Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Lied 192: Die Mannetjie
Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67771] Do, 24 Oktober 2002 07:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Woorde & komposisie: Jan Pohl

Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
hy is so klein en so skraal
Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
en stap na sy werk vir die honderdste maal.

Langs die bome en blink watervore
sing hy so ver as hy gaan,
want gister is 'n baba gebore,
en hy is die vader daarvan.

Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
hy dink aan 'n naam vir sy seun
Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
Ongelukkig verwag sy ou vader
dat die kind na sy oupa moet heet
Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
en daarby Kasparus Bart Keet.


Kommentaar:
As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67776 is 'n antwoord op boodskap #67771] Do, 24 Oktober 2002 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
die kaal kop en die meisie met die mooi oë?

"Annette" skryf in boodskap news:ap88uo$s9da9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Woorde & komposisie: Jan Pohl
>
> Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
> hy is so klein en so skraal
> Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
> en stap na sy werk vir die honderste maal.
>
> Langs die bome en blink watervore
> sing hy so ver as hy gaan,
> want gister is 'n baba gebore,
> en hy is die vader daarvan.
>
> Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
> hy dink aan 'n naam vir sy seun
> Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
> maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
> Ongelukkig verwag sy ou vader
> dat die kind na sy oupa moet heet
> Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
> en daarby Kasparus Bart Keet.
>
>
> Kommentaar:
> As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
> weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67779 is 'n antwoord op boodskap #67776] Do, 24 Oktober 2002 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
> die kaal kop en die meisie met die mooi oë?

ddisselblom is die groep se naam.

En as ek reg onthou het hulle op die progam gesê dat dit een van die min
(enigste??) "oorspronklike" afrikaanse liedjies in die FAK is.
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67780 is 'n antwoord op boodskap #67776] Do, 24 Oktober 2002 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee - ek het nie Kyknet nie.
Watter ou met watter kaalkop?
Ek laaik enige kaalkop sterk:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
> die kaal kop en die meisie met die mooi oë?
> "Annette" wrote in message
> news:ap88uo$s9da9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Woorde & komposisie: Jan Pohl
>>
>> Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
>> hy is so klein en so skraal
>> Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
>> en stap na sy werk vir die honderste maal.
>>
>> Langs die bome en blink watervore
>> sing hy so ver as hy gaan,
>> want gister is 'n baba gebore,
>> en hy is die vader daarvan.
>>
>> Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
>> hy dink aan 'n naam vir sy seun
>> Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
>> maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
>> Ongelukkig verwag sy ou vader
>> dat die kind na sy oupa moet heet
>> Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
>> en daarby Kasparus Bart Keet.
>>
>>
>> Kommentaar:
>> As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
>> weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
>>
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67781 is 'n antwoord op boodskap #67779] Do, 24 Oktober 2002 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As hulle dit gesê het was hulle bietjie verkeerd.
Annette

"Stone" skryf in boodskap news:ap8ckn$9a1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
>> die kaal kop en die meisie met die mooi oë?
>
> ddisselblom is die groep se naam.
>
> En as ek reg onthou het hulle op die progam gesê dat dit een van die min
> (enigste??) "oorspronklike" afrikaanse liedjies in die FAK is.
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67782 is 'n antwoord op boodskap #67780] Do, 24 Oktober 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang af van die elevasie?

"Annette" skryf in boodskap news:ap8eel$s9hro$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee - ek het nie Kyknet nie.
> Watter ou met watter kaalkop?
> Ek laaik enige kaalkop sterk:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
>> die kaal kop en die meisie met die mooi oë?
>> "Annette" wrote in message
>> news:ap88uo$s9da9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Woorde & komposisie: Jan Pohl
>>>
>>> Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
>>> hy is so klein en so skraal
>>> Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
>>> en stap na sy werk vir die honderste maal.
>>>
>>> Langs die bome en blink watervore
>>> sing hy so ver as hy gaan,
>>> want gister is 'n baba gebore,
>>> en hy is die vader daarvan.
>>>
>>> Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
>>> hy dink aan 'n naam vir sy seun
>>> Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
>>> maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
>>> Ongelukkig verwag sy ou vader
>>> dat die kind na sy oupa moet heet
>>> Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
>>> en daarby Kasparus Bart Keet.
>>>
>>>
>>> Kommentaar:
>>> As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
>>> weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
>>>
>>
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67788 is 'n antwoord op boodskap #67782] Do, 24 Oktober 2002 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moet my nou nie hier in 'n wabbeljoe gooi nie - hoe op aarde kan 'n elevasie
afhang?:))))
Annette

