Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Uitsprake deur sangers
Uitsprake deur sangers [boodskap #70310] Di, 10 Desember 2002 07:09 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot frustrasie
te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie meer
na daardie liedjie nie.
Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
Maai heart hat a klaaine fanster?
:)))

Annette
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70314 is 'n antwoord op boodskap #70310] Di, 10 Desember 2002 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.

Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so erg
soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?

"Annette" skryf in boodskap news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot frustrasie
> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie meer
> na daardie liedjie nie.
> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
> Maai heart hat a klaaine fanster?
> :)))
>
> Annette
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70324 is 'n antwoord op boodskap #70314] Di, 10 Desember 2002 09:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom nie!

"Koot" skryf in boodskap news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>
> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so erg
> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70326 is 'n antwoord op boodskap #70310] Di, 10 Desember 2002 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gaan soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar as ek
van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
grof :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot frustrasie
> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie meer
> na daardie liedjie nie.
> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
> Maai heart hat a klaaine fanster?
> :)))
>
> Annette
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70327 is 'n antwoord op boodskap #70324] Di, 10 Desember 2002 09:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dan sou ek minstens verstaan het.

Nou't jy my aan die dagdroom. Hulle is vrek mooi.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom nie!
> "Koot" wrote in message
> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>
>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so
> erg
>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>> frustrasie
>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
>> meer
>>> na daardie liedjie nie.
>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>> :)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70329 is 'n antwoord op boodskap #70326] Di, 10 Desember 2002 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ramstein? Ram se Klip! As hulle nou blond en be......is, dan gaan ek
hulle ook soek!

"Elaine" skryf in boodskap news:3df5b9bb.0@news1.mweb.co.za...
> Gaan soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
> sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar as ek
> van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
> as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
> Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
> grof :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70331 is 'n antwoord op boodskap #70314] Di, 10 Desember 2002 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek het nog altyd gedink die liedjie Sonder Jou gaan oor kasterolie of
iets dergeliks:)))
Annette

-- "Koot" skryf in boodskap news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>
> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so erg
> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70334 is 'n antwoord op boodskap #70324] Di, 10 Desember 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Dan moes dit vier mannetjies wees wat dit sing.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom nie!
> "Koot" wrote in message
> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>
>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie so
> erg
>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra ek,
>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>> frustrasie
>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
>> meer
>>> na daardie liedjie nie.
>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>> :)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70335 is 'n antwoord op boodskap #70326] Di, 10 Desember 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit kan so wees - maar ek is nie die kunstenaar wat die CD wil verkoop nie -
so hoekom die koper werk gee om te kan luister?:))
Laat my dink aan Disneyland waar mens 5 dollar moet betaal om in die son te
swoeg en roei:))

Weet iemand wat die trio vinnig brabbel wat die ketchup song sing?
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3df5b9bb.0@news1.mweb.co.za...
> Gaan soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
> sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar as ek
> van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
> as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
> Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
> grof :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70336 is 'n antwoord op boodskap #70327] Di, 10 Desember 2002 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En wat was hulle naampies?
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:at4dp9$ggc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dan sou ek minstens verstaan het.
>
> Nou't jy my aan die dagdroom. Hulle is vrek mooi.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
>> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom
> nie!
>> "Koot" wrote in message
>> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger waaroor
>>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n mooi
>>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>>
>>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie
so
>> erg
>>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies vra
> ek,
>>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>>> frustrasie
>>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde
> kan
>>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net
nie
>>> meer
>>>> na daardie liedjie nie.
>>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>>> :)))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70337 is 'n antwoord op boodskap #70329] Di, 10 Desember 2002 11:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blond en be....
dek?:))))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5c24e.0@news1.mweb.co.za...
> Ramstein? Ram se Klip! As hulle nou blond en be......is, dan gaan ek
> hulle ook soek!
> "Elaine" wrote in message
> news:3df5b9bb.0@news1.mweb.co.za...
>> Gaan soek die woorde vir liedjies op die Internet, en volg dit wanneer die
>> sangers dit sing, jy sal gou "hoor" wat hulle sing. Ek's nes jy, maar
as
> ek
>> van die "deuntjie" hou sal ek die woorde gaan soek sodat ek hulle kan volg
>> as ek hulle nie kan verstaan nie. My man is mal oor die Duitse groep
>> Rammstein. Ek het nie 'n clue wat hulle sing nie, maar hulle klink lekker
>> grof :))
>>
>> E
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>> frustrasie
>>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
>> meer
>>> na daardie liedjie nie.
>>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>>> :)))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70339 is 'n antwoord op boodskap #70329] Di, 10 Desember 2002 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis net mans, en dis 'n "metal" groep. Rammstein is die naam van 'n
lugmagbasis in Duitsland.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df5c24e.0@news1.mweb.co.za...
> Ramstein? Ram se Klip! As hulle nou blond en be......is, dan gaan ek
> hulle ook soek!
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70343 is 'n antwoord op boodskap #70310] Di, 10 Desember 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Glennys Lynn van Four Jacks & a G(J)ill...of wat ookal!

