Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Idiome-boek
