smaak!!
> :-)
Re: Ken iemand.... [boodskap #75133 is 'n antwoord op boodskap #75103] Ma, 31 Maart 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, ek hoop dis 'n tikfout! R6000? Telkom moet hulle nou nie
simpel hou nie. ADSL is veronderstel om vir almal op straat bereikbaar
te wees.

"Elaine"
> Nog nooit gehoor van Pedro nie.
>
> My huis is die werk en werk is die huis. Ek van die huis af :-)) Ons het
> na 'n area getrek wat nog nie ADSL ondersteun nie en ek betaal nie R6000 vir
> ISDN nie.
> Dis nog steeds vir my lekkerder om vir 'n cd te betaal as om te probeer
> download, ek encode my eie mp3's
>
> Groete
> Elaine
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0303280746.6d16e852@posting.google.com...
>> Kazaa is sommer ^%$#!
>>
>> Kry WinMX. Doen dit by die werk, daar't jy tog seker bandwydte...
>>
>> Ek sê nog steeds MP3's is die beste ding wat in my lewe kon gebeur.
>>
>> Ja, ek koop nie meer CD's nie, en dis bad vir die kunstenaars, maar ek
>> ondersteun hulle nou maar deur live shows te gaan kyk. Gelukkig het
>> ons hier 'n wyer keuse. Soms verassings, soos Marianne Faithful en
>> Sinead O'Connor.
>>
>> Ek sien uit na Mei en Junie, want dan sien ek twee van my groot
>> gunstelinge, Peter Gabriel en Annie Lennox.
>>
>> Verder ontdek ek meer musiek met WinMX as om na die radio te luister.
>> Het julle al gehoor van "Pedro the Lion"? Dis my nuutste ontdekking...
>> Flippen mooi musiek.
Re: Ken iemand.... [boodskap #75137 is 'n antwoord op boodskap #75133] Ma, 31 Maart 2003 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
ISDN foonrekening kan R6000 oploop in 'n maand, maklik.

ADSL is R680 (huis, R800 vir besigheid) vir die maand se foonrekening plus
ISP koste.
Artslink.co.za (www.artslink.co.za) ISP ADSL is gratis op die oomblik.

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
Re: Ken iemand.... [boodskap #75139 is 'n antwoord op boodskap #75137] Ma, 31 Maart 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink beter. R680 is darem nie té duur nie. Dis wel nie in
verhouding met die pryse hier nie. Ek betaal R800, vir een van die
snelste verbinings, maar hier's pakette wat rond R200 begin.

Maar dan ken ons almal al vir Telkom...

Max

"TJ"
> ISDN foonrekening kan R6000 oploop in 'n maand, maklik.
>
> ADSL is R680 (huis, R800 vir besigheid) vir die maand se foonrekening plus
> ISP koste.
> Artslink.co.za (www.artslink.co.za) ISP ADSL is gratis op die oomblik.
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
Re: Ken iemand.... [boodskap #75142 is 'n antwoord op boodskap #75133] Ma, 31 Maart 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
ISDN kos so om en by R6000 per maand, ADSL kos so by die R600 of iets, ek
kan nou nie meer onthou nie.

E

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303310015.ed77996@posting.google.com...
> Elaine, ek hoop dis 'n tikfout! R6000? Telkom moet hulle nou nie
> simpel hou nie. ADSL is veronderstel om vir almal op straat bereikbaar
> te wees.
>
Re: Ken iemand.... [boodskap #75173 is 'n antwoord op boodskap #75142] Wo, 02 April 2003 00:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
My ISDN kos my tussen R400 en R700 per maand, gewone telefoonoproepe
ingesluit. Maar my ISP soek nou R70 per maand ekstra omdat ek 'n vinniger
verbinding het.
Wouter

"Elaine" skryf in boodskap news:3e887985.0@news1.mweb.co.za...
ISDN kos so om en by R6000 per maand, ADSL kos so by die R600
of iets, ek kan nou nie meer onthou nie.

E

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0303310015.ed77996@posting.google.com...
> Elaine, ek hoop dis 'n tikfout! R6000? Telkom moet hulle nou nie
> simpel hou nie. ADSL is veronderstel om vir almal op straat bereikbaar
> te wees.
Re: Ken iemand.... [boodskap #75177 is 'n antwoord op boodskap #75173] Wo, 02 April 2003 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's gelukkig, maar as jy in ag neem ons is minstens 6 ure 'n dag op die
net, sal dit nie vir ons so goedkoop uitwerk nie. Meeste goed word so na 7
gedoen, want ons het darem R7 call op ons foon.