"Annette" skryf in boodskap news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot frustrasie
> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie meer
> na daardie liedjie nie.
> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
> Maai heart hat a klaaine fanster?
> :)))
>
> Annette
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70346 is 'n antwoord op boodskap #70336] Di, 10 Desember 2002 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Man, jy behoort te weet. Dis so 'n poging om 'n Suid-Afrikaanse girlie-groep
te maak. Hulle's nogal fraai en het sulke cute danspassies. Sing selfs nie
te b�d nie.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:at4hh8$109pga$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> En wat was hulle naampies?
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at4dp9$ggc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dan sou ek minstens verstaan het.
>>
>> Nou't jy my aan die dagdroom. Hulle is vrek mooi.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3df5b89d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dink net as hulle gesig het van sonder jou kan ek nie gaan nie, uh kom
>> nie!
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:at45h5$ca6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Gewoonlik pla dit my nie kwaai nie. Ek kan nou nog nie uitfigger
> waaroor
>>>> Creedence Clearwater Revival partykeer gesing het nie, en ek het 'n
> mooi
>>>> opname van Linda Ronstad oor een of ander iets.
>>>>
>>>> Maar, ja, as hulle Afrikaans sing kan dit my nogal ook pla, maar nie
> so
>>> erg
>>>> soos banale lirieke nie. Daai fraai vier Afrikaanse sangeressies sing
>>>> Saterdagoggend op RSG iets oor "sonder jou kan ek nie gaan". Vies
vra
>> ek,
>>>> met 'n gooi van my weerbarstige poniestert, gaan waarheen?
>>>>
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
>>>> frustrasie
>>>> > te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die
woorde
>> kan
>>>> > hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net
> nie
>>>> meer
>>>> > na daardie liedjie nie.
>>>> > Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>>>> > Maai heart hat a klaaine fanster?
>>>> > :)))
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70348 is 'n antwoord op boodskap #70335] Di, 10 Desember 2002 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong... daai liedjie gee my die grootste kramp. Hulle klaag iets in 'n
mengsel van Spaans en Engels. Die liedjie gaan dieselfde roete volg as die
Macarena.

E

"Annette" wrote:
>
> Weet iemand wat die trio vinnig brabbel wat die ketchup song sing?
> Annette
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70394 is 'n antwoord op boodskap #70343] Wo, 11 Desember 2002 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Paul - nog 'n bewys dat jy nie so jonk is as wat sommige sou wou dink
nie;))
Annette

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:at501o$o7b$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Glennys Lynn van Four Jacks & a G(J)ill...of wat ookal!
> "Annette" wrote in message
> news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot
> frustrasie
>> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
>> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie
> meer
>> na daardie liedjie nie.
>> Was dit Eve Boswell wat ons probeer betower het met:
>> Maai heart hat a klaaine fanster?
>> :)))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70448 is 'n antwoord op boodskap #70394] Wo, 11 Desember 2002 20:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 07:27:00 +0200, "Annette" wrote:

> Dankie Paul - nog 'n bewys dat jy nie so jonk is as wat sommige sou wou dink
> nie;))
> Annette
>
>
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:at501o$o7b$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Glennys Lynn van Four Jacks & a G(J)ill...of wat ookal!

na aanleiding van wat ek hier bo gesê het oor sangers en hul
trademarks. Ramajah!!!

DD
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70455 is 'n antwoord op boodskap #70310] Wo, 11 Desember 2002 23:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Counting Crows het nou 'n nuwe liedjie uit wat ek nogal geniet, maar ek kon
sweer die woorde van die liedjie was:

"They paint paradise
put up 'n fu**ck light"

Ek het die woorde op die Internet gaan sook en die regte woorde is:

"They paved paradise
put up a parking lot"!!!

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:at445q$1001eb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek is miskien te oorkrities - maar ek sien nie die punt in om tot frustrasie
> te probeer hoor wat 'n sanger te singe het nie. As ek nie die woorde kan
> hoor sodat ek kan verstaan wat gesing word nie, dan luister ek net nie meer
> na daardie liedjie nie.

> Annette
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70456 is 'n antwoord op boodskap #70455] Do, 12 Desember 2002 00:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> Counting Crows het nou 'n nuwe liedjie uit wat ek nogal geniet, maar ek kon
> sweer die woorde van die liedjie was:
>
> "They paint paradise
> put up 'n fu**ck light"
>
> Ek het die woorde op die Internet gaan sook en die regte woorde is:
>
> "They paved paradise
> put up a parking lot"!!!

Toevallig het ek gisteraand na NBC se Jay Leno ('n late night
comedian talk show host) gekyk. Counting Crows het as gaste opgetree
om hierdie nuwe album van hulle, "hard candy", te promoveer. En nes
jy het ek nogal daardie selfde woorde gehoor, en ek het nogal ook
gewonder daaroor. Hoe snaaks...:-))))
- Big Yellow Taxi, nè?
Re: Uitsprake deur sangers [boodskap #70465 is 'n antwoord op boodskap #70456] Do, 12 Desember 2002 09:43 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dis die een. Ek hoor dit nogal gereeld op die radio, en ek geniet die
liedjie - net jammer hulle vloek so verskriklik in die ding :)))

Elaine

"Katryn" wrote:

> Toevallig het ek gisteraand na NBC se Jay Leno ('n late night
> comedian talk show host) gekyk. Counting Crows het as gaste opgetree
> om hierdie nuwe album van hulle, "hard candy", te promoveer. En nes
> jy het ek nogal daardie selfde woorde gehoor, en ek het nogal ook
> gewonder daaroor. Hoe snaaks...:-))))
> - Big Yellow Taxi, nê?
>
Vorige onderwerp: Theuns Jordaan
Volgende onderwerp: " Inkosi Jesu " deur RAE TOMLIN (musiek Edith Hugo Bosman)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:02:01 MGT 2024