Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » "Die Balkon" deur Johannes Kerkorrel
"Die Balkon" deur Johannes Kerkorrel [boodskap #68674] Wo, 13 November 2002 10:47 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Johannes vir jou musiek!!!
Ek sal dit geniet, maar sal jou nieuwe liedjies moet gaan mis.

In die stad speel die kind op sy balkon
Wil sy vlerke sprei verander in een meeu
laat die wind hom dra kyk hoe ver hy kom
hy wil nie langer in die stad
gevange bly

Die stad raak soms ja soms net een te veel
die wolwe wat die strate patrolleer
en geld is goed ja geld is al wat tel
waar kan jy dan nog iets prysloos kry

Die stad haal asem, ja die stad is mensgemaak
en alles kan jy kry ja alles wat jou hart begeer
dis uitgestal, dis op die rak, 'n vrye mark
en al wat jy moet maak is tonne geld
ja hope geld
maar laat die kind vir eers onskuldig wees
later sal hy alles weet, gee hom idees, laat hom boeke lees, en hy sal leer

Die kind sien die meeu vlieg hoog oor alles heen
die stad se torings en die strate vol verkeer
en alles word 'n deel van die groot rivier
die rivier wat ewig vloei, tot by die see tot in die see.

Ralp ik hoop dat je je rust en liefde vind, waar je nu ook moge zijn, het ga
je goed!!!!!!

Groet Rico
Re: "Die Balkon" deur Johannes Kerkorrel [boodskap #68689 is 'n antwoord op boodskap #68674] Wo, 13 November 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:...
> Dankie Johannes vir jou musiek!!!
> Ek sal dit geniet, maar sal jou nieuwe liedjies moet gaan mis.

KinkY: Rico, ek is nie bekend met hierdie o.s. gedig nie. Het jy dit
self geskryf. Dit is roerend mooi!

Mag ek dit iewers anders plaas asseblief?

***************
> In die stad speel die kind op sy balkon
> Wil sy vlerke sprei verander in een meeu
> laat die wind hom dra kyk hoe ver hy kom
> hy wil nie langer in die stad
> gevange bly
>
> Die stad raak soms ja soms net een te veel
> die wolwe wat die strate patrolleer
> en geld is goed ja geld is al wat tel
> waar kan jy dan nog iets prysloos kry
>
> Die stad haal asem, ja die stad is mensgemaak
> en alles kan jy kry ja alles wat jou hart begeer
> dis uitgestal, dis op die rak, 'n vrye mark
> en al wat jy moet maak is tonne geld
> ja hope geld
> maar laat die kind vir eers onskuldig wees
> later sal hy alles weet, gee hom idees, laat hom boeke lees, en hy sal leer
>
> Die kind sien die meeu vlieg hoog oor alles heen
> die stad se torings en die strate vol verkeer
> en alles word 'n deel van die groot rivier
> die rivier wat ewig vloei, tot by die see tot in die see.
>
>
> Ralp ik hoop dat je je rust en liefde vind, waar je nu ook moge zijn, het ga
> je goed!!!!!!
>
> Groet Rico
Re: "Die Balkon" deur Johannes Kerkorrel [boodskap #68692 is 'n antwoord op boodskap #68689] Wo, 13 November 2002 15:43 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon my Kinky, maar dit is 'n song van Die Ander Kant cd van Johannes.

So jy mag dit ooral plaas, ek het nie die regte nie :-))

BTW, ek sou wil my Afrikaans was so goed, ek kon soiets in Afrikaans skryf,
ag nee, in Nederlands kan ek dit ook niet skryf nie.

Dit was nou hoekom ek is lief vir JK se musiek, dit laat jou denk.

Gr.Rico

"Kinky" skryf in boodskap news:4bb80b32.0211130700.7ea9bb71@posting.google.com...
> "Rico" wrote in message
news:...
>> Dankie Johannes vir jou musiek!!!
>> Ek sal dit geniet, maar sal jou nieuwe liedjies moet gaan mis.
>
> KinkY: Rico, ek is nie bekend met hierdie o.s. gedig nie. Het jy dit
> self geskryf. Dit is roerend mooi!
>
> Mag ek dit iewers anders plaas asseblief?
>
> ***************
>> In die stad speel die kind op sy balkon
>> Wil sy vlerke sprei verander in een meeu
>> laat die wind hom dra kyk hoe ver hy kom
>> hy wil nie langer in die stad
>> gevange bly
>>
>> Die stad raak soms ja soms net een te veel
>> die wolwe wat die strate patrolleer
>> en geld is goed ja geld is al wat tel
>> waar kan jy dan nog iets prysloos kry
>>
>> Die stad haal asem, ja die stad is mensgemaak
>> en alles kan jy kry ja alles wat jou hart begeer
>> dis uitgestal, dis op die rak, 'n vrye mark
>> en al wat jy moet maak is tonne geld
>> ja hope geld
>> maar laat die kind vir eers onskuldig wees
>> later sal hy alles weet, gee hom idees, laat hom boeke lees, en hy sal leer
>>
>> Die kind sien die meeu vlieg hoog oor alles heen
>> die stad se torings en die strate vol verkeer
>> en alles word 'n deel van die groot rivier
>> die rivier wat ewig vloei, tot by die see tot in die see.
>>
>>
>> Ralp ik hoop dat je je rust en liefde vind, waar je nu ook moge zijn, het ga
>> je goed!!!!!!
>>
>> Groet Rico
Vorige onderwerp: Afrikanser en musiek
Volgende onderwerp: Nog 'n verlies vir Afrikaanse musiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:27:07 MGT 2024