Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikanser en musiek
Afrikanser en musiek [boodskap #67943] Wo, 30 Oktober 2002 22:33 na volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
musiekskole???
Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
musiekinstrument in die huis nie?
En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
niveau dan so baie laag??
Sebs.
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67949 is 'n antwoord op boodskap #67943] Do, 31 Oktober 2002 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Huh?

Waar heb je het over?

-Gideon-
"Sebs" skryf in boodskap news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
> musiekskole???
> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
> musiekinstrument in die huis nie?
> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
> niveau dan so baie laag??
> Sebs.
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67950 is 'n antwoord op boodskap #67943] Do, 31 Oktober 2002 06:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
Annette

in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
> musiekskole???
> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
> musiekinstrument in die huis nie?
> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
> niveau dan so baie laag??
> Sebs.
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67956 is 'n antwoord op boodskap #67950] Do, 31 Oktober 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
In my kleintyd het ons gesinne gekuier en saam om die serfyntjie gesing
(hoekom klink ek nou soos 'n bejaarde?).

Toe ek so vyf jaar terug in Knysna gewoon het was daar bure wat so om die
vuur sit en saamsing het op 'n Vrydagaand. Ek het hulle vreeslik beny.

Ek weet van niemand meer wat sulke lekker saamsingaande hou nie. Ek dink as
ek so iets reël gaan net ek daar opdaag.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
> Annette
>
>
> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>> musiekskole???
>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>> musiekinstrument in die huis nie?
>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>> niveau dan so baie laag??
>> Sebs.
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67957 is 'n antwoord op boodskap #67943] Do, 31 Oktober 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Oct 2002 00:33:48 +0200, "Sebs" served
the following to the group:

> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
> musiekskole???
> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
> musiekinstrument in die huis nie?
> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
> niveau dan so baie laag??
> Sebs.

sebs,

ek dink jy beweeg net in verkeerde kringe. albei my seuns bespeel
miskien instrumente, daar is 4 kitare, 2 blokfluite en 1 mondfluitjie
in ons huis. skuins agter my bly `n afrikaanse musiek onderwyseres
met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
afrikaans

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67960 is 'n antwoord op boodskap #67956] Do, 31 Oktober 2002 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is op die verkeerde plek in die verkeerde tyd Koot;)))
Hier gebeur dit nog gereeld dat ons spontaan begin klavierspeel of
kitaarslaan en dan saamsing by 'n partytjie of 'n braaivleis.
Ons koor het ook gereeld Vrydagaande saamsingaande - elkeen bring kos en
drinkgoed en ander mense saam - dan sing ons wat ons wil wanneer ons wil.

Ja, jy is beslis vreeslik oud as jy van 'n serfyntjie praat.:))
Annette

"Koot" wrote in message
news:apqif9$rqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In my kleintyd het ons gesinne gekuier en saam om die serfyntjie gesing
> (hoekom klink ek nou soos 'n bejaarde?).
>
> Toe ek so vyf jaar terug in Knysna gewoon het was daar bure wat so om die
> vuur sit en saamsing het op 'n Vrydagaand. Ek het hulle vreeslik beny.
>
> Ek weet van niemand meer wat sulke lekker saamsingaande hou nie. Ek dink as
> ek so iets reël gaan net ek daar opdaag.
>
> Koot
> "Annette" wrote in message
> news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
>> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
>> Annette
>>
>>
>> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67967 is 'n antwoord op boodskap #67943] Do, 31 Oktober 2002 10:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie dit het soveel verander nie... Toe ek op skool was, was
daar ook maar weinig kinders wie musiek geneem het.

Musiek leer jy speel deur te oefen. Die niveau waarop jy speel hang
dus van jouself af...

"Sebs" skryf in boodskap news:...
> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
> musiekskole???
> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
> musiekinstrument in die huis nie?
> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
> niveau dan so baie laag??
> Sebs.
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67983 is 'n antwoord op boodskap #67943] Do, 31 Oktober 2002 13:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gids kan beide praat en verstaan.
Ek kan net Afrikaans praat en verstaan. Glad nie Hollands nie.
Annette

