Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Vlamme " deur FERDI GREYLING
" Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70136] Do, 05 Desember 2002 14:34 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

VLAMME
Ferdi Greyling

Jy is 'n terugflits
na blou berge soos tande teen die lug,
na die verligting van donderstorms,
as somer oor die veld vlam,
'n swembad in die somer
met jong mense wat speel
en grootword.

As jy nou weer sou verskyn
na al die jare;
jy wat ek geken het
en verloor het
in die elegansie van liefde.
(Die wêreld draai vinniger
as wat ons ooit kon vermoed.)

Al wat ek sal kan sê
as jy weer sou verskyn,
is dat die bougainvilleas
in Oudtshoorn se stowwerige somer
heeltemal op hulle eie
soos pers vlamme brand.
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70141 is 'n antwoord op boodskap #70136] Do, 05 Desember 2002 15:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
O my genade!
skryf in boodskap news:3DEF64D8.3080000@rogers.com...
> VLAMME
> Ferdi Greyling
>
> Jy is 'n terugflits
> na blou berge soos tande teen die lug,
> na die verligting van donderstorms,
> as somer oor die veld vlam,
> 'n swembad in die somer
> met jong mense wat speel
> en grootword.
>
> As jy nou weer sou verskyn
> na al die jare;
> jy wat ek geken het
> en verloor het
> in die elegansie van liefde.
> (Die wêreld draai vinniger
> as wat ons ooit kon vermoed.)
>
> Al wat ek sal kan sê
> as jy weer sou verskyn,
> is dat die bougainvilleas
> in Oudtshoorn se stowwerige somer
> heeltemal op hulle eie
> soos pers vlamme brand.
>
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70154 is 'n antwoord op boodskap #70136] Vr, 06 Desember 2002 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Kak gedig , deur net so 'n persoon

skryf in boodskap news:3DEF64D8.3080000@rogers.com...
> VLAMME
> Ferdi Greyling
>
> Jy is 'n terugflits
> na blou berge soos tande teen die lug,
> na die verligting van donderstorms,
> as somer oor die veld vlam,
> 'n swembad in die somer
> met jong mense wat speel
> en grootword.
>
> As jy nou weer sou verskyn
> na al die jare;
> jy wat ek geken het
> en verloor het
> in die elegansie van liefde.
> (Die wêreld draai vinniger
> as wat ons ooit kon vermoed.)
>
> Al wat ek sal kan sê
> as jy weer sou verskyn,
> is dat die bougainvilleas
> in Oudtshoorn se stowwerige somer
> heeltemal op hulle eie
> soos pers vlamme brand.
>
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70161 is 'n antwoord op boodskap #70136] Vr, 06 Desember 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou half ter sake en ek wil graag vanuit my broos geheue 'n gedig van ee
cummings met julle deel. Ek dra dit al sedert skooldae met my saam en die
naam het ek vergeet:

it may not always be so, and i say
that, if on another's face
you sweet hair lay,
like mine in times not far away

heart of my heart, send me a little word
that i might go unto him,
take both his hands and say:
accept all happiness from me

then shall i turn my face
and hear one bird sing
terribly afar in the lost land

Koot
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70183 is 'n antwoord op boodskap #70154] Vr, 06 Desember 2002 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Pieter" wrote:

> Kak gedig , deur net so 'n persoon

Nogal tragies, want ek dink soms dat as ek dalk nie geweet het wie die
digter was nie, sou ek soms 2 keer na sommige van die goed gekyk het.
Hy laat my effens aan een van my geliefkoosde Engelse digters dink ('n
beat).
Re: " Vlamme " deur FERDI GREYLING [boodskap #70184 is 'n antwoord op boodskap #70141] Vr, 06 Desember 2002 18:56 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Paul Van Straaten" wrote:

> O my genade!

Wat is dan fout met jou gonade, jong?
Vorige onderwerp: " Die speelman " deur NP van Wyk LOUW
Volgende onderwerp: " Nuttige reseppe " deur C.W. JOUBERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:53:35 MGT 2024