Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Vakansie huis te huur?
Vakansie huis te huur? [boodskap #71975] Wo, 15 Januarie 2003 14:08 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Daniela)

Hallo

Ek soek na n vakansie huis te huur in Kaap of Natal (beste is suid
/oos Kaap) vir 2 persone, vir n week tussen 25 Januarie tot 25
Februarie 2003.

As iemand van iets weet, ek wag angstig vir n antwoord.

Tschau

Daniela Senn
Switserland
Re: Vakansie huis te huur? [boodskap #71994 is 'n antwoord op boodskap #71975] Wo, 15 Januarie 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wil jy teen die see wees?
Warm see of koue see?
Ek sal jou in aanraking kan bring met iemand as jy nie teen die see wil bly
nie in Bloubergstrand.
Annette

skryf in boodskap news:3e2569a6.18869723@news.swissonline.ch...
> Hallo
>
> Ek soek na n vakansie huis te huur in Kaap of Natal (beste is suid
> /oos Kaap) vir 2 persone, vir n week tussen 25 Januarie tot 25
> Februarie 2003.
>
> As iemand van iets weet, ek wag angstig vir n antwoord.
>
> Tschau
>
> Daniela Senn
> Switserland
Re: Vakansie huis te huur? [boodskap #72172 is 'n antwoord op boodskap #71975] So, 19 Januarie 2003 03:10 Na vorige boodskap
hwgird  is tans af-lyn  hwgird
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Daniela

Stuur my jou e-pos adres vir besonderhede vir huisvesting in Mosselbaai - as
jy belangstel.

Groete

Harry

skryf in boodskap news:3e2569a6.18869723@news.swissonline.ch...
> Hallo
>
> Ek soek na n vakansie huis te huur in Kaap of Natal (beste is suid
> /oos Kaap) vir 2 persone, vir n week tussen 25 Januarie tot 25
> Februarie 2003.
>
> As iemand van iets weet, ek wag angstig vir n antwoord.
>
> Tschau
>
> Daniela Senn
> Switserland
Vorige onderwerp: Kersfees.
Volgende onderwerp: My trippie verlede naweek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 13:57:07 MGT 2024