Happiness is a State of Mind

"Sebs" skryf in boodskap news:BAaw9.9232$I6.779713@zwoll1.home.nl...
> Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
> "Gids" schreef in bericht
> news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Huh?
>>
>> Waar heb je het over?
>>
>> -Gideon-
>> "Sebs" schreef in bericht
>> news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67987 is 'n antwoord op boodskap #67949] Do, 31 Oktober 2002 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
"Gids" schreef in bericht
news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Huh?
>
> Waar heb je het over?
>
> -Gideon-
> "Sebs" schreef in bericht
> news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>> musiekskole???
>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>> musiekinstrument in die huis nie?
>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>> niveau dan so baie laag??
>> Sebs.
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67988 is 'n antwoord op boodskap #67950] Do, 31 Oktober 2002 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
ek grond my stelling op dinge wat ek met my eie oe gesien het annette.
Ek het self gesien dat die kinders vandag die dag maar BITTER min van musiek
weet. EK kom by baaaaaaaaaie verskillende families in hul huise ...... en
daar sien ek daas nie eers ''n musiekinstrument nie.
Mense van 20 jaar het nog nooit ooit van die woord barokmusiek gehoor nie!!
........ hulle weet nie eers wie is Bach gewees nie.
En waar is die musiekskole dan anette???
Dit laat my worrie... omdat musiek ''n vreeslik belangrik ding is in die
opvoeding van ''n kind.
Sebs
"Annette" schreef in bericht
news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
> Annette
>
>
> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>> musiekskole???
>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>> musiekinstrument in die huis nie?
>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>> niveau dan so baie laag??
>> Sebs.
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67989 is 'n antwoord op boodskap #67956] Do, 31 Oktober 2002 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Daashy koot........ musiek is iets vreeslik belangriks in die lewe........
dink net hoe sal die lewe syn as daar nie musiek is nie......... dit is iets
om ons ons blydskap en seerkry tot uiting kan bring. ...... musiek raak mens
dieper in sy siel as woorde.
Ja en die saamsingaande.........dit is mos vreeeeslik lekker..... almal
geniet dit ........ almal like musiek........ so hoekom word daar nie
kursese gegee om die klavierspel te bemeester nie??????? of hoekom word daar
nie viool, tjello of dwarsfluitlesse gegee nie?????
As jy in ''n kerk kom.......... hoekom is daar dan nie ''n kerkoor nie wat
die gemeentesang voor gaan by die psalme en gesange???????
Hoekom is in Holland in IEDER kerk minstens 1 koor of kantory???????
In die martinikerk in Groningen in die noorde van holland het hulle 1
gemengd koor.... 1 vrouekoor, 1 mannekoor, 1 kinderjongenskoor, 3 kantoryė
en ''n gregoriaanse scola so dis 8 verskillende kore vir net 1 kerk!!!!! en
glo dat in SA net 8 verskillende kore per provinsie is...... wel dit lyk in
elk geval so.
ouers moet hulle tjinners begin lekker maak vir musiek ....... en dit moet
gestimuleer word. Sit die kinders op musiekles lat hulle dwarsfluit leer
speel ....... in plaas van as hulle uit die skool uit kom oppie bank gaan le
mettie tv se stok en cartoon network kyk.

Sebs.

"Koot" schreef in bericht
news:apqif9$rqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In my kleintyd het ons gesinne gekuier en saam om die serfyntjie gesing
> (hoekom klink ek nou soos 'n bejaarde?).
>
> Toe ek so vyf jaar terug in Knysna gewoon het was daar bure wat so om die
> vuur sit en saamsing het op 'n Vrydagaand. Ek het hulle vreeslik beny.
>
> Ek weet van niemand meer wat sulke lekker saamsingaande hou nie. Ek dink as
> ek so iets reël gaan net ek daar opdaag.
>
> Koot
> "Annette" wrote in message
> news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
>> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
>> Annette
>>
>>
>> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67990 is 'n antwoord op boodskap #67957] Do, 31 Oktober 2002 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
halloos drieskap mikeend

jissie waar bly jy dan? ek moet soontoe trek hoor! wel dalk hang dit ook af
van die plek in SA ...... maar hier in die lekka ou vrystaat word fokol
gedoen met musiek. in Welkom is net 1 klavierstemmer...........en in ''n
hollandse stad wat baie kleiner is as welkom het hulle 14
klavierstemmers!!!!!! wel dit spreek ook boekdele..... in welkom is nie eers
n musiekwinkel nie.....terwyl jy in ieder stad in holland en selfs innie
klein dorpies musiekwinkels raakloop..... waar jy musiekinstrumente kan koop
en laat regmaak en bladmusiek kan koop en bestel en wat-wat. Ek mis dit in
Welkom....... en in die vrystaat.

