Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Lied 320: As Saans
Lied 320: As Saans [boodskap #67872] Ma, 28 Oktober 2002 08:11
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Komponis: S le R Marais
Woorde: AD Keet

As saans die son stil-swyend sterf
daar oor die westerrand
dan straal hy wondertekens uit
aan elke wolk en land
As saans die skemersluier sak
in stille seëtog
dan veg die dag sy doodstryd
voorsy laaste ademtog
As saans die donker duister daal,
die doodskleed van die dag,
dan hou die kinders van die son
hul ligtend sterrewag.
Vorige onderwerp: Lied 192: Die Mannetjie
Volgende onderwerp: Lied 322: Heimwee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 01:27:37 MGT 2024