Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » PJ Pretorius se "Volksveraad"
PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70617] So, 15 Desember 2002 06:13 na volgende boodskap
cg  is tans af-lyn  cg
Boodskappe: 19
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...

P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
1996

Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
die adres/epos van die skrywer?

cg
Re: PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70622 is 'n antwoord op boodskap #70617] So, 15 Desember 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Gert  is tans af-lyn  Oom Gert
Boodskappe: 38
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ek het die engelse weergawe, "Sell Out" by Fascination Books in Menlyn
gekoop. Ek het dit egter nog nie gelees nie, maar ek hoor gereeld iemand
praat van die boek en dit was die laaste een op die rak, toe dag ek maar ek
koop hom sommer. Ek sal dit eendag lees. Dit klink egter baie na "conspiracy
theory" vir my. Bel maar die boekwinkels. Hulle sal dit iewers opspoor.

"cg" skryf in boodskap news:1q6ovuk15u968jpe0qc5iq23lhvvmbe210@4ax.com...
> Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
>
> P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
> 1996
>
> Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
> die adres/epos van die skrywer?
>
> cg
>
Re: PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70625 is 'n antwoord op boodskap #70617] So, 15 Desember 2002 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek giggel altyd as ek die voorletters PJ sien.
Nou wonder ek net of hierdie boek se veraad eintlik verraad moet wees- of
het ons hier te doen met 'n doelbewuste verdraaiing?
Annette

"cg" skryf in boodskap news:1q6ovuk15u968jpe0qc5iq23lhvvmbe210@4ax.com...
> Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
>
> P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
> 1996
>
> Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
> die adres/epos van die skrywer?
>
> cg
>
Re: PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70635 is 'n antwoord op boodskap #70617] So, 15 Desember 2002 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek is seker dat indien die HNP se Hoofkantoor in Pretoria gekontak word sal
dit daar beskikbaar wees.Of dalk by
Radio Pretoria:012-543-0120 vra om met Toeksie te praat.

"cg" skryf in boodskap news:1q6ovuk15u968jpe0qc5iq23lhvvmbe210@4ax.com...
> Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
>
> P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
> 1996
>
> Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
> die adres/epos van die skrywer?
>
> cg
>
Re: PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70636 is 'n antwoord op boodskap #70625] So, 15 Desember 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Anette,

Ek glo dat dit nie die volle waarheid is nie.Ek het die boek by 'n vriend
gesien en deur geblaai.Ek dink dat daar seker
waarhede is...maar dat dit nie die volle verhaal is soos dit moet wees
nie!Dit sou egter maak vir goeie leesstof.

"Annette" skryf in boodskap news:athdh6$148f4q$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek giggel altyd as ek die voorletters PJ sien.
> Nou wonder ek net of hierdie boek se veraad eintlik verraad moet wees- of
> het ons hier te doen met 'n doelbewuste verdraaiing?
> Annette
>
>
> "cg" wrote in message
> news:1q6ovuk15u968jpe0qc5iq23lhvvmbe210@4ax.com...
>> Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
>>
>> P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
>> 1996
>>
>> Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
>> die adres/epos van die skrywer?
>>
>> cg
>>
>
Re: PJ Pretorius se "Volksveraad" [boodskap #70644 is 'n antwoord op boodskap #70617] Ma, 16 Desember 2002 03:18 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek weet van die Pretorius is dat die man nie helemaal "lekker" is
nie.
Ek stel voor leen die boek - as jy dit dan wil lees - maar dit sal bepald
nie 'n waardevolle bydrae maak tot 'n goeie boekeversameling nie.

"cg" skryf in boodskap news:1q6ovuk15u968jpe0qc5iq23lhvvmbe210@4ax.com...
> Ek stel belang in die geskiedenis en was verwys na...
>
> P. J. Pretorius, Volksveraad, Die Geskiedenis agter die Geskiedenis. Mosselbaai
> 1996
>
> Weet iemand waar ek 'n eksemplaar of 'n oorsig van die boek kan bekom? Of selfs
> die adres/epos van die skrywer?
>
> cg
>
Vorige onderwerp: Huisgenoot se Bobby-grappie
Volgende onderwerp: Harry Potter (net vir jou Annette)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 13:13:44 MGT 2024