Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » DSTV
DSTV [boodskap #72861] Do, 30 Januarie 2003 18:06 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Iemand hier wat DSTV het?

DD
Re: DSTV [boodskap #72863 is 'n antwoord op boodskap #72861] Do, 30 Januarie 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom vra jy DD - wil jy kom kriek-het kyk? In daai geval is die antwoord
nee ...

"DD" skryf in boodskap news:h9qi3vgalh7a17d6opc07m0tr0uomafdl5@4ax.com...
>
>
> Iemand hier wat DSTV het?
>
> DD
Re: DSTV [boodskap #72866 is 'n antwoord op boodskap #72863] Do, 30 Januarie 2003 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "DD" wrote


>> Iemand hier wat DSTV het?

>> DD
>
"Jonas" wrote:

> Hoekom vra jy DD - wil jy kom kriek-het kyk? In daai geval is die antwoord
> nee ...

Nee Jonas, een van my kliënte wat ek nog nooit van aangesig tot
aangesig ontmoet het nie, het vanmiddag vir my gesê dat hy vanaand
DSTV 'n program doen. Sy vrou, wat ook my kliënt is, hanteer 'n
finansiële artikel in een van die grootste koerante in die land.
Ek is nuuskierig hieroor en het nie DSTV nie. Ek wou gehad het dat
iemand daarna kyk en my epos met 'n mening.

DD
Re: DSTV [boodskap #72871 is 'n antwoord op boodskap #72866] Vr, 31 Januarie 2003 02:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer te laat - maar indien dit Kyknet is, dan kan jy gerus wees - alles
word ten minste eenaaml herhaal ...

"DD" skryf in boodskap news:hmsi3vohap6dtt2918vmmh9vjrfu5mlb1i@4ax.com...
>
>> "DD" wrote
>
>
>>> Iemand hier wat DSTV het?
>
>>> DD
>>
> "Jonas" wrote:
>
>> Hoekom vra jy DD - wil jy kom kriek-het kyk? In daai geval is die antwoord
>> nee ...
>
>
> Nee Jonas, een van my kliënte wat ek nog nooit van aangesig tot
> aangesig ontmoet het nie, het vanmiddag vir my gesê dat hy vanaand
> DSTV 'n program doen. Sy vrou, wat ook my kliënt is, hanteer 'n
> finansiële artikel in een van die grootste koerante in die land.
> Ek is nuuskierig hieroor en het nie DSTV nie. Ek wou gehad het dat
> iemand daarna kyk en my epos met 'n mening.
>
> DD
>
Re: DSTV [boodskap #72874 is 'n antwoord op boodskap #72866] Vr, 31 Januarie 2003 04:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Heel moontlik op Summit TV (http://www.summittv.co.za/) as dit oor besigheid
gaan, en as jy mooi vra kan hul vir jou 'n VHS bandjie aanstuur met die
opname.

:-)

TJ
Artslink.co.za
www.artslink.co.za
Re: DSTV [boodskap #72989 is 'n antwoord op boodskap #72874] Sa, 01 Februarie 2003 16:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Jonas sê:
> Jammer te laat - maar indien dit Kyknet is, dan kan jy gerus wees - alles
> word ten minste eenaaml herhaal ...

On Fri, 31 Jan 2003 06:47:00 +0200, "TJ" wrote:

> Heel moontlik op Summit TV (http://www.summittv.co.za/) as dit oor besigheid
> gaan, en as jy mooi vra kan hul vir jou 'n VHS bandjie aanstuur met die
> opname.
>
> :-)

Dankie vir die wenk, Jonas. Wanneer word dit herhaal? (Kyknet, ja)

Dankie jy ook, TJ. Dit is inderwaarheid 'n geval van 'n egpaar wat
probleme (intern) ontwikkel het wat deur (mi) onkunde veroorsaak is,
en ek is gevra om dit op te los. Mense met 'n agtergrond wat nie
verhouding hou met wat gebeur het nie. Mense wat aan die land
advies verskaf en 'n probleem ontwikkel het met iets wat vir albei
algemene kennis behoort te gewees het.
Annette sal verstaan wanneer ek van die sesde skedule praat.

DD
Sesde Bylae? [boodskap #73027 is 'n antwoord op boodskap #72989] So, 02 Februarie 2003 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
DD
Dankie jy ook, TJ. Dit is inderwaarheid 'n geval van 'n egpaar wat
probleme (intern) ontwikkel het wat deur (mi) onkunde veroorsaak is,
en ek is gevra om dit op te los. Mense met 'n agtergrond wat nie
verhouding hou met wat gebeur het nie. Mense wat aan die land
advies verskaf en 'n probleem ontwikkel het met iets wat vir albei
algemene kennis behoort te gewees het.
Annette sal verstaan wanneer ek van die sesde skedule praat.