Sebs
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:ugi1suoilv0lrfk7o2palfje271t7ia8dv@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 00:33:48 +0200, "Sebs" served
> the following to the group:
>
>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>> musiekskole???
>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers ''n
>> musiekinstrument in die huis nie?
>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>> niveau dan so baie laag??
>> Sebs.
>
>
> sebs,
>
> ek dink jy beweeg net in verkeerde kringe. albei my seuns bespeel
> miskien instrumente, daar is 4 kitare, 2 blokfluite en 1 mondfluitjie
> in ons huis. skuins agter my bly `n afrikaanse musiek onderwyseres
> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
> afrikaans
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67991 is 'n antwoord op boodskap #67967] Do, 31 Oktober 2002 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
musiek leer jy vir die grootste deel deur doorsettingsvermoë..... en ja ook
deur oefen ja............ maar hoekom is die kinders nie lus om instrumente
te bespeel nie?........
wel die niveau is in elk geval BAIE laag hoor...... ek het noudiedag vir
iemand ontmoet wat klavier speel.....toe vra ek vir hoe lank speel jy nou
klavier?.... toe se sy: vir 8 jare nou en ek het baaaaaaaaaaaie lesse
gekry....... toe vra ek haar om ''n sonate van W.A. Mozart te speel vir
my......... sy het dit nie eers kan doen nie. terwyl die hollandse kinders
wat klavierlesse kry na so 2 jaar die sonates GLAD kan speel.
Ek het dit ook eendag gesien in die kerk........ toe praat ek mettie
orrelis........ wat net ''n bietjie akkorde oppie toetse het gedruk
......toe se hy jaaaaaaaaaaaaa ek is nou vir 18 jaar orrelis en het
conservatorium geswot........... toe vra ek hom om ''n bietjie ''n toccata
of prelude van Bach te speel .... toe se hy ....... skies hoor... maar ek
kan nie note lees nie. !!!!!!! WAT DE HELL GAAN AAN ???????? dis nie reg
nie.
Ek dink dis sooooo ''n vreeeeeeslike jammerte hoor. terwyl dit soo vreeslik
lekker is om musiek te maak ..... dit laat mens so goed voel!

nou ja toemaar.

Sebs

"Max" schreef in bericht
news:e720f1c7.0210310223.7be6153@posting.google.com...
> Ek dink nie dit het soveel verander nie... Toe ek op skool was, was
> daar ook maar weinig kinders wie musiek geneem het.
>
> Musiek leer jy speel deur te oefen. Die niveau waarop jy speel hang
> dus van jouself af...
>
> "Sebs" skryf in boodskap news:...
>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>> musiekskole???
>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>> musiekinstrument in die huis nie?
>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>> niveau dan so baie laag??
>> Sebs.
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #67998 is 'n antwoord op boodskap #67989] Do, 31 Oktober 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n gevoel ek stem so min of meer met jou saam. Ek doen my deel deur
my kinders te leer ghitaar speel en te laat klavierles neem. Dis net bra
nutteloos as hulle in elk geval nie kans kry om lekker saam te sing nie.

Ek onthou hoe lekker het ons in 'n pub in Amsterdam gesing en hoe skeef
hulle my aangekyk het toe ek die trekklavierspeler vra om "Daar bij de
molen" te speel.

Koot

"Sebs" wrote in message
news:6Maw9.9281$I6.782532@zwoll1.home.nl...
> Daashy koot........ musiek is iets vreeslik belangriks in die lewe........
> dink net hoe sal die lewe syn as daar nie musiek is nie......... dit is iets
> om ons ons blydskap en seerkry tot uiting kan bring. ...... musiek raak mens
> dieper in sy siel as woorde.
> Ja en die saamsingaande.........dit is mos vreeeeslik lekker..... almal
> geniet dit ........ almal like musiek........ so hoekom word daar nie
> kursese gegee om die klavierspel te bemeester nie??????? of hoekom word daar
> nie viool, tjello of dwarsfluitlesse gegee nie?????
> As jy in n kerk kom.......... hoekom is daar dan nie n kerkoor nie wat
> die gemeentesang voor gaan by die psalme en gesange???????
> Hoekom is in Holland in IEDER kerk minstens 1 koor of kantory???????
> In die martinikerk in Groningen in die noorde van holland het hulle 1
> gemengd koor.... 1 vrouekoor, 1 mannekoor, 1 kinderjongenskoor, 3 kantoryė
> en ''n gregoriaanse scola so dis 8 verskillende kore vir net 1 kerk!!!!! en
> glo dat in SA net 8 verskillende kore per provinsie is...... wel dit lyk in
> elk geval so.
> ouers moet hulle tjinners begin lekker maak vir musiek ....... en dit moet
> gestimuleer word. Sit die kinders op musiekles lat hulle dwarsfluit leer
> speel ....... in plaas van as hulle uit die skool uit kom oppie bank gaan le
> mettie tv se stok en cartoon network kyk.
>
> Sebs.
>
>
> "Koot" schreef in bericht
> news:apqif9$rqv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In my kleintyd het ons gesinne gekuier en saam om die serfyntjie gesing
>> (hoekom klink ek nou soos 'n bejaarde?).
>>
>> Toe ek so vyf jaar terug in Knysna gewoon het was daar bure wat so om die
>> vuur sit en saamsing het op 'n Vrydagaand. Ek het hulle vreeslik beny.
>>
>> Ek weet van niemand meer wat sulke lekker saamsingaande hou nie. Ek dink as
>> ek so iets reël gaan net ek daar opdaag.
>>
>> Koot
>> "Annette" wrote in message
>> news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
>>> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>>> musiekskole???
>>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>>> niveau dan so baie laag??
>>>> Sebs.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68001 is 'n antwoord op boodskap #67987] Do, 31 Oktober 2002 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan selfs mondlangs praat ;) Die vraag is nou eintlik - waar kom jy
daaraan dat Afrikaners min musiek maak of dat die vlak waarop ons
musiekinstrumente kan bespeel laag is. Jy sit in Nederland - so, "waar heb
je het over" is 'n teregte vraag. Die vraag is dan nie of ek nie Afrikaans
kan verstaan nie, maar of jy nie Nederlands kan verstaan nie.

