Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Hulp met stoute hond
Hulp met stoute hond [boodskap #69286] So, 24 November 2002 17:30 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
Die nuwe border kollie van my is ongelooflik stout. Sy kou aan alles, en
mors my hele huis vol, maak nie saak hoeveel keer ek haar straf nie. Die
deur sal oopstaan en sy sal van buite af binne toe kom om op my mat te kom
piepie. Ons gooi haar toe onder speelgoed, maar sy verkies om die ander
hond se kombers, handdoekke, boeke, meubels, drade en sokkies te vreet. Ons
honde bly by ons in die huis, so ek kan haar nie buite toemaak sy, en die
ander hond, sal horries kry
Elke hond het sy eie persoonlikheid, maar ek moet sê die Chow het binne die
eerste paar dae al geleer dis onaanvaarbaar om in die huis te mors. Chows
is natuurlike skoon diere en mors nie waar hulle leef nie. Dit krap hom om
as die kollie sommer op die mat mors en dan net twee tree verder gaan lê!
Die Chow het ook net een keer 'n ding opgevreet, en nooit weer nie.
Ek kan nie verstaan hoekom die kollie nie kan (of wil) leer nie! Hulle word
tog gelys as die intelligentste honde (border kollie). As iemand raad het
met hoe om haar te leer sal ek dit waardeer. Gedurige prys as sy iets reg
doen werk nie. Sy gaan maar net en doen dit weer. Ek glo nie daaraan om
honde gedurig te slaan nie, maar selfs as ek haar op die neus klits as sy
iets kou wat sy nie mag nie, kyk sy my net aan en gaan doen dit weer. My
geduld is regtig besig om op te raak. Mis ek iets hier? Ek het in my lewe
nog nooit so moeilike hond gehad nie. Selfs die foxies het vinnig geleer, en
hulle is van nature lewendige en stout hondjies.
As iemand raad het, met ander maniere van opleiding, sal ek dit rerig
waardeer. Ek wil haar oor 'n paar maande hondeskool toe gevat het, maar my
man glo nie aan hondeskole nie. Hy sê dit onderdruk 'n hond se
persoonlikheid.

Dankie en groete
Elaine
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69287 is 'n antwoord op boodskap #69286] So, 24 November 2002 17:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> As iemand raad het, met ander maniere van opleiding, sal ek dit rerig
> waardeer. Ek wil haar oor 'n paar maande hondeskool toe gevat het, maar my
> man glo nie aan hondeskole nie. Hy sê dit onderdruk 'n hond se
> persoonlikheid.

Sê net SSSssssiittttttt (sonner die "j", hoor!!) ...en herhaal hierdie
woorde oor en oor en oor...

"The greatness of a nation and its moral progress can be judged by the
way its animals are treated."
~ Gandhi

:-)))

'kay - ek skat dis nou genoeg tomfoolery vir een dag. I'm outta
here..
- D
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69288 is 'n antwoord op boodskap #69287] So, 24 November 2002 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Nov 2002 12:47:08 -0500, Barbara Woodhouse
wrote:

> I'm outta here..
> - D

And inna your inbox. Barbara.

DD
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69331 is 'n antwoord op boodskap #69286] Ma, 25 November 2002 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Nov 2002 19:30:34 +0200, "Elaine"
served the following to the group:

> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.

daar is natuurlik sulke goeters soos unteachable honde. ek self het al
so `n hond gehad. as ek in die hond se oe gekyk het dan kon jy sommer
die domgeit sien. na `n lang gesukkel moes ek maar op die ou end die
hond vir iemand op `n plot gee. ek vermoed dat mens honde kry net soos
mense wat verstandelik vertraag is. sulke honde is beter af op `n
plaas of plot.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69332 is 'n antwoord op boodskap #69331] Ma, 25 November 2002 12:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ook Elaine het 'n uitskot gekry - sjeim - gewoonlik is kollies baie
slim. Die probleem is natuurlik die Chow wat van nature nie mors nie - so
dit maak dit nog moeiliker.
Ons het altyd peper op die piepie in die huis gegooi, die hond se neus
daarin gedruk en dan getik met 'n koerant - dit het nog altyd gewerk - maar
mens weet nie met hierdie bedorwe enetjie van Elaine nie.