E

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e8a34e3.0@news1.mweb.co.za...
> My ISDN kos my tussen R400 en R700 per maand, gewone telefoonoproepe
> ingesluit. Maar my ISP soek nou R70 per maand ekstra omdat ek 'n vinniger
> verbinding het.
> Wouter
Re: Ken iemand.... [boodskap #75180 is 'n antwoord op boodskap #75173] Wo, 02 April 2003 05:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Artslink.co.za ISP (www.artslink.co.za) bied ISDN vanaf R169/maand vir 64k
en e-pos op die beste netwerk in SA.

ADSL is tans gratis beskikbaar (as jy die lyn en modem het).

Ondersteun SA Kuns en Kultuur, skakel in op die Internet met Artslink.co.za
ISP en spaar!

Hoekom meer betaal die maand (R139 of R145) as jy net R115 hoef te betaal?

Gratis daaglikse "Artslink.co.za News" inklusief vir die wat op hoogte wil
bly met SA kuns, kultuur en vermaak.

:-)

TJ
www.artslink.co.za/isp
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255
Re: Ken iemand.... [boodskap #75197 is 'n antwoord op boodskap #75180] Wo, 02 April 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
TJ, ek hoop nie jy word ook so kwaad vir my, soos Norbert gister nie,
maar daar's 'n paar dinge nie duidelik nie.

"TJ"
> Artslink.co.za ISP (www.artslink.co.za) bied ISDN vanaf R169/maand vir 64k
> en e-pos op die beste netwerk in SA.

ISDN of 'n ISDN inbelpunt? R169 is vir my bietjie duur vir 'n
inbelpunt, maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie...

> ADSL is tans gratis beskikbaar (as jy die lyn en modem het).

Hoe lank nog? 'n Modem kos R2 000, en more sê julle mens moet betaal
vir die verbinding. Dan word ek geforseer om te betaal, of ek sit met
'n R2000 modem waarmee ek niks kan doen nie... Slim plan van julle,
maar ek wil weet dat ek dit vir so lang tydperk gratis kry, en daarna
soveel moet betaal per maand...

Wat vra Telkom om jou lyn om te sit ADSL toe? Hoeveel huur betaal jy
dan ekstra?

> Ondersteun SA Kuns en Kultuur, skakel in op die Internet met Artslink.co.za
> ISP en spaar!
>
> Hoekom meer betaal die maand (R139 of R145) as jy net R115 hoef te betaal?

Waarvoor?

> Gratis daaglikse "Artslink.co.za News" inklusief vir die wat op hoogte wil
> bly met SA kuns, kultuur en vermaak.

By wie kla mens as jou eie ISP jou SPAM?

Ek het geen probleem met jou, of met Artslink nie. Inteendeel. Maar ek
ruik iets stink onder al die mooi praatjies...

Max
Re: Ken iemand.... [boodskap #75198 is 'n antwoord op boodskap #75197] Wo, 02 April 2003 12:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
----- Original Message -----
From: "Max"
Sent: Wednesday, April 02, 2003 1:45 PM
Subject: Re: Ken iemand....

> ISDN of 'n ISDN inbelpunt? R169 is vir my bietjie duur vir 'n inbelpunt,
maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie...

R169/maand vir die Internet Diens Verskaffer (IDV of "ISP")
vergeleke met byvoorbeeld M-Web teen R199/maand
dan het jy nog die Telkom NT installasie nodig en ISDN modem
en jy betaal vir die Telkom oproep soos gewoonlik vir gebruik.

vergeleke met R115/maand vir gewone basiese 56k Internet.

>> ADSL is tans gratis beskikbaar (as jy die lyn en modem het).
>
> Hoe lank nog? 'n Modem kos R2 000, en more sê julle mens moet betaal vir
die verbinding. Dan word ek geforseer om te betaal, of ek sit met 'n R2000
modem waarmee ek niks kan doen nie... Slim plan van julle, maar ek wil weet
dat ek dit vir so lang tydperk gratis kry, en daarna soveel moet betaal per
maand...

Artslink.co.za ISP vra tans niks vir IDV ("ISP") tot ICASA Telkom monopolie
beantwoord
daar is verskeie tegniese (monopolie kompetisie) redes hiervoor voor ons IDV
prys kan vasstel
so dis gratis (vir nou).

