Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Theuns Jordaan
Theuns Jordaan [boodskap #70308] Di, 10 Desember 2002 06:51 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).

Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.

Koot
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70309 is 'n antwoord op boodskap #70308] Di, 10 Desember 2002 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is natuurlik aantreklik ook:))
Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
'n probleem om te hoor wat hy sing.
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>
> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>
> Koot
>
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70342 is 'n antwoord op boodskap #70309] Di, 10 Desember 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek glo hy's die beste sang talent in 'n baie-baie lang tyd!

"Annette" skryf in boodskap news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>
>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>
>> Koot
>>
>
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70429 is 'n antwoord op boodskap #70342] Wo, 11 Desember 2002 13:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sing hy of praat hy met ritme? Soos oorle' Jan Spies se kerkgangers wat so
laag gesing het dat hulle by die onderste note sommer deur die drif gestap
het?

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:at501n$o7b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek glo hy's die beste sang talent in 'n baie-baie lang tyd!
> "Annette" wrote in message
> news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
>> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
>> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>>
>>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70430 is 'n antwoord op boodskap #70429] Wo, 11 Desember 2002 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Praat met ritme. soos rap?:))
Nou net gelees hulle probeer baie hard dat Carlos Santana by volgende jaar
se Jazz-Fees kom optree. As ek hoor hy is definitief hier, gaan ek verseker
'n kaartjie kry. Hierdie jaar se fees was vir my nie so lekker soos verlede
jaar s'n nie. Ek dink ek was bietjie teleurgestel in die hoofkunstenaar.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3df737f0.0@news1.mweb.co.za...
> Sing hy of praat hy met ritme? Soos oorle' Jan Spies se kerkgangers wat so
> laag gesing het dat hulle by die onderste note sommer deur die drif gestap
> het?
> "Paul Van Straaten" wrote in message
> news:at501n$o7b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek glo hy's die beste sang talent in 'n baie-baie lang tyd!
>> "Annette" wrote in message
>> news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
>>> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
>>> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>>>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>>>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>>>
>>>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>>>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>>>
>>>> Koot
>>>>
>>>
>>
>
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70433 is 'n antwoord op boodskap #70309] Wo, 11 Desember 2002 14:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
> Annette

Ek het vandag die cd van Theun gekry, kalahri doen dit baie goed, ek stem
saam, dit klink baie lekker.
En ja tis 'n wonder, ek kan die ou baie goed verstaan, hy sing so duidlik,
dis goed te verstaan voor 'n kaaskop.

Aan die ander kant, hoekom sing al die Afrikaanse sangers mekaar se
liedjies?????
Hulle het talent genoeg vir 'n eie cd te maak.

Gr.Rico
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>
>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>
>> Koot
>>
>
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70437 is 'n antwoord op boodskap #70433] Wo, 11 Desember 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is soos dit hier gedoen word Rico:))
Dan so dan en wan skel die wat self meestal hul eie liedjies sing die ander
uit as kwasikunstenaars sonder enige talent, en dan baklei die ou lot dat
die snot spat.
Annette

"Rico" skryf in boodskap news:3df74e14$0$11742$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:at43al$105ts6$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy is natuurlik aantreklik ook:))
>> Ek hou van sy stemklank, en dat hy kan kitaarslaan - maar net soos jy het ek
>> 'n probleem om te hoor wat hy sing.
>> Annette
>
> Ek het vandag die cd van Theun gekry, kalahri doen dit baie goed, ek stem
> saam, dit klink baie lekker.
> En ja tis 'n wonder, ek kan die ou baie goed verstaan, hy sing so duidlik,
> dis goed te verstaan voor 'n kaaskop.
>
> Aan die ander kant, hoekom sing al die Afrikaanse sangers mekaar se
> liedjies?????
> Hulle het talent genoeg vir 'n eie cd te maak.
>
> Gr.Rico
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:at42ul$b4k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie kêrel het laasweek in die Baai kom sing. Het maar traerig gaan
>>> luister - ek het wel 'n paar mooi goed van hom gehoor en sy platterige
>>> uitspraak was maar vreemd op my Pretoria-oor (of ooar, soos hy sou sê).
>>>
>>> Maar dêmmit, hierdie laaitie kan sing. En nie net sing nie - hy looi 'n
>>> kitaar besonder bekwaam. Al die vroumense in my gesin is nou verlief.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
Re: Theuns Jordaan [boodskap #70447 is 'n antwoord op boodskap #70433] Wo, 11 Desember 2002 20:52 Na vorige boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 11 Dec 2002 15:39:21 +0100, "Rico" wrote:

> En ja tis 'n wonder, ek kan die ou baie goed verstaan, hy sing so duidlik,
> dis goed te verstaan voor 'n kaaskop.

LOL

> Aan die ander kant, hoekom sing al die Afrikaanse sangers mekaar se
> liedjies?????
> Hulle het talent genoeg vir 'n eie cd te maak.

miskien nié, Rico. Hier is meer sangers as liriekskrywers.
En sò is dit interessant dat menige sanger wat nie werklik
saam met Madame Coertze op die verhoog in Wenen hoort
nie, een lied van sy of haar eie het. Voorbeelde: Sias Reynecke
het 'Sproetjies' gesing soos niemand anders nie. Oor sy ander musiek
het kon nooit huistoe geskryf word nie. Laurika Rauch is 'n sangeres
van wie ek nét 'Blouberg se Strand' geniet het en later agtergekom het
dat daar meer liede is wat sy mooi sing. Gé Korsten - niemand kon
Jerusalem soos hy sing nie (mi natuurlik) en sy ander liede was
vreeslik standaard.. Ek het eendag 'n CD in die hande gekry van die
twee ouens wat die lieflike 'Unchained Melody' sing. Ek het die idee
gekry dat hulle niks anders kan sing nie:-)))

DD

DD
Vorige onderwerp: Medieval songs - uitstekende skakel.
Volgende onderwerp: Uitsprake deur sangers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 06:45:33 MGT 2024