Annette

"Threeships Mcduck" wrote in message
news:jp54uuchbpql3l07i9va0se5knkgbpclkq@4ax.com...
> On Sun, 24 Nov 2002 19:30:34 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
>> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
>
> daar is natuurlik sulke goeters soos unteachable honde. ek self het al
> so `n hond gehad. as ek in die hond se oe gekyk het dan kon jy sommer
> die domgeit sien. na `n lang gesukkel moes ek maar op die ou end die
> hond vir iemand op `n plot gee. ek vermoed dat mens honde kry net soos
> mense wat verstandelik vertraag is. sulke honde is beter af op `n
> plaas of plot.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69333 is 'n antwoord op boodskap #69331] Ma, 25 November 2002 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oopsie - liggieoomblik!!
Elaine, kry 'n skaap of twee om die kollie buite besig te hou:))
Annette

"Threeships Mcduck" wrote in message
news:jp54uuchbpql3l07i9va0se5knkgbpclkq@4ax.com...
> On Sun, 24 Nov 2002 19:30:34 +0200, "Elaine"
> served the following to the group:
>
>> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
>> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
>
> daar is natuurlik sulke goeters soos unteachable honde. ek self het al
> so `n hond gehad. as ek in die hond se oe gekyk het dan kon jy sommer
> die domgeit sien. na `n lang gesukkel moes ek maar op die ou end die
> hond vir iemand op `n plot gee. ek vermoed dat mens honde kry net soos
> mense wat verstandelik vertraag is. sulke honde is beter af op `n
> plaas of plot.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69337 is 'n antwoord op boodskap #69286] Ma, 25 November 2002 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
quixi.tro...@kyknet.com.za ..............dis Dr Quixi, 'n veearts en
groot kundige van enige troeteldier. Sy ken van.

"Elaine" skryf in boodskap news:3de10cc2.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
> Die nuwe border kollie van my is ongelooflik stout. Sy kou aan alles, en
> mors my hele huis vol, maak nie saak hoeveel keer ek haar straf nie. Die
> deur sal oopstaan en sy sal van buite af binne toe kom om op my mat te kom
> piepie. Ons gooi haar toe onder speelgoed, maar sy verkies om die ander
> hond se kombers, handdoekke, boeke, meubels, drade en sokkies te vreet. Ons
> honde bly by ons in die huis, so ek kan haar nie buite toemaak sy, en die
> ander hond, sal horries kry
> Elke hond het sy eie persoonlikheid, maar ek moet sê die Chow het binne die
> eerste paar dae al geleer dis onaanvaarbaar om in die huis te mors. Chows
> is natuurlike skoon diere en mors nie waar hulle leef nie. Dit krap hom om
> as die kollie sommer op die mat mors en dan net twee tree verder gaan lê!
> Die Chow het ook net een keer 'n ding opgevreet, en nooit weer nie.
> Ek kan nie verstaan hoekom die kollie nie kan (of wil) leer nie! Hulle word
> tog gelys as die intelligentste honde (border kollie). As iemand raad het
> met hoe om haar te leer sal ek dit waardeer. Gedurige prys as sy iets reg
> doen werk nie. Sy gaan maar net en doen dit weer. Ek glo nie daaraan om
> honde gedurig te slaan nie, maar selfs as ek haar op die neus klits as sy
> iets kou wat sy nie mag nie, kyk sy my net aan en gaan doen dit weer. My
> geduld is regtig besig om op te raak. Mis ek iets hier? Ek het in my lewe
> nog nooit so moeilike hond gehad nie. Selfs die foxies het vinnig geleer, en
> hulle is van nature lewendige en stout hondjies.
> As iemand raad het, met ander maniere van opleiding, sal ek dit rerig
> waardeer. Ek wil haar oor 'n paar maande hondeskool toe gevat het, maar my
> man glo nie aan hondeskole nie. Hy sê dit onderdruk 'n hond se
> persoonlikheid.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69338 is 'n antwoord op boodskap #69332] Ma, 25 November 2002 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks, my ma het dieselfde raad gegee. En jy's heeltemal reg sy is bederf
:) Dis my kinders :-)