.na> skryf in boodskap news:3db7c0a2.0@news1.mweb.co.za...
> Hang af van die elevasie?
> "Annette" wrote in message
> news:ap8eel$s9hro$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee - ek het nie Kyknet nie.
>> Watter ou met watter kaalkop?
>> Ek laaik enige kaalkop sterk:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
>>> Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
>>> die kaal kop en die meisie met die mooi oë?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ap88uo$s9da9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Woorde & komposisie: Jan Pohl
>>>>
>>>> Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
>>>> hy is so klein en so skraal
>>>> Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
>>>> en stap na sy werk vir die honderste maal.
>>>>
>>>> Langs die bome en blink watervore
>>>> sing hy so ver as hy gaan,
>>>> want gister is 'n baba gebore,
>>>> en hy is die vader daarvan.
>>>>
>>>> Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
>>>> hy dink aan 'n naam vir sy seun
>>>> Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
>>>> maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
>>>> Ongelukkig verwag sy ou vader
>>>> dat die kind na sy oupa moet heet
>>>> Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
>>>> en daarby Kasparus Bart Keet.
>>>>
>>>>
>>>> Kommentaar:
>>>> As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
>>>> weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
>>>>
>>>
>>
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67789 is 'n antwoord op boodskap #67788] Do, 24 Oktober 2002 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoogte, koekie, hoogte! Watter hoogte van daai kaalkop?

"Annette" skryf in boodskap news:ap8u1b$sl2lp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moet my nou nie hier in 'n wabbeljoe gooi nie - hoe op aarde kan 'n elevasie
> afhang?:))))
> Annette
>
>
> .na> skryf in boodskap news:3db7c0a2.0@news1.mweb.co.za...
>> Hang af van die elevasie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:ap8eel$s9hro$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee - ek het nie Kyknet nie.
>>> Watter ou met watter kaalkop?
>>> Ek laaik enige kaalkop sterk:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
>>>> die kaal kop en die meisie met die mooi oë?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ap88uo$s9da9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Woorde & komposisie: Jan Pohl
>>>> >
>>>> > Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
>>>> > hy is so klein en so skraal
>>>> > Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
>>>> > en stap na sy werk vir die honderste maal.
>>>> >
>>>> > Langs die bome en blink watervore
>>>> > sing hy so ver as hy gaan,
>>>> > want gister is 'n baba gebore,
>>>> > en hy is die vader daarvan.
>>>> >
>>>> > Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
>>>> > hy dink aan 'n naam vir sy seun
>>>> > Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
>>>> > maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
>>>> > Ongelukkig verwag sy ou vader
>>>> > dat die kind na sy oupa moet heet
>>>> > Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
>>>> > en daarby Kasparus Bart Keet.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Kommentaar:
>>>> > As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
>>>> > weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67791 is 'n antwoord op boodskap #67789] Do, 24 Oktober 2002 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee jitte man - ek loop nie met 'n liniaaltjie rond nie;))
Enige kaalkop is seksie;)
Het julle al opgemerk hoe bitter baie mansmense van die Wes-Indiese eilande
kaalkoppe is?
Dan praaaaat ons nie eers van die seksie lippe nie;)))

