Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Klei(n)wild " deur HANS DU PLESSIS
" Klei(n)wild " deur HANS DU PLESSIS [boodskap #74542] So, 16 Maart 2003 00:18
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Hans du Plessis
Klei(n)wild

Diep uit 'n kleigat kry
ek 'n handjie modderklei
wat ek onder 'n rooibos brei en brei
en tussen klam vingers van die brein
vormvryf tot elke lyn
van my eie troppie wild verskyn.
Vorige onderwerp: " Beeld van 'n Jeug : Duif en Perd " deur N.P. van Wyk LOUW
Volgende onderwerp: " Rekenskap " deur CHRIS PELSER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 13:07:16 MGT 2024