Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Werkpermissie?????
Werkpermissie????? [boodskap #67945] Wo, 30 Oktober 2002 22:44 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
waaa kry mens ''n werkpermit???/ en wat kos so''n deng????
EK het gehoor dat as ek werk kry my baas vir my ''n werkpermit sal moet reel
en kry......(as ek reg is)
Maar wat nou as ek die permit gekry het en dan bedank en vir my baas se:
LOOP BARS ????? en ek kry ''n anner werk vir my.... kan ek dan dieselfde
werkpermit gebruik? en vir hoelank kan ek ''n werkpermit gebruik? is dit net
vir 1 jaar of wat-wat?

Sebs.
Re: Werkpermissie????? [boodskap #67952 is 'n antwoord op boodskap #67945] Do, 31 Oktober 2002 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee sebs, jy is verkeerd. Jy moet self aansoek doen vir 'n werkspermit. Ek
weet nie hoeveel dit kos nie.
Annette

in message news:UdZv9.6843$I6.594525@zwoll1.home.nl...
> waaa kry mens ''n werkpermit???/ en wat kos so''n deng????
> EK het gehoor dat as ek werk kry my baas vir my ''n werkpermit sal moet reel
> en kry......(as ek reg is)
> Maar wat nou as ek die permit gekry het en dan bedank en vir my baas se:
> LOOP BARS ????? en ek kry ''n anner werk vir my.... kan ek dan dieselfde
> werkpermit gebruik? en vir hoelank kan ek ''n werkpermit gebruik? is dit net
> vir 1 jaar of wat-wat?
>
> Sebs.
>
Re: Werkpermissie????? [boodskap #67966 is 'n antwoord op boodskap #67945] Do, 31 Oktober 2002 10:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy vra mos nou vir heel die verkeerde mense...

Waarom vra jy nie hier in Holland vir die vreemdelingendienst of die
arbeidsburo nie?

Jou tewerkstellingsvergunning is werkgewer gebonde. Bedank jy, verval
hy en moet jou nuwe werkgewer weer aansoek doen vir jou.

As jy drie jaar in die land is kry jy 'n spesiale pasje (geldig vir 5
jaar) dan hoef jy geen TWV meer te hê nie, en kan jy werk vir wie of
wat jy wil.

Voor jy dus vir jou baas sê om te "LOOP BARS", kyk eers of jy 'n nuwe
kan kry wat hom oor jou gaan ontferm. (Weet nie of jy 'n 30% regeling
het nie, maar jy kan dít ook moontlik verloor as jy bedank.)

Suc6 met die soekery.

"Sebs" skryf in boodskap news:...
> waaa kry mens ''n werkpermit???/ en wat kos so''n deng????
> EK het gehoor dat as ek werk kry my baas vir my ''n werkpermit sal moet reel
> en kry......(as ek reg is)
> Maar wat nou as ek die permit gekry het en dan bedank en vir my baas se:
> LOOP BARS ????? en ek kry ''n anner werk vir my.... kan ek dan dieselfde
> werkpermit gebruik? en vir hoelank kan ek ''n werkpermit gebruik? is dit net
> vir 1 jaar of wat-wat?
>
> Sebs.
Re: Werkpermissie????? [boodskap #67992 is 'n antwoord op boodskap #67952] Do, 31 Oktober 2002 14:21 Na vorige boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
ok dankies tannie annette ;-)

"Annette" schreef in bericht news:apqhp3$43dpg$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee sebs, jy is verkeerd. Jy moet self aansoek doen vir 'n werkspermit. Ek
> weet nie hoeveel dit kos nie.
> Annette
>
>
> in message news:UdZv9.6843$I6.594525@zwoll1.home.nl...
>> waaa kry mens n werkpermit???/ en wat kos son deng????
>> EK het gehoor dat as ek werk kry my baas vir my ''n werkpermit sal moet reel
>> en kry......(as ek reg is)
>> Maar wat nou as ek die permit gekry het en dan bedank en vir my baas se:
>> LOOP BARS ????? en ek kry ''n anner werk vir my.... kan ek dan dieselfde
>> werkpermit gebruik? en vir hoelank kan ek ''n werkpermit gebruik? is dit net
>> vir 1 jaar of wat-wat?
>>
>> Sebs.
>>
>
Vorige onderwerp: Julie, my liefling, van VSA kom na my om altyd te bly .. vraag: werkspermit vit VSA burger?
Volgende onderwerp: Pasop Expats!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:57:50 MGT 2024