-Gideon-
"Sebs" schreef in bericht
news:BAaw9.9232$I6.779713@zwoll1.home.nl...
> Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
> "Gids" schreef in bericht
> news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Huh?
>>
>> Waar heb je het over?
>>
>> -Gideon-
>> "Sebs" schreef in bericht
>> news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68003 is 'n antwoord op boodskap #67988] Do, 31 Oktober 2002 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar het jy gekom?
Daar is 'n grooooooote musiekskool in Parow - die Hugo Lambrecht sentrum.
Hulle het voorverlede maand hulle nuwe auditorium van R18 miljoen ingewy.
Bellville Hoërskool het 'n baie lewendge musiekdeprtemanr, met baie kinders
wat deelneem.
Dis nou maar net twee in my ou nabye omgewing.
Herschell hoër en laerskool net hier agter my het net sulke goeie
musiekdepartemente.
By die laaste kunswedstryd in die suidelike voorstede was die helfte van die
deelnemers Afrikaans, alhoewel daar baie min Afrikaanse skole in daardie
omgewing is.
Die meeste kinders wat in musiek belangstel, leer gewoonlik meer as 1
instrument.
So, waar op aarde was jy om so 'n afleiding te maak?

Annette

nl> skryf in boodskap news:NEaw9.9249$I6.780733@zwoll1.home.nl...
> ek grond my stelling op dinge wat ek met my eie oe gesien het annette.
> Ek het self gesien dat die kinders vandag die dag maar BITTER min van musiek
> weet. EK kom by baaaaaaaaaie verskillende families in hul huise ...... en
> daar sien ek daas nie eers ''n musiekinstrument nie.
> Mense van 20 jaar het nog nooit ooit van die woord barokmusiek gehoor nie!!
> ........ hulle weet nie eers wie is Bach gewees nie.
> En waar is die musiekskole dan anette???
> Dit laat my worrie... omdat musiek ''n vreeslik belangrik ding is in die
> opvoeding van ''n kind.
> Sebs
> "Annette" schreef in bericht
> news:apqhov$43dpg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jy praat strooi sebs. Waarop grond jy jou stelling?
>> Afrikaanse musiek is tans in 'n opbloeiperiode.
>> Annette
>>
>>
>> in message news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68004 is 'n antwoord op boodskap #67990] Do, 31 Oktober 2002 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!!! Welkom!!! Ken ek dit nie!.
Het self daar gebly vir 'n paar jaar - so ek weet dis 'n ander tipe van
mentaliteit daar.
Ry net oor die bult na Kroonstad, of selfs Parys, en jy sal sommer baie
musieklike kinders raakloop.
Annette