> Wat vra Telkom om jou lyn om te sit ADSL toe? Hoeveel huur betaal jy dan
ekstra?

http://www.artslink.co.za/isp/adsl/index.html gee meer antwoorde
en http://www.telkom.co.za/adsl/prices.jsp?g=2
dui aan dat die Telkom installasie kos R404
en Telkom gaan jou R680/maand vra vir due huis of R800 vir besigheid.

> By wie kla mens as jou eie ISP jou SPAM?

Is jou ISP 'n lid van ISPA - www.ispa.org.za
en eerstens het jy vir hul gevra om jou van poslys af te haal?
kyk gerus na http://www.ispa.org.za/code/ vir "code of conduct".

Hoop dit als help en jy kan my enige tyd skakel vir meer inligting.

TJ
Artslink.co.za
082 230 2255
082 230 CALL
Re: Ken iemand.... [boodskap #75227 is 'n antwoord op boodskap #75198] Do, 03 April 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou antwoord.

Ek vind dit verskriklik dat die Internet so duur is in SA.

Ek betaal hier vir 'n .nl domeinnaam, vier inbelpunte (128k ISDN) en
vier mailboxen (elk met tot vier aliasse) net oor die EUR 20.

Internet is veronderstel om binne almal se bereik te wees...

Hoeveel Internetcafe's is daar nou in SA? Wat kos dit om daar te gaan
surf?

gr
Max

"TJ"
> ----- Original Message -----
> From: "Max"
> Sent: Wednesday, April 02, 2003 1:45 PM
> Subject: Re: Ken iemand....
>
>
>
>> ISDN of 'n ISDN inbelpunt? R169 is vir my bietjie duur vir 'n inbelpunt,
> maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie...
>
> R169/maand vir die Internet Diens Verskaffer (IDV of "ISP")
> vergeleke met byvoorbeeld M-Web teen R199/maand
> dan het jy nog die Telkom NT installasie nodig en ISDN modem
> en jy betaal vir die Telkom oproep soos gewoonlik vir gebruik.
>
> vergeleke met R115/maand vir gewone basiese 56k Internet.
>
>>> ADSL is tans gratis beskikbaar (as jy die lyn en modem het).
>>
>> Hoe lank nog? 'n Modem kos R2 000, en more sê julle mens moet betaal vir
> die verbinding. Dan word ek geforseer om te betaal, of ek sit met 'n R2000
> modem waarmee ek niks kan doen nie... Slim plan van julle, maar ek wil weet
> dat ek dit vir so lang tydperk gratis kry, en daarna soveel moet betaal per
> maand...
>
> Artslink.co.za ISP vra tans niks vir IDV ("ISP") tot ICASA Telkom monopolie
> beantwoord
> daar is verskeie tegniese (monopolie kompetisie) redes hiervoor voor ons IDV
> prys kan vasstel
> so dis gratis (vir nou).
>
>> Wat vra Telkom om jou lyn om te sit ADSL toe? Hoeveel huur betaal jy dan
> ekstra?
>
> http://www.artslink.co.za/isp/adsl/index.html gee meer antwoorde
> en http://www.telkom.co.za/adsl/prices.jsp?g=2
> dui aan dat die Telkom installasie kos R404
> en Telkom gaan jou R680/maand vra vir due huis of R800 vir besigheid.
>
>> By wie kla mens as jou eie ISP jou SPAM?
>
> Is jou ISP 'n lid van ISPA - www.ispa.org.za
> en eerstens het jy vir hul gevra om jou van poslys af te haal?
> kyk gerus na http://www.ispa.org.za/code/ vir "code of conduct".
>
>
> Hoop dit als help en jy kan my enige tyd skakel vir meer inligting.
>
>
> TJ
> Artslink.co.za
> 082 230 2255
> 082 230 CALL
Re: Ken iemand.... [boodskap #75232 is 'n antwoord op boodskap #75227] Do, 03 April 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is wel Internetkafees hier - en hulle wissel van R 10 per halfuur tot
R130 per uur.

Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022313.3bc69a7b@posting.google.com...
> Dankie vir jou antwoord.
>
> Ek vind dit verskriklik dat die Internet so duur is in SA.
>
> Ek betaal hier vir 'n .nl domeinnaam, vier inbelpunte (128k ISDN) en
> vier mailboxen (elk met tot vier aliasse) net oor die EUR 20.
>
> Internet is veronderstel om binne almal se bereik te wees...
>
> Hoeveel Internetcafe's is daar nou in SA? Wat kos dit om daar te gaan
> surf?
>
> gr
> Max
>
> "TJ"
>> ----- Original Message -----
>> From: "Max"
>> Sent: Wednesday, April 02, 2003 1:45 PM
>> Subject: Re: Ken iemand....
>>
>>
>>
>>> ISDN of 'n ISDN inbelpunt? R169 is vir my bietjie duur vir 'n inbelpunt,
>> maar ek het niks om dit mee te vergelyk nie...
>>
>> R169/maand vir die Internet Diens Verskaffer (IDV of "ISP")
>> vergeleke met byvoorbeeld M-Web teen R199/maand
>> dan het jy nog die Telkom NT installasie nodig en ISDN modem
>> en jy betaal vir die Telkom oproep soos gewoonlik vir gebruik.
>>
>> vergeleke met R115/maand vir gewone basiese 56k Internet.
>>
>>>> ADSL is tans gratis beskikbaar (as jy die lyn en modem het).
>>>
>>> Hoe lank nog? 'n Modem kos R2 000, en more sê julle mens moet betaal vir
>> die verbinding. Dan word ek geforseer om te betaal, of ek sit met 'n R2000
>> modem waarmee ek niks kan doen nie... Slim plan van julle, maar ek wil weet
>> dat ek dit vir so lang tydperk gratis kry, en daarna soveel moet betaal per
>> maand...
>>
>> Artslink.co.za ISP vra tans niks vir IDV ("ISP") tot ICASA Telkom monopolie
>> beantwoord
>> daar is verskeie tegniese (monopolie kompetisie) redes hiervoor voor ons IDV
>> prys kan vasstel
>> so dis gratis (vir nou).
>>
>>> Wat vra Telkom om jou lyn om te sit ADSL toe? Hoeveel huur betaal jy dan
>> ekstra?
>>
>> http://www.artslink.co.za/isp/adsl/index.html gee meer antwoorde
>> en http://www.telkom.co.za/adsl/prices.jsp?g=2
>> dui aan dat die Telkom installasie kos R404
>> en Telkom gaan jou R680/maand vra vir due huis of R800 vir besigheid.
>>
>>> By wie kla mens as jou eie ISP jou SPAM?
>>
>> Is jou ISP 'n lid van ISPA - www.ispa.org.za
>> en eerstens het jy vir hul gevra om jou van poslys af te haal?
>> kyk gerus na http://www.ispa.org.za/code/ vir "code of conduct".
>>
>>
>> Hoop dit als help en jy kan my enige tyd skakel vir meer inligting.
>>
>>
>> TJ
>> Artslink.co.za
>> 082 230 2255
>> 082 230 CALL
Re: Ken iemand.... [boodskap #75257 is 'n antwoord op boodskap #75227] Do, 03 April 2003 11:53 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier is gemiddeld een per dorp as ek die storie so kyk, meer as een maak
gewoonlik nie geld nie, daar's net nie 'n mark daar voor nie. Die ding is
net, Telkom het 'n monopolie op alle data lyne en hulle kan daarom so te sê
vra wat hulle wil vir goed soos ISDN en ADSL lyne. MWet is ook die ander
groot ISP, en hulle het die "backing" wat die kleiner outjies nie het nie.
Mweb self maak nie veel van 'n wins nie, maar hulle is deel van Naspers wat
hulle kan dra. Kleiner ouens kan nie op daai klein winsgrens oorleef nie.
Onthou ook dat daar net iets soos 3 - 4 mil. Internet gebruikers in die land
is, as een ou hulle almal kan kry, kan hy sy pryse verlaag, maar omdat
hierdie paartjies deur 'n hele klomp ISP's gedeel moet word, moet ISP's
hulle pryse verhoog om aan die lewe te kan bly. Verder moet hulle nog
Telkom se astronomies pryse betaal, en ek vermoed maar dis hoekom hulle so
duur is.

Elaine

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0304022313.3bc69a7b@posting.google.com...
> Dankie vir jou antwoord.
>
> Ek vind dit verskriklik dat die Internet so duur is in SA.
>
> Ek betaal hier vir 'n .nl domeinnaam, vier inbelpunte (128k ISDN) en
> vier mailboxen (elk met tot vier aliasse) net oor die EUR 20.
>
> Internet is veronderstel om binne almal se bereik te wees...
>
> Hoeveel Internetcafe's is daar nou in SA? Wat kos dit om daar te gaan
> surf?
Vorige onderwerp: Zing-wenners ?
Volgende onderwerp: Opera oppie water
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 10:33:07 MGT 2024