Wouter
Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang? Of
waarna verwys jy, DD?
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73029 is 'n antwoord op boodskap #73027] So, 02 Februarie 2003 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 2 Feb 2003 18:09:18 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:

>
> Wouter
> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang? Of
> waarna verwys jy, DD?
>
>

Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
maar baie wyer loop.

DD
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73030 is 'n antwoord op boodskap #73029] So, 02 Februarie 2003 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Die inkomstebelastingwet sê steeds
> dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
> opbrengs verdien nie.

>
> DD
>
>

Dìt was een van die skerpste angels van genoemde wet.

DD
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73036 is 'n antwoord op boodskap #73029] Ma, 03 Februarie 2003 00:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?

DD
Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
maar baie wyer loop.

Wouter
Ek wou eintlik net weet waarvan jy praat en nou weet ek :-)

Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
byderhand het, kan jy dit bevestig?

As ek reg onthou, is die minimum termyne sedert 1993 nie
meer in die Inkomstebelastingwet nie, dit was in 59D van die
Versekeringswet, nou seker êrens in die Langtermynversekeringswet.
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73037 is 'n antwoord op boodskap #73036] Ma, 03 Februarie 2003 04:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sesde Bylae:
Sesde bylae bygevoeg deur a.28(1) van wet no 90 van 1972, gewysig deur aa 27
tot en met 41 van wet Wet n0 65 van 1973, aa 63 tot en met 68 van Wet no 85
van 1974, a. 37 van Wet no 69 van 1975, a. 19 van Wet no 101 van 1978, a 29
van Wet no 96 van 1981, aa 58 en 59 van Wet no 94 van 1983, a 45 van Wet no
121 van 1984, aa 21 tot en met 25 van Wet no 96 van 1985, aa 31 en 32 van
Wet no 65 van 1986 en aa 26(b) en 27 van Wet no 85 van 1987 en herroep deur
a 51 (1) van wet no 113 van 1993.

Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan nie meer in
die Danziger en Cronje nie.

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3db4ae.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
>> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
>> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?
>
> DD
> Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
> dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
> opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
> 6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
> 'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
> maar baie wyer loop.
>
> Wouter
> Ek wou eintlik net weet waarvan jy praat en nou weet ek :-)
>
> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
> byderhand het, kan jy dit bevestig?
>
> As ek reg onthou, is die minimum termyne sedert 1993 nie
> meer in die Inkomstebelastingwet nie, dit was in 59D van die
> Versekeringswet, nou seker êrens in die Langtermynversekeringswet.
>
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73049 is 'n antwoord op boodskap #73027] Ma, 03 Februarie 2003 12:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Plesier ou dier:))

Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog steeds aan ou
bylaes vasklou?
Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
> byderhand het, kan jy dit bevestig
>
> Annette
> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
> nie meer in die Danziger en Cronje nie.
>
> Wouter
> Dankie vir die moeite.
>
>
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e3db4ae.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wouter
>>> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
>>> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
>>> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?
>>
>> DD
>> Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
>> dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
>> opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
>> 6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
>> 'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
>> maar baie wyer loop.
>
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73050 is 'n antwoord op boodskap #73037] Ma, 03 Februarie 2003 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
byderhand het, kan jy dit bevestig

Annette
Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
nie meer in die Danziger en Cronje nie.

Wouter
Dankie vir die moeite.

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3db4ae.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
>> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
>> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?
>
> DD
> Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
> dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
> opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
> 6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
> 'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
> maar baie wyer loop.
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73054 is 'n antwoord op boodskap #73049] Ma, 03 Februarie 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wel, hy verstaan hoe dinge werk. En dis belangriker as waar dit in
watter wet staan. So jy kan maar 'n polis deur hom koop, dis orraait.
Daardie Sesde Bylae was so 'n groot aborsie dat ek kan verstaan
dat die bedryf dit vandag nog blameer....
Wouter

Annette skryf in boodskap news:b1lmj6$1300cv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Plesier ou dier:))
Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog
steeds aan ou bylaes vasklou?
Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
> byderhand het, kan jy dit bevestig

> Annette
> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
> nie meer in die Danziger en Cronje nie.

> Wouter
> Dankie vir die moeite.
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73058 is 'n antwoord op boodskap #73054] Ma, 03 Februarie 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die gerusstelling, maar ek sal sommer met iemand hier naby
regkom, dankie;)))
Ek kan nie onthou nie - was dit een van Barend se babatjies?

Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3e69d2.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, hy verstaan hoe dinge werk. En dis belangriker as waar dit in
> watter wet staan. So jy kan maar 'n polis deur hom koop, dis orraait.
> Daardie Sesde Bylae was so 'n groot aborsie dat ek kan verstaan
> dat die bedryf dit vandag nog blameer....
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:b1lmj6$1300cv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Plesier ou dier:))
> Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog
> steeds aan ou bylaes vasklou?
> Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
>> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
>> byderhand het, kan jy dit bevestig
>
>> Annette
>> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
>> nie meer in die Danziger en Cronje nie.
>
>> Wouter
>> Dankie vir die moeite.
>
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73070 is 'n antwoord op boodskap #73049] Ma, 03 Februarie 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
lyk of hy nou al vir 10 jaar drooggemaak het

"Annette" skryf in boodskap news:b1lmj6$1300cv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Plesier ou dier:))
>
> Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog steeds aan ou
> bylaes vasklou?
> Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?
>
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
>> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
>> byderhand het, kan jy dit bevestig
>>
>> Annette
>> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
>> nie meer in die Danziger en Cronje nie.
>>
>> Wouter
>> Dankie vir die moeite.
>>
>>
>>
>>
>> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>> news:3e3db4ae.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Wouter
>>>> Die Sesde Bylae tot die Inkomstebelastingwet, wat oor standaard
>>>> polisse handel? Maar dis mos reeds tien jaar gelede afgeskaf en
>>>> met 'n artikel (59D?) in die ou Versekeringswet vervang?
>>>
>>> DD
>>> Nie werklik nie, Wouter. Die inkomstebelastingwet sê steeds
>>> dat jy nie vir minder as 5 jaar kan spaar en 'n belastingvrye
>>> opbrengs verdien nie. Dit is deel van die oorspronklike
>>> 6de Skedule en het behoue gebly. Behoue gebly omdat dit
>>> 'n belastigwet is wat ook in die 6de Skedule geïnkorporeer is
>>> maar baie wyer loop.
>>
>
Re: Sesde Bylae? [boodskap #73078 is 'n antwoord op boodskap #73058] Ma, 03 Februarie 2003 18:32 Na vorige boodskap
W  is tans af-lyn  W
Boodskappe: 306
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie onthou of dit in Barend (of dalk Horwood) se tyd
was nie, maar snaaksgenoeg is dit destyds nie so hard deur
die politici gedryf nie. Dit was meer die tegnokrate (by die
Ontvanger en Dept Finansies) en 'n paar buitemense (soos
van die Margo-kommissie se mense) wat die dryf hier agter
was, as ek reg onthou. En ek glo daar was meer as net 'n
stukkie jaloesie teenoor die versekeraars wat destyds baie
goed gevaar het.

Maar die wetgewing het baie probleme gehad. Die
versekeraars het aanmekaar skuiwergate gevind, wat
herhaaldelik met nog wysigings toegestop is. En daar was
sommige skuiwergate, soos back-to-back polisse wat nooit
gestop kon word nie. Ironies het daardie kombinasies hoër
koste vir almal teweeggebring, ook hoër kommissie vir die
tussenganger en het die doel van die wetgewing totaal verydel.

'n Regsman het vir my gesê die Sesde Bylae was uiteindelik
die heel ingewikkeldste en gekompliseerdste deel van die
Inkomstebelastingwet, dalk ook van alle wette.

Die nuwe bedeling, soos in 1993 in artikel 59D van die
Versekeringswet beskryf, was 'n onderhandelde een,
tussen die bedryf en die Ontvanger. Dit maak baie meer
sin en omdat die bedryf dit as 'n kompromis aanvaar het, .
is daar ook baie min skuiwergate gesoek.

Wouter

"Annette" skryf in boodskap news:b1lqrk$13tsau$1@ID-92016.news.dfncis.de...
Dankie vir die gerusstelling, maar ek sal sommer met iemand hier
naby regkom, dankie;)))
Ek kan nie onthou nie - was dit een van Barend se babatjies?
Annette

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3e3e69d2.0@news1.mweb.co.za...
> Wel, hy verstaan hoe dinge werk. En dis belangriker as waar dit in
> watter wet staan. So jy kan maar 'n polis deur hom koop, dis orraait.
> Daardie Sesde Bylae was so 'n groot aborsie dat ek kan verstaan
> dat die bedryf dit vandag nog blameer....
> Wouter

> Annette wrote in message
> news:b1lmj6$1300cv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Plesier ou dier:))
> Maar wat nou met arme DD - sal hy in die sop wees omdat hy nog
> steeds aan ou bylaes vasklou?
> Hoe op hoogte van sake is hy as versekeringsagent?
> Annette

> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3e3e5c41.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter
>> Maar die Sesde Bylae is geskrap hoor. Weg, gone, finito.
>> Reeds in 1993. Annette, as jy 'n Inkomstebelastingwet
>> byderhand het, kan jy dit bevestig

>> Annette
>> Dit beteken die hele Sesde bylae, insluitende Wet no 113 bestaan
>> nie meer in die Danziger en Cronje nie.

>> Wouter
>> Dankie vir die moeite.
Vorige onderwerp: Fliek: Promised Land
Volgende onderwerp: Freeslike Vliek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:11:08 MGT 2024