E

"Annette" wrote in message
news:art6ks$lv6l8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek dink ook Elaine het 'n uitskot gekry - sjeim - gewoonlik is kollies baie
> slim. Die probleem is natuurlik die Chow wat van nature nie mors nie - so
> dit maak dit nog moeiliker.
> Ons het altyd peper op die piepie in die huis gegooi, die hond se neus
> daarin gedruk en dan getik met 'n koerant - dit het nog altyd gewerk - maar
> mens weet nie met hierdie bedorwe enetjie van Elaine nie.
>
> Annette
>
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69339 is 'n antwoord op boodskap #69333] Ma, 25 November 2002 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
hahahahahahahaha. Ja ek wens ek kon, maar hulle sal my erg beboet vir daai
een. Mens mag dit mos nie meer doen op 'n residentiele erf nie.

Elaine

"Annette" skryf in boodskap news:art72k$ltprq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Oopsie - liggieoomblik!!
> Elaine, kry 'n skaap of twee om die kollie buite besig te hou:))
> Annette
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69340 is 'n antwoord op boodskap #69331] Ma, 25 November 2002 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek dink nie sy's dom nie hoor, haar ogies is vol lewe en sy ken die
verskil tussen haar naam en die ander hond s'n. En sy't dit in 'n kwessie
van twee dae geleer. Nee ek dink die stoutgat soek aandag.

Ons het gelukkig 'n groot erf (so twee rugby velde - hoe groot is dit in
morg?). Maar die erf is omhein met net 'n elektriese heining en ek's bang
sy kruip onder die drade deur. Sal maar sien oor so drie maande, dan koop
ek maar vir haar 'n huisie en dan kan sy buite bly. Sy's in elk geval
permanent buite. Sy geniet dit nie om binne te wees nie.

Elaine

"Threeships Mcduck" wrote:

> daar is natuurlik sulke goeters soos unteachable honde. ek self het al
> so `n hond gehad. as ek in die hond se oe gekyk het dan kon jy sommer
> die domgeit sien. na `n lang gesukkel moes ek maar op die ou end die
> hond vir iemand op `n plot gee. ek vermoed dat mens honde kry net soos
> mense wat verstandelik vertraag is. sulke honde is beter af op `n
> plaas of plot.
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69341 is 'n antwoord op boodskap #69337] Ma, 25 November 2002 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal dit 'n probeerslag gee.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de23238.0@news1.mweb.co.za...
> quixi.tro...@kyknet.com.za ..............dis Dr Quixi, 'n veearts en
> groot kundige van enige troeteldier. Sy ken van.
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69397 is 'n antwoord op boodskap #69337] Di, 26 November 2002 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[2]  is tans af-lyn  Pieter[2]
Boodskappe: 95
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
Die Dr Quixi soos julle haar nou sien het totaal 'n gedaante verwisseling
ondergaan. Sy was vir baie jare ons veeart en sy was 'n toegewyde
"valetjie". Nou lyk sy sommer aantreklik ook. Ek het haar een aand so teen
11 uur gebel met my varkhond wat 'n hoe koors het. Sy het toe al die pad van
haar plot buite Pretoria na haar praktyk gery en die hond opgeneem met
bosluiskoors. Sy is seker die mens wat die meeste omgee vir diere wat ek in
my lewe teegekom het.