-- "Sebs" wrote in message
news:RQaw9.9308$I6.783768@zwoll1.home.nl...
> halloos drieskap mikeend
>
> jissie waar bly jy dan? ek moet soontoe trek hoor! wel dalk hang dit ook af
> van die plek in SA ...... maar hier in die lekka ou vrystaat word fokol
> gedoen met musiek. in Welkom is net 1 klavierstemmer...........en in ''n
> hollandse stad wat baie kleiner is as welkom het hulle 14
> klavierstemmers!!!!!! wel dit spreek ook boekdele..... in welkom is nie eers
> n musiekwinkel nie.....terwyl jy in ieder stad in holland en selfs innie
> klein dorpies musiekwinkels raakloop..... waar jy musiekinstrumente kan koop
> en laat regmaak en bladmusiek kan koop en bestel en wat-wat. Ek mis dit in
> Welkom....... en in die vrystaat.
>
> Sebs
> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
> news:ugi1suoilv0lrfk7o2palfje271t7ia8dv@4ax.com...
>> On Thu, 31 Oct 2002 00:33:48 +0200, "Sebs" served
>> the following to the group:
>>
>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>> musiekskole???
>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>> niveau dan so baie laag??
>>> Sebs.
>>
>>
>> sebs,
>>
>> ek dink jy beweeg net in verkeerde kringe. albei my seuns bespeel
>> miskien instrumente, daar is 4 kitare, 2 blokfluite en 1 mondfluitjie
>> in ons huis. skuins agter my bly `n afrikaanse musiek onderwyseres
>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>> afrikaans
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68011 is 'n antwoord op boodskap #68001] Do, 31 Oktober 2002 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
hehehee jys fout gids.... ek is gebore Nederlander ja...... maar ek is nie
in Holland nie...... ek bly in Welkom innie lekker ou Vrystaat.
Sebs
"Gids" schreef in bericht
news:aprlvh$jq7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan selfs mondlangs praat ;) Die vraag is nou eintlik - waar kom jy
> daaraan dat Afrikaners min musiek maak of dat die vlak waarop ons
> musiekinstrumente kan bespeel laag is. Jy sit in Nederland - so, "waar heb
> je het over" is 'n teregte vraag. Die vraag is dan nie of ek nie Afrikaans
> kan verstaan nie, maar of jy nie Nederlands kan verstaan nie.
>
> -Gideon-
> "Sebs" schreef in bericht
> news:BAaw9.9232$I6.779713@zwoll1.home.nl...
>> Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
>> "Gids" schreef in bericht
>> news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Huh?
>>>
>>> Waar heb je het over?
>>>
>>> -Gideon-
>>> "Sebs" schreef in bericht
>>> news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>>> musiekskole???
>>>> Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>>> niveau dan so baie laag??
>>>> Sebs.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68012 is 'n antwoord op boodskap #68004] Do, 31 Oktober 2002 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ag dankie tog tannie annetjie..... ek sal sommer moreoggend innie bakkie
inklim en oor die bult ry.. en kyk wat gaan aan anner kant doe bult :o):o)
-xxx- Sebs
"Annette" skryf in boodskap news:apro1f$4erkt$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ah!!! Welkom!!! Ken ek dit nie!.
> Het self daar gebly vir 'n paar jaar - so ek weet dis 'n ander tipe van
> mentaliteit daar.
> Ry net oor die bult na Kroonstad, of selfs Parys, en jy sal sommer baie
> musieklike kinders raakloop.
> Annette
>
>
> -- "Sebs" wrote in message
> news:RQaw9.9308$I6.783768@zwoll1.home.nl...
>> halloos drieskap mikeend
>>
>> jissie waar bly jy dan? ek moet soontoe trek hoor! wel dalk hang dit ook af
>> van die plek in SA ...... maar hier in die lekka ou vrystaat word fokol
>> gedoen met musiek. in Welkom is net 1 klavierstemmer...........en in n
>> hollandse stad wat baie kleiner is as welkom het hulle 14
>> klavierstemmers!!!!!! wel dit spreek ook boekdele..... in welkom is nie eers
>> n musiekwinkel nie.....terwyl jy in ieder stad in holland en selfs innie
>> klein dorpies musiekwinkels raakloop..... waar jy musiekinstrumente kan koop
>> en laat regmaak en bladmusiek kan koop en bestel en wat-wat. Ek mis dit in
>> Welkom....... en in die vrystaat.
>>
>> Sebs
>> "Threeships Mcduck" schreef in bericht
>> news:ugi1suoilv0lrfk7o2palfje271t7ia8dv@4ax.com...
>>> On Thu, 31 Oct 2002 00:33:48 +0200, "Sebs" served
>>> the following to the group:
>>>
>>>> Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>>> musiekskole???
>>>> Musiek hoor by die opvoeding van
n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>>> musiekinstrument in die huis nie?
>>>> En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>>> niveau dan so baie laag??
>>>> Sebs.
>>>
>>>
>>> sebs,
>>>
>>> ek dink jy beweeg net in verkeerde kringe. albei my seuns bespeel
>>> miskien instrumente, daar is 4 kitare, 2 blokfluite en 1 mondfluitjie
>>> in ons huis. skuins agter my bly `n afrikaanse musiek onderwyseres
>>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>>> afrikaans
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68026 is 'n antwoord op boodskap #67957] Do, 31 Oktober 2002 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Oct 2002 08:29:54 +0200, Threeships Mcduck wrote:

> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
> afrikaans
>
> Threeships Mcduck

nevermaaind die hoerskole, in menige huis is daar ten minste 'n Hi Fi.
Wireless en die nuuste gier is selfs 'n MP3 speler.
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68028 is 'n antwoord op boodskap #68026] Do, 31 Oktober 2002 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
hehehehe mmm nee dis nie wat ek bedoel nie DD...... ek meen musiek maak
SONDER krag!
"DD" skryf in boodskap news:f4u2suceennaok7eh38i6qf84drr5j7cdi@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 08:29:54 +0200, Threeships Mcduck mothership.co.za> wrote:
>
>
>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>> afrikaans
>>
>> Threeships Mcduck
>
> nevermaaind die hoerskole, in menige huis is daar ten minste 'n Hi Fi.
> Wireless en die nuuste gier is selfs 'n MP3 speler.
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68036 is 'n antwoord op boodskap #68011] Do, 31 Oktober 2002 19:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jy gebruik wel 'n @home e-pos rekening van Essent, en gaan deur die news
server in Zwolle. Die server in Zwolle word outomaties toegeken met die
alias NEWS vir die news server. Jy moet deur 'n paar kinkels gaan om dit te
kan doen van 'n dialup account in Welkom :) Verder gebruik jy (soos ek) 'n
Nederlandstalige weergawe van Windblows.Alles simptome dui daarop dat jy in
Nederland sit. Kan ek uit die feit dat jy 'n @home rekening het aflei dat jy
uit Twente of Noord-Limburg kom? Gesien die Nuus server sou ek sê Twente.
Hengelo of is dit Enschede?

-Gideon-

"Sebs" skryf in boodskap news:_Wdw9.10516$I6.857678@zwoll1.home.nl...
> hehehee jys fout gids.... ek is gebore Nederlander ja...... maar ek is nie
> in Holland nie...... ek bly in Welkom innie lekker ou Vrystaat.
> Sebs
> "Gids" schreef in bericht
> news:aprlvh$jq7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan selfs mondlangs praat ;) Die vraag is nou eintlik - waar kom jy
>> daaraan dat Afrikaners min musiek maak of dat die vlak waarop ons
>> musiekinstrumente kan bespeel laag is. Jy sit in Nederland - so, "waar heb
>> je het over" is 'n teregte vraag. Die vraag is dan nie of ek nie Afrikaans
>> kan verstaan nie, maar of jy nie Nederlands kan verstaan nie.
>>
>> -Gideon-
>> "Sebs" schreef in bericht
>> news:BAaw9.9232$I6.779713@zwoll1.home.nl...
>>> Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
>>> "Gids" schreef in bericht
>>> news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Huh?
>>>>
>>>> Waar heb je het over?
>>>>
>>>> -Gideon-
>>>> "Sebs" schreef in bericht
>>>> news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>>> > Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>>> > musiekskole???
>>>> > Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>>> > musiekinstrument in die huis nie?
>>>> > En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>>> > niveau dan so baie laag??
>>>> > Sebs.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68038 is 'n antwoord op boodskap #68036] Do, 31 Oktober 2002 19:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
fout gids... ek is in welkom ..... kom self bietjie tjek ....as jy in welkom
is moet jy maar n draai kom maak.
Jip ek het
n hollangse windows version.
Ek gebruik nou n ou komper wat uit nederland kom. en windows was klaar
daar op....... ek het ook nie eers
n ingelse windows CDrom nie.
Dis weeeeer fout.... ek is van drente.
maar toemaar as jy my nie glo nie dan kan jy maar kom kyk hier in welkom.
"Gids" skryf in boodskap news:aprvq2$d78$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy gebruik wel 'n @home e-pos rekening van Essent, en gaan deur die news
> server in Zwolle. Die server in Zwolle word outomaties toegeken met die
> alias NEWS vir die news server. Jy moet deur 'n paar kinkels gaan om dit te
> kan doen van 'n dialup account in Welkom :) Verder gebruik jy (soos ek) 'n
> Nederlandstalige weergawe van Windblows.Alles simptome dui daarop dat jy in
> Nederland sit. Kan ek uit die feit dat jy 'n @home rekening het aflei dat jy
> uit Twente of Noord-Limburg kom? Gesien die Nuus server sou ek sê Twente.
> Hengelo of is dit Enschede?
>
> -Gideon-
>
> "Sebs" schreef in bericht
> news:_Wdw9.10516$I6.857678@zwoll1.home.nl...
>> hehehee jys fout gids.... ek is gebore Nederlander ja...... maar ek is nie
>> in Holland nie...... ek bly in Welkom innie lekker ou Vrystaat.
>> Sebs
>> "Gids" schreef in bericht
>> news:aprlvh$jq7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan selfs mondlangs praat ;) Die vraag is nou eintlik - waar kom jy
>>> daaraan dat Afrikaners min musiek maak of dat die vlak waarop ons
>>> musiekinstrumente kan bespeel laag is. Jy sit in Nederland - so, "waar heb
>>> je het over" is 'n teregte vraag. Die vraag is dan nie of ek nie Afrikaans
>>> kan verstaan nie, maar of jy nie Nederlands kan verstaan nie.
>>>
>>> -Gideon-
>>> "Sebs" schreef in bericht
>>> news:BAaw9.9232$I6.779713@zwoll1.home.nl...
>>>> Gids . praat jy nie afrikaans nie??????? of wat?
>>>> "Gids" schreef in bericht
>>>> news:apqfko$olg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Huh?
>>>> >
>>>> > Waar heb je het over?
>>>> >
>>>> > -Gideon-
>>>> > "Sebs" schreef in bericht
>>>> > news:p3Zv9.6801$I6.587257@zwoll1.home.nl...
>>>> > > Hoekom maak die afrikaners so min musiek deesdae?..... waar is die
>>>> > > musiekskole???
>>>> > > Musiek hoor by die opvoeding van ''n kind. So hoekom is daar nie eers 'n
>>>> > > musiekinstrument in die huis nie?
>>>> > > En as ''n musiekinstrument word aangeleer om te bespeel.... hoekom is die
>>>> > > niveau dan so baie laag??
>>>> > > Sebs.
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68039 is 'n antwoord op boodskap #68028] Do, 31 Oktober 2002 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 31 Oct 2002 20:46:41 +0200, "Sebs" wrote:

> hehehehe mmm nee dis nie wat ek bedoel nie DD...... ek meen musiek maak
> SONDER krag!

en as Tannie Annette sing met 'n kragtige stem
uit volle bors(te)
is dit ook musiek SONDER krag Sebs? :-)

DD
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68044 is 'n antwoord op boodskap #68038] Do, 31 Oktober 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sebs" wrote:

> Dis weeeeer fout.... ek is van drente.
> maar toemaar as jy my nie glo nie dan kan jy maar kom kyk hier in welkom.

Nie dat ek jou nie glo nie, Sebs. Maar hoe op aarde kry jy dit reg om
van Drente te pos as jy fisies in Welkom sit?
Dit lyk vir my asof jou rekenaar "cc140774-a" pos vanaf
"emmen/drente". Is Emmen 'n dorp naby Drente? Waar in Holland is
dit?
Dra julle ook kakie kortbroeke en sokkies wat so hoog opgetrek is tot
amper by julle knieë, met 'n kam daarin gesteek, daar in Drente -
ekskuus, ek bedoel, Welkom.?
Enniewy - happy Halloween!
:-))
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68045 is 'n antwoord op boodskap #68011] Do, 31 Oktober 2002 20:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Sebs wrote:

> hehehee jys fout gids.... ek is gebore Nederlander ja...... maar ek is nie
> in Holland nie...... ek bly in Welkom innie lekker ou Vrystaat.

Ek dink jy lieg dat jy blou is in
die gesig.

Tant Hessie van Wonderboom
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68051 is 'n antwoord op boodskap #68045] Do, 31 Oktober 2002 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
TANT HESSIE JY DINK MAAR LEKKER WAT JY WIL DINK MY LADY JANE!!!!!!
WANT EK WEET DAT DINK NIE JOU STERKSTE KANT IS NIE.
EN LOS MY UIT!!!!!!!!!

schreef in bericht news:3DC19998.30803@rogers.com...
>
> Sebs wrote:
>
>> hehehee jys fout gids.... ek is gebore Nederlander ja...... maar ek is nie
>> in Holland nie...... ek bly in Welkom innie lekker ou Vrystaat.
>
> Ek dink jy lieg dat jy blou is in
> die gesig.
>
> Tant Hessie van Wonderboom
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68052 is 'n antwoord op boodskap #68039] Do, 31 Oktober 2002 22:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sebs  is tans af-lyn  Sebs
Boodskappe: 125
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
UHMMMMMMMMMM WEL UHHHHHHH ING UIT VOLLE BORS IS DEFINITIEF MUSIEK SONDER
KRAG (ELEKTRIEK) TENSY ANTIE ANNETJIE ''N PACEMAKER HET :o) DAN IS DIT ''N
BIETJIE N ANDER STORIETJIE :o) AI ANNETJIE MOENIE NOU KWAAD VIR MY MAAK NIE
. EK GRAP NET............ JA DUS SONG UIT VOLLE BORS IS MUSIEK SONNER
KRAG........ MAAR DAAR IS NATUURLIK OOR WEER N MOERSE VERSKIL TUSSE SING EN
SKREE EN NET SAAMBROM SOOS DIE OUMENSE INNIE KERK :o):o) sO EK IS BAIE
NUUSKIERIG NA ANTIE ANNETJIE SE MUSIKALE KWALITEITE :o):o)

sEBS

"DD" skryf in boodskap news:9813sussvec1ucancm2g26n5g5o526op6f@4ax.com...
> On Thu, 31 Oct 2002 20:46:41 +0200, "Sebs" wrote:
>
>> hehehehe mmm nee dis nie wat ek bedoel nie DD...... ek meen musiek maak
>> SONDER krag!
>
>
> en as Tannie Annette sing met 'n kragtige stem
> uit volle bors(te)
> is dit ook musiek SONDER krag Sebs? :-)
>
> DD
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68063 is 'n antwoord op boodskap #68028] Vr, 01 November 2002 03:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Om potte met houtlepels te slaan is ook musiek;)
Annette