Laat my dink toe ek nog jonk wat, toe skryf Rapport 'n kompetisie uit waar
die mense moet teken of beskryf hoe Andy Capp sonder sy hoed sou lyk.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3db8002f.0@news1.mweb.co.za...
> Hoogte, koekie, hoogte! Watter hoogte van daai kaalkop?
> "Annette" wrote in message
> news:ap8u1b$sl2lp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Moet my nou nie hier in 'n wabbeljoe gooi nie - hoe op aarde kan 'n elevasie
>> afhang?:))))
>> Annette
>>
>>
>> .na> skryf in boodskap news:3db7c0a2.0@news1.mweb.co.za...
>>> Hang af van die elevasie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ap8eel$s9hro$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Nee - ek het nie Kyknet nie.
>>>> Watter ou met watter kaalkop?
>>>> Ek laaik enige kaalkop sterk:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3db7ad39.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Het jy op KykNet die moderne weergawe gesien van daai groep met die ou met
>>>> > die kaal kop en die meisie met die mooi oë?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ap88uo$s9da9$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Woorde & komposisie: Jan Pohl
>>>> > >
>>>> > > Daar onder in die vlei stap 'n mannetjie
>>>> > > hy is so klein en so skraal
>>>> > > Hy swaai 'n ou klein koffiekannetjie
>>>> > > en stap na sy werk vir die honderste maal.
>>>> > >
>>>> > > Langs die bome en blink watervore
>>>> > > sing hy so ver as hy gaan,
>>>> > > want gister is 'n baba gebore,
>>>> > > en hy is die vader daarvan.
>>>> > >
>>>> > > Sy naam is Bart Kasper de Kompaan;
>>>> > > hy dink aan 'n naam vir sy seun
>>>> > > Freek Jasper en Sarel sal dalk gaan,
>>>> > > maar Gotlieb Antonie staan hom beter aan.
>>>> > > Ongelukkig verwag sy ou vader
>>>> > > dat die kind na sy oupa moet heet
>>>> > > Jan Donderdag van Gorrelberg van Staden
>>>> > > en daarby Kasparus Bart Keet.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > Kommentaar:
>>>> > > As kind het ek die liedjie graag gesing, en dit beskou as die Afrikaanse
>>>> > > weergawe van supercalifragilisticexpialidtious.:)
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67801 is 'n antwoord op boodskap #67791] Do, 24 Oktober 2002 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
V_o_e_t_S_t_o_o_t_s  is tans af-lyn  V_o_e_t_S_t_o_o_t_s
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:ap90bu$t9mlu$1@ID-92016.news.dfncis.de...

>> Laat my dink toe ek nog jonk wat, toe skryf Rapport
'n kompetisie uit waar
die mense moet teken of beskryf hoe Andy Capp sonder sy
hoed sou lyk.
Annette
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67808 is 'n antwoord op boodskap #67791] Do, 24 Oktober 2002 20:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 24 Oct 2002 16:32:51 +0200, "Annette" wrote:

>
> Laat my dink toe ek nog jonk wat, toe skryf Rapport 'n kompetisie uit waar
> die mense moet teken of beskryf hoe Andy Capp sonder sy hoed sou lyk.
> Annette
>
>

En dit laat my dink aan ook toe jy nog jonk was, is vir Keith Stevens
(van Keith en Lorna Stevens faam) gevra wat sy grootste begeerte is.
Hy het gesê dat dit is om die kunstenaar van Andy Capp te ontmoet.

DD
Re: Lied 192: Die Mannetjie [boodskap #67812 is 'n antwoord op boodskap #67801] Vr, 25 Oktober 2002 03:14 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja. Een was van Andy se kop kaal en met so 'n puntjie wat netjies in die
hoed pas. 'n Ander een was dat daar geen kop was bo die oë nie. Ek dink nie
daar was een prentjie van Andy met hare nie.
Annette

"V_o_e_t_S_t_o_o_t_s" skryf in boodskap news:3db84c14$0$18845@hades.is.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:ap90bu$t9mlu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>>> Laat my dink toe ek nog jonk wat, toe skryf Rapport
> 'n kompetisie uit waar
> die mense moet teken of beskryf hoe Andy Capp sonder sy
> hoed sou lyk.
> Annette Sal jy nou glo watter toeval dit is? In daai einste
> kompetisie neem ek deel (pasgetroud) en sowaar ek dink
> die tweede prys of so iets. Kan jy nog onthou hoe het
> van die sketse gelyk?
>
> -Voetstoots
>
Vorige onderwerp: Lied 316: Segelied
Volgende onderwerp: Lied 320: As Saans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 11:37:59 MGT 2024