Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER
" Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67553] Wo, 16 Oktober 2002 03:12 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

TOEMAAR DIE DONKER MAN
(vir Simone)
Ingrid Jonker

Op die groen voetpad
van die horison ver
om die aarde skat,
stap 'n ou man wat
'n oop maan dra in sy hare
Nagtegaal in sy hart
jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
en 'n rug gebuk aan sy jare.

Wat maak hy, mammie?

Hy roep die kriekies
Hy roep die swart
stilte wat sing
soos die biesies, my hart
en die sterre wat klop
tok-tok liefling,
soos die klein toktokkies
in hul fyn-ver kring.

Wat is sy naam, mammie?

Sy naam is Sjuut
Sy naam is Slaap
Meneer Vergeet
uit die land van Vaak
Sy naam is toe maar
hy heet, my lam
Toemaar, die donker man

Mammie...

Toemaar, die donker man
Re: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67605 is 'n antwoord op boodskap #67553] Do, 17 Oktober 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Dankie - ek het lankal na die woorde gesoek !

Susan skryf in boodskap news:3DACD9E0.4000708@rogers.com...
> TOEMAAR DIE DONKER MAN
> (vir Simone)
> Ingrid Jonker
>
> Op die groen voetpad
> van die horison ver
> om die aarde skat,
> stap 'n ou man wat
> 'n oop maan dra in sy hare
> Nagtegaal in sy hart
> jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
> en 'n rug gebuk aan sy jare.
>
> Wat maak hy, mammie?
>
> Hy roep die kriekies
> Hy roep die swart
> stilte wat sing
> soos die biesies, my hart
> en die sterre wat klop
> tok-tok liefling,
> soos die klein toktokkies
> in hul fyn-ver kring.
>
> Wat is sy naam, mammie?
>
> Sy naam is Sjuut
> Sy naam is Slaap
> Meneer Vergeet
> uit die land van Vaak
> Sy naam is toe maar
> hy heet, my lam
> Toemaar, die donker man
>
> Mammie...
>
> Toemaar, die donker man
>
Re: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67612 is 'n antwoord op boodskap #67605] Do, 17 Oktober 2002 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ken jy die wysie?
Annette

"FoilCut" skryf in boodskap news:3dae6d7f.0@news1.mweb.co.za...
> Dankie - ek het lankal na die woorde gesoek !
>
> Susan
> skryf in boodskap news:3DACD9E0.4000708@rogers.com...
>> TOEMAAR DIE DONKER MAN
>> (vir Simone)
>> Ingrid Jonker
>>
>> Op die groen voetpad
>> van die horison ver
>> om die aarde skat,
>> stap 'n ou man wat
>> 'n oop maan dra in sy hare
>> Nagtegaal in sy hart
>> jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat
>> en 'n rug gebuk aan sy jare.
>>
>> Wat maak hy, mammie?
>>
>> Hy roep die kriekies
>> Hy roep die swart
>> stilte wat sing
>> soos die biesies, my hart
>> en die sterre wat klop
>> tok-tok liefling,
>> soos die klein toktokkies
>> in hul fyn-ver kring.
>>
>> Wat is sy naam, mammie?
>>
>> Sy naam is Sjuut
>> Sy naam is Slaap
>> Meneer Vergeet
>> uit die land van Vaak
>> Sy naam is toe maar
>> hy heet, my lam
>> Toemaar, die donker man
>>
>> Mammie...
>>
>> Toemaar, die donker man
>>
>
Re: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67616 is 'n antwoord op boodskap #67612] Do, 17 Oktober 2002 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tufkaa  is tans af-lyn  Tufkaa
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Junior Lid
ja

Annette wrote:
> Ken jy die wysie?
> Annette
>
Re: " Toemaar die Donker Man " deur INGRID JONKER [boodskap #67640 is 'n antwoord op boodskap #67616] Vr, 18 Oktober 2002 04:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooi!
Annette

"Tufkaa" skryf in boodskap news:3DAE8D37.60202@mollo.com...
> ja
>
> Annette wrote:
>> Ken jy die wysie?
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: " Hart se Punt " deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: " Liefdesappels " deur EVELEEN CASTELYN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 19:56:03 MGT 2024