"Sebs" skryf in boodskap news:nQew9.10611$I6.888061@zwoll1.home.nl...
> hehehehe mmm nee dis nie wat ek bedoel nie DD...... ek meen musiek maak
> SONDER krag!
> "DD" schreef in bericht
> news:f4u2suceennaok7eh38i6qf84drr5j7cdi@4ax.com...
>> On Thu, 31 Oct 2002 08:29:54 +0200, Threeships Mcduck > mothership.co.za> wrote:
>>
>>
>>> met `n musieks skool, die ou oorkant my se seun speel dromme, kitaar
>>> en sing. waterkloof hoerskool het `n masiewe musiek akademie met bmus
>>> musiek onderwysers. en dit alles net in my klein wereldtjie en alles
>>> afrikaans
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>
>> nevermaaind die hoerskole, in menige huis is daar ten minste 'n Hi Fi.
>> Wireless en die nuuste gier is selfs 'n MP3 speler.
>>
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68067 is 'n antwoord op boodskap #68044] Vr, 01 November 2002 05:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gids  is tans af-lyn  Gids
Boodskappe: 140
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Drente is Noord van Zwolle. Dus Oos van die Ijsselmeer, Wes van Duitsland,
Noord van Overijssel en Suid van Friesland

"Katryn" skryf in boodskap news:na43suc0ak53tof3iebguacc9rjqaai92q@4ax.com...
> "Sebs" wrote:
>
>
>> Dis weeeeer fout.... ek is van drente.
>> maar toemaar as jy my nie glo nie dan kan jy maar kom kyk hier in welkom.
>
> Nie dat ek jou nie glo nie, Sebs. Maar hoe op aarde kry jy dit reg om
> van Drente te pos as jy fisies in Welkom sit?
> Dit lyk vir my asof jou rekenaar "cc140774-a" pos vanaf
> "emmen/drente". Is Emmen 'n dorp naby Drente? Waar in Holland is
> dit?
> Dra julle ook kakie kortbroeke en sokkies wat so hoog opgetrek is tot
> amper by julle knieë, met 'n kam daarin gesteek, daar in Drente -
> ekskuus, ek bedoel, Welkom.?
> Enniewy - happy Halloween!
> :-))
>
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68090 is 'n antwoord op boodskap #68067] Vr, 01 November 2002 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Gids" wrote:

> Drente is Noord van Zwolle. Dus Oos van die Ijsselmeer, Wes van Duitsland,
> Noord van Overijssel en Suid van Friesland

Dankie, Gids.
Dis altyd interessant vir my om te sien van waar oral in die wereld
mense skryf of dalk is dit eerder graffitteer? Veral die oud-Suid
Afrikaners van alle kleure en geure...:-)
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68110 is 'n antwoord op boodskap #68067] Vr, 01 November 2002 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
>
> "Katryn" schreef in bericht

>> Dra julle ook kakie kortbroeke en sokkies wat so hoog opgetrek is tot
>> amper by julle knieë, met 'n kam daarin gesteek, daar in Drente -
>> ekskuus, ek bedoel, Welkom.?
>> Enniewy - happy Halloween!
>> :-))

>

Katryn........ ek het gelees, weer gelees en weer gelees. Stil, stil
opgestaan en my kouse agter in die laai gedruk. Diep en ver agter.
Nou wil jy seker hê dat ek sokkies saam met my kortbroeke moet dra?
Of sandale? En ek dra my borsel gewoonlik bo in my kous. Waar gaan ek
dìt nou dra? In my gatsak?

DD
Re: Afrikanser en musiek [boodskap #68121 is 'n antwoord op boodskap #68110] Vr, 01 November 2002 20:29 Na vorige boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Katryn........ ek het gelees, weer gelees en weer gelees. Stil, stil
> opgestaan en my kouse agter in die laai gedruk. Diep en ver agter.
> Nou wil jy seker hê dat ek sokkies saam met my kortbroeke moet dra?
> Of sandale? En ek dra my borsel gewoonlik bo in my kous. Waar gaan ek
> dìt nou dra? In my gatsak?

ROTFL!!! Groot skies, DD. LOL - ai, jy kan mens darem lekker laat
lag ! :-))
Lekker naweek!!
Vorige onderwerp: Lied 322: Heimwee
Volgende onderwerp: "Die Balkon" deur Johannes Kerkorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 03:58:42 MGT 2024