Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Honde
Honde [boodskap #71702] Vr, 10 Januarie 2003 12:40 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Snippie is 4 jaar gelede dood, en ek het vandag weer vir die eerste keer 'n
hondjie gesien wat ek weet myne moet wees.
Ietwat van 'n probleem hier by die woonstel, en dit is 'n pavement special,
so ek het nie die vaagste benul hoe groot sy gaan word nie, alhoewel sy die
kleinste van die werpsel is.
Ek is seker ek sal 'n plan kan maak.

Annette
Re: Honde [boodskap #71712 is 'n antwoord op boodskap #71702] Vr, 10 Januarie 2003 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai, die vreugde van 'n klein brakkie. Kan jy nie aan die ma sien hoe groot
die kleintjie gaan wees nie?

"Annette" skryf in boodskap news:avmfqd$h64ds$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Snippie is 4 jaar gelede dood, en ek het vandag weer vir die eerste keer 'n
> hondjie gesien wat ek weet myne moet wees.
> Ietwat van 'n probleem hier by die woonstel, en dit is 'n pavement special,
> so ek het nie die vaagste benul hoe groot sy gaan word nie, alhoewel sy die
> kleinste van die werpsel is.
> Ek is seker ek sal 'n plan kan maak.
>
> Annette
>
Re: Honde [boodskap #71729 is 'n antwoord op boodskap #71712] Vr, 10 Januarie 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die ma en pa is beide medium-grote honde. Hierdie enetjie dink ek sal seker
so groot word soos 'n groot Fox terrier.
Ek hou altyd van die een in die werpsel wat eers sit en dinge uitkyk, en nie
soos die ander net storm om gestreel te word nie.

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3e1ee006.0@news1.mweb.co.za...
> Ai, die vreugde van 'n klein brakkie. Kan jy nie aan die ma sien hoe groot
> die kleintjie gaan wees nie?
> "Annette" wrote in message
> news:avmfqd$h64ds$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Snippie is 4 jaar gelede dood, en ek het vandag weer vir die eerste keer 'n
>> hondjie gesien wat ek weet myne moet wees.
>> Ietwat van 'n probleem hier by die woonstel, en dit is 'n pavement special,
>> so ek het nie die vaagste benul hoe groot sy gaan word nie, alhoewel sy die
>> kleinste van die werpsel is.
>> Ek is seker ek sal 'n plan kan maak.
>>
>> Annette
>>
>
Re: Honde [boodskap #71773 is 'n antwoord op boodskap #71729] Sa, 11 Januarie 2003 05:54 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja ek kyk ook vir 'n rustige klein brakkie, dan is dit nie so hiperaktief
later as dit groot word nie.

"Annette" skryf in boodskap news:avn7g5$hftfj$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die ma en pa is beide medium-grote honde. Hierdie enetjie dink ek sal seker
> so groot word soos 'n groot Fox terrier.
> Ek hou altyd van die een in die werpsel wat eers sit en dinge uitkyk, en nie
> soos die ander net storm om gestreel te word nie.
>
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e1ee006.0@news1.mweb.co.za...
>> Ai, die vreugde van 'n klein brakkie. Kan jy nie aan die ma sien hoe groot
>> die kleintjie gaan wees nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:avmfqd$h64ds$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Snippie is 4 jaar gelede dood, en ek het vandag weer vir die eerste keer 'n
>>> hondjie gesien wat ek weet myne moet wees.
>>> Ietwat van 'n probleem hier by die woonstel, en dit is 'n pavement special,
>>> so ek het nie die vaagste benul hoe groot sy gaan word nie, alhoewel sy die
>>> kleinste van die werpsel is.
>>> Ek is seker ek sal 'n plan kan maak.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wat is 'n prinantes?
Volgende onderwerp: Hond gedrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 21:36:11 MGT 2024