Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Klasfoto's
Klasfoto's [boodskap #72118] Vr, 17 Januarie 2003 12:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die fotograaf het 'n klasfoto van die kinders geneem en die juffrou het
die kinders probeer motiveer om van die foto's te koop.
"Dink net hoe lekker sal dit wees as julle eendag weer na die foto kan kyk
en sê:
"Daar's Jennifer, sy's 'n prokureur' of 'Dit is Michael, hy's 'n dokter!"
'n Stem agter uit die klas sê: "en daar's Juffrou, sy's al dood!"
Re: Klasfoto's [boodskap #72125 is 'n antwoord op boodskap #72118] Vr, 17 Januarie 2003 13:19 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

:-)
Vorige onderwerp: Matriek 2002
Volgende onderwerp: Skool weier toelating ogv taal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:11:40 MGT 2024