Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Sing jou hart uit ...
Sing jou hart uit ... [boodskap #71867] So, 12 Januarie 2003 20:34 na volgende boodskap
Vos  is tans af-lyn  Vos
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Junior Lid
MidiBoer 2003 is uit. Gaan kyk na die nuwe blad. Jy kan selfs nou lid word
van die MidiBoer klub.

Dis als oor afrikaanse musiek en meer.

http://myweb.absa.co.za/vos/

Tjek dit eit.
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71869 is 'n antwoord op boodskap #71867] So, 12 Januarie 2003 21:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Vos" wrote:

> http://myweb.absa.co.za/vos/
>
> Tjek dit eit.

Ons sallit gaan eitchek my tjaaina. Dankie
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71932 is 'n antwoord op boodskap #71869] Di, 14 Januarie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> "Vos" wrote:
>
>
>> http://myweb.absa.co.za/vos/
>>
>> Tjek dit eit.
>
> Ons sallit gaan eitchek my tjaaina. Dankie

KinkY: Ek het gaan tjek. En ek het gehou van wat jy gedoen het met
" Beautiful in Beaufort Wes"
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71944 is 'n antwoord op boodskap #71932] Wo, 15 Januarie 2003 01:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Ek het gaan tjek. En ek het gehou van wat jy gedoen het met
> " Beautiful in Beaufort Wes"

Jy het op my boodskap gewantwoord , en ek belowe jou ek het NIKS
gedoen nie. Dis daai anner china se goeters daai
Maar het jy daardie oulike muisie gesien op sy blad? :-)
Re: Sing jou hart uit ... [boodskap #71954 is 'n antwoord op boodskap #71944] Wo, 15 Januarie 2003 07:45 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
>> KinkY: Ek het gaan tjek. En ek het gehou van wat jy gedoen het met
>> " Beautiful in Beaufort Wes"
>
> Jy het op my boodskap gewantwoord , en ek belowe jou ek het NIKS
> gedoen nie. Dis daai anner china se goeters daai
> Maar het jy daardie oulike muisie gesien op sy blad? :-)

KinkY: Ja, ek sien wat jy bedoel. Sorrie hoor! :-) En ja, daai
muisie!! Mos n Vosmuisie wees! ";-)
Vorige onderwerp: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan
Volgende onderwerp: " naglied van johannes kerkorrel " deur TOM GOUWS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:47:51 MGT 2024