Grt
Pieter

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de23238.0@news1.mweb.co.za...
> quixi.tro...@kyknet.com.za ..............dis Dr Quixi, 'n veearts en
> groot kundige van enige troeteldier. Sy ken van.
> "Elaine" wrote in message
> news:3de10cc2.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
>> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
>> Die nuwe border kollie van my is ongelooflik stout. Sy kou aan alles, en
>> mors my hele huis vol, maak nie saak hoeveel keer ek haar straf nie. Die
>> deur sal oopstaan en sy sal van buite af binne toe kom om op my mat te kom
>> piepie. Ons gooi haar toe onder speelgoed, maar sy verkies om die ander
>> hond se kombers, handdoekke, boeke, meubels, drade en sokkies te vreet. Ons
>> honde bly by ons in die huis, so ek kan haar nie buite toemaak sy, en die
>> ander hond, sal horries kry
>> Elke hond het sy eie persoonlikheid, maar ek moet sê die Chow het binne die
>> eerste paar dae al geleer dis onaanvaarbaar om in die huis te mors. Chows
>> is natuurlike skoon diere en mors nie waar hulle leef nie. Dit krap hom om
>> as die kollie sommer op die mat mors en dan net twee tree verder gaan lê!
>> Die Chow het ook net een keer 'n ding opgevreet, en nooit weer nie.
>> Ek kan nie verstaan hoekom die kollie nie kan (of wil) leer nie! Hulle word
>> tog gelys as die intelligentste honde (border kollie). As iemand raad het
>> met hoe om haar te leer sal ek dit waardeer. Gedurige prys as sy iets reg
>> doen werk nie. Sy gaan maar net en doen dit weer. Ek glo nie daaraan om
>> honde gedurig te slaan nie, maar selfs as ek haar op die neus klits as sy
>> iets kou wat sy nie mag nie, kyk sy my net aan en gaan doen dit weer. My
>> geduld is regtig besig om op te raak. Mis ek iets hier? Ek het in my lewe
>> nog nooit so moeilike hond gehad nie. Selfs die foxies het vinnig geleer, en
>> hulle is van nature lewendige en stout hondjies.
>> As iemand raad het, met ander maniere van opleiding, sal ek dit rerig
>> waardeer. Ek wil haar oor 'n paar maande hondeskool toe gevat het, maar my
>> man glo nie aan hondeskole nie. Hy sê dit onderdruk 'n hond se
>> persoonlikheid.
>>
>> Dankie en groete
>> Elaine
>>
>
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69428 is 'n antwoord op boodskap #69397] Di, 26 November 2002 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy is 'n mooi vrou, maar haar geaardheid maak haar beeldskoon! Duisende
diere sal haar ewig dankbaar wees en mens kan maar net hoop sy kry ook haar
regmatige deel vir haar toewyding.

