Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Voëlkykers misluk
Voëlkykers misluk [boodskap #70472] Do, 12 Desember 2002 10:54
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle kon toe net 323 verskillende voëls sien - 20 kort vir die rekord. Daar
word beweer dat hulle dit miskien kom gemaak het as dit nie was vir die
sterk wind in Mkuze nie - waar die voëls vervaard aan die takke probeer
vasklou het en nie uitgekom het om raakgesien te word nie. en die ywerige
verkeerskonstable wat die vloot van 20 4x4's gestop het omdat hulle nie
behoorlike lisensieplate vertoon het nie.

Annette
Vorige onderwerp: Hulp met stoute hond
Volgende onderwerp: Wat is 'n prinantes?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:24:49 MGT 2024