Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan
Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71332] So, 05 Januarie 2003 12:58 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?

Ek kry die indruk dat Jordaan nie noodwendig sing nie, maar dat hy dit so
skeef kou.
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71334 is 'n antwoord op boodskap #71332] So, 05 Januarie 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Jonas wrote:

> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?

As dit die eerste keer is wat jy "Beautiful
in Beaufort Wes" hoor, dan is jy darem baaaaie
agter die tyd (dit, dink ek, ek is nog 'n
anglisisme, Elaine.) Hier op die walle van die
Ottawa sit en luister ek gereeld daarna, vir
baie lank al. Deur Gert Vlok Nel gesing.

Gloudina
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71340 is 'n antwoord op boodskap #71334] So, 05 Januarie 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kry gerus die Jordaanweergawe - sy eie goed beindruk my nie soseer nie, maar
die ene doen. Ek erken - ek sou armer doodgegaan het as ek nie die song
gehoor het nie.
Ek skuld Gert Vlok Nel ...
skryf in boodskap news:3E18388A.50703@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
>> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
>> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
>
> As dit die eerste keer is wat jy "Beautiful
> in Beaufort Wes" hoor, dan is jy darem baaaaie
> agter die tyd (dit, dink ek, ek is nog 'n
> anglisisme, Elaine.) Hier op die walle van die
> Ottawa sit en luister ek gereeld daarna, vir
> baie lank al. Deur Gert Vlok Nel gesing.
>
> Gloudina
>
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71354 is 'n antwoord op boodskap #71332] So, 05 Januarie 2003 15:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Doodeenvoudig liewe Jonas, mens kan nie die woorde hoor as Gert of Theuns
dit sing nie.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3e182c3d$0$237@hades.is.co.za...
> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
>
> Ek kry die indruk dat Jordaan nie noodwendig sing nie, maar dat hy dit so
> skeef kou.
>
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71363 is 'n antwoord op boodskap #71354] So, 05 Januarie 2003 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het 'n oor vir Theuns - hom hoor en verstaan ek.
Maar ek het opgegee met Gert Fok ekskuus Vlok Nel. Dis amper soos Stef Bos -
ek hou van sy stem - selfs sy persoonlikheid. Mar ek verstaan nie.
Watter ander goeie goed is daar van Gert - wat moontlik verstaanbaar gesing
word deur iemand anners?

"Annette" skryf in boodskap news:av9lhr$ddp05$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Doodeenvoudig liewe Jonas, mens kan nie die woorde hoor as Gert of Theuns
> dit sing nie.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3e182c3d$0$237@hades.is.co.za...
>> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
>> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom
> het
>> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
>>
>> Ek kry die indruk dat Jordaan nie noodwendig sing nie, maar dat hy dit so
>> skeef kou.
>>
>
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71368 is 'n antwoord op boodskap #71334] So, 05 Januarie 2003 20:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
So Gert kan sing ook? Multi-getalenteerde mannetjie. Is hy nog hier rond?

--
Groetnis

Francois
skryf in boodskap news:3E18388A.50703@rogers.com...
>
> Jonas wrote:
>
>> Ek het pas die MP3 Beautiful in Beaufort-Wes van Gert Vlok Nel en wat deur
>> Theuns Jordaan gesing word van die net bekom. 'n Besondere song - hoekom het
>> ek dit nie voorheen gehoor en waardeer nie?
>
> As dit die eerste keer is wat jy "Beautiful
> in Beaufort Wes" hoor, dan is jy darem baaaaie
> agter die tyd (dit, dink ek, ek is nog 'n
> anglisisme, Elaine.) Hier op die walle van die
> Ottawa sit en luister ek gereeld daarna, vir
> baie lank al. Deur Gert Vlok Nel gesing.
>
> Gloudina
>

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.431 / Virus Database: 242 - Release Date: 2002/12/17
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71386 is 'n antwoord op boodskap #71354] Ma, 06 Januarie 2003 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 5 Jan 2003 17:58:59 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Doodeenvoudig liewe Jonas, mens kan nie die woorde hoor as Gert of Theuns
> dit sing nie.
> Annette
>
>

julle verstaan vir gert net nie. jy moet in die regte mood wees dan
spreek dit tot jou siel, jy hoef nie te luister met jou ore nie (diep
ne). gert se cd is een van die bestes in my collection.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71408 is 'n antwoord op boodskap #71386] Ma, 06 Januarie 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Threeships Mcduck wrote:

> julle verstaan vir gert net nie. jy moet in die regte mood wees dan
> spreek dit tot jou siel, jy hoef nie te luister met jou ore nie (diep
> ne). gert se cd is een van die bestes in my collection.

En dit het nou mode geword, selfs by
Vlok-fans, om te sê "hy kan nie sing
nie." Maar daarmee stem ek ook nie
saam nie. Hy het 'n baie suiwer, baie
vaste sangstem. Hy sing net in 'n soort
genre wat dit nodig maak dat hy in 'n
mineure toon sing, 'n soort sang wat die
luisteraar dwing om baie intens te luister,
by tye sy eie interpretasies by te bring.
Luister nou maar na daardie elegie oor die
dood van Koos du Plessis. Dis nie net 'n
song nie. Dis 'n stuk performance art. En
dit laat nog elke keer wanneer ek daarna
luister, die trane rol.

Gloudina
Re: Beautiful in Beaufort-Wes - Theuns Jordaan [boodskap #71419 is 'n antwoord op boodskap #71408] Ma, 06 Januarie 2003 16:51 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos in die geval van Bob Dylan - wie groot dinge geskryf het, maar ander
ouens het dit bekend/gewild gemaak.

skryf in boodskap news:3E198553.7070908@rogers.com...
>
> Threeships Mcduck wrote:
>
>
>> julle verstaan vir gert net nie. jy moet in die regte mood wees dan
>> spreek dit tot jou siel, jy hoef nie te luister met jou ore nie (diep
>> ne). gert se cd is een van die bestes in my collection.
>
> En dit het nou mode geword, selfs by
> Vlok-fans, om te sê "hy kan nie sing
> nie." Maar daarmee stem ek ook nie
> saam nie. Hy het 'n baie suiwer, baie
> vaste sangstem. Hy sing net in 'n soort
> genre wat dit nodig maak dat hy in 'n
> mineure toon sing, 'n soort sang wat die
> luisteraar dwing om baie intens te luister,
> by tye sy eie interpretasies by te bring.
> Luister nou maar na daardie elegie oor die
> dood van Koos du Plessis. Dis nie net 'n
> song nie. Dis 'n stuk performance art. En
> dit laat nog elke keer wanneer ek daarna
> luister, die trane rol.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: " Inkosi Jesu " deur RAE TOMLIN (musiek Edith Hugo Bosman)
Volgende onderwerp: Sing jou hart uit ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 02:31:16 MGT 2024