"Pieter" skryf in boodskap news:3de2f57d$0$237@hades.is.co.za...
> Die Dr Quixi soos julle haar nou sien het totaal 'n gedaante verwisseling
> ondergaan. Sy was vir baie jare ons veeart en sy was 'n toegewyde
> "valetjie". Nou lyk sy sommer aantreklik ook. Ek het haar een aand so teen
> 11 uur gebel met my varkhond wat 'n hoe koors het. Sy het toe al die pad van
> haar plot buite Pretoria na haar praktyk gery en die hond opgeneem met
> bosluiskoors. Sy is seker die mens wat die meeste omgee vir diere wat ek in
> my lewe teegekom het.
>
> Grt
> Pieter
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3de23238.0@news1.mweb.co.za...
>> quixi.tro...@kyknet.com.za ..............dis Dr Quixi, 'n veearts en
>> groot kundige van enige troeteldier. Sy ken van.
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3de10cc2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
>>> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
>>> Die nuwe border kollie van my is ongelooflik stout. Sy kou aan alles, en
>>> mors my hele huis vol, maak nie saak hoeveel keer ek haar straf nie. Die
>>> deur sal oopstaan en sy sal van buite af binne toe kom om op my mat te kom
>>> piepie. Ons gooi haar toe onder speelgoed, maar sy verkies om die ander
>>> hond se kombers, handdoekke, boeke, meubels, drade en sokkies te vreet. Ons
>>> honde bly by ons in die huis, so ek kan haar nie buite toemaak sy, en die
>>> ander hond, sal horries kry
>>> Elke hond het sy eie persoonlikheid, maar ek moet sê die Chow het binne die
>>> eerste paar dae al geleer dis onaanvaarbaar om in die huis te mors. Chows
>>> is natuurlike skoon diere en mors nie waar hulle leef nie. Dit krap hom om
>>> as die kollie sommer op die mat mors en dan net twee tree verder gaan lê!
>>> Die Chow het ook net een keer 'n ding opgevreet, en nooit weer nie.
>>> Ek kan nie verstaan hoekom die kollie nie kan (of wil) leer nie! Hulle word
>>> tog gelys as die intelligentste honde (border kollie). As iemand raad het
>>> met hoe om haar te leer sal ek dit waardeer. Gedurige prys as sy iets reg
>>> doen werk nie. Sy gaan maar net en doen dit weer. Ek glo nie daaraan om
>>> honde gedurig te slaan nie, maar selfs as ek haar op die neus klits as sy
>>> iets kou wat sy nie mag nie, kyk sy my net aan en gaan doen dit weer. My
>>> geduld is regtig besig om op te raak. Mis ek iets hier? Ek het in my lewe
>>> nog nooit so moeilike hond gehad nie. Selfs die foxies het vinnig geleer, en
>>> hulle is van nature lewendige en stout hondjies.
>>> As iemand raad het, met ander maniere van opleiding, sal ek dit rerig
>>> waardeer. Ek wil haar oor 'n paar maande hondeskool toe gevat het, maar my
>>> man glo nie aan hondeskole nie. Hy sê dit onderdruk 'n hond se
>>> persoonlikheid.
>>>
>>> Dankie en groete
>>> Elaine
>>>
>>
>
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69500 is 'n antwoord op boodskap #69286] Di, 26 November 2002 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Moenie straf nie - die hond is 'board'. Kry vir hom 'n vriend, nog 'n
hondtjie om saam te speel.

Moenie speelgoed aan haar gooi nie, speel saam met haar en die speelgoed.

Koop 'n goeie book op die vak.

Onthou, sy is maar 'n hond en dink nie soos 'n mens nie.

'n Border Collie kan nie still bly nie, hulle moet 'active' wees.

Lekker honde!

"Elaine" skryf in boodskap news:3de10cc2.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nou nie hoeveel julle van honde af weet nie, maar ek "figure" daar's
> dalk iemand wat hier rondhang wat kan help.
> Die nuwe border kollie van my is ongelooflik stout. Sy kou aan alles, en
> mors my hele huis vol, maak nie saak hoeveel keer ek haar straf nie. Die
> deur sal oopstaan en sy sal van buite af binne toe kom om op my mat te kom
> piepie. Ons gooi haar toe onder speelgoed, maar sy verkies om die ander
> hond se kombers, handdoekke, boeke, meubels, drade en sokkies te vreet. Ons
> honde bly by ons in die huis, so ek kan haar nie buite toemaak sy, en die
> ander hond, sal horries kry
> Elke hond het sy eie persoonlikheid, maar ek moet sê die Chow het binne die
> eerste paar dae al geleer dis onaanvaarbaar om in die huis te mors. Chows
> is natuurlike skoon diere en mors nie waar hulle leef nie. Dit krap hom om
> as die kollie sommer op die mat mors en dan net twee tree verder gaan lê!
> Die Chow het ook net een keer 'n ding opgevreet, en nooit weer nie.
> Ek kan nie verstaan hoekom die kollie nie kan (of wil) leer nie! Hulle word
> tog gelys as die intelligentste honde (border kollie). As iemand raad het
> met hoe om haar te leer sal ek dit waardeer. Gedurige prys as sy iets reg
> doen werk nie. Sy gaan maar net en doen dit weer. Ek glo nie daaraan om
> honde gedurig te slaan nie, maar selfs as ek haar op die neus klits as sy
> iets kou wat sy nie mag nie, kyk sy my net aan en gaan doen dit weer. My
> geduld is regtig besig om op te raak. Mis ek iets hier? Ek het in my lewe
> nog nooit so moeilike hond gehad nie. Selfs die foxies het vinnig geleer, en
> hulle is van nature lewendige en stout hondjies.
> As iemand raad het, met ander maniere van opleiding, sal ek dit rerig
> waardeer. Ek wil haar oor 'n paar maande hondeskool toe gevat het, maar my
> man glo nie aan hondeskole nie. Hy sê dit onderdruk 'n hond se
> persoonlikheid.
>
> Dankie en groete
> Elaine
>
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69506 is 'n antwoord op boodskap #69500] Di, 26 November 2002 20:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dingus" wrote:

Dingus:
Moenie straf nie - die hond is 'board'. Kry vir hom 'n vriend, nog 'n
hondtjie om saam te speel.

Elaine:
Hoe leer ek haar dan dat sy nie die huis mag mors nie? Sy het 'n maatjie,
hulle speel lekker maar hy's op die oomblik groter as sy en hy kan soms
bietjie rof raak met haar.

Dingus:
Moenie speelgoed aan haar gooi nie, speel saam met haar en die speelgoed.

Elaine:
Ek speel met haar. As die chow my toelaat. Hy's nog bietjie jaloers, en
voel hy't alleen-reg op aandag in die huis. Ek kan ook nie dag en nag met
die hond speel nie, sy wil 4 uur in die oggend speel. Daai tyd van die
oggend wil ek nog slaap.

Dingus:
'n Border Collie kan nie still bly nie, hulle moet 'active' wees.

Elaine:
So hoor ek, sy slaap nog redelik baie en is op haar aktiefste in die aand en
vroeg in die oggend. Ek begin al wonder of ek ooit weer gaan slaap. Sy's
'n oulike hondjie, gaan 'n goeie waghond wees - sy's baie dapper.

Groete
Elaine
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69543 is 'n antwoord op boodskap #69506] Wo, 27 November 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine, kon jy vir Quixi in die hande kry? Ek het die adres verkeerd
gehad: janee.tro...@kyknet.co.za is nou hopelik die regte
ene......die ou geheue wil nie meer lekker nie! Ek glo sy sal definitief
kan help.
"Elaine" wrote in message
news:3de3e042.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Dingus" wrote:
>
> Dingus:
> Moenie straf nie - die hond is 'board'. Kry vir hom 'n vriend, nog 'n
> hondtjie om saam te speel.
>
> Elaine:
> Hoe leer ek haar dan dat sy nie die huis mag mors nie? Sy het 'n maatjie,
> hulle speel lekker maar hy's op die oomblik groter as sy en hy kan soms
> bietjie rof raak met haar.
>
> Dingus:
> Moenie speelgoed aan haar gooi nie, speel saam met haar en die speelgoed.
>
> Elaine:
> Ek speel met haar. As die chow my toelaat. Hy's nog bietjie jaloers, en
> voel hy't alleen-reg op aandag in die huis. Ek kan ook nie dag en nag met
> die hond speel nie, sy wil 4 uur in die oggend speel. Daai tyd van die
> oggend wil ek nog slaap.
>
> Dingus:
> 'n Border Collie kan nie still bly nie, hulle moet 'active' wees.
>
> Elaine:
> So hoor ek, sy slaap nog redelik baie en is op haar aktiefste in die aand en
> vroeg in die oggend. Ek begin al wonder of ek ooit weer gaan slaap. Sy's
> 'n oulike hondjie, gaan 'n goeie waghond wees - sy's baie dapper.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Hulp met stoute hond [boodskap #69551 is 'n antwoord op boodskap #69543] Wo, 27 November 2002 09:11 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lolol. Nee, ek het nog nie sover gekom nie - maar ek sal die gaan verander.
Ek het hom gehou :-)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3de47d96.0@news1.mweb.co.za...
> Elaine, kon jy vir Quixi in die hande kry? Ek het die adres verkeerd
> gehad: janee.tro...@kyknet.co.za is nou hopelik die regte
> ene......die ou geheue wil nie meer lekker nie! Ek glo sy sal definitief
> kan help.
Vorige onderwerp: Honde en pap
Volgende onderwerp: Voëlkykers misluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 20:53:40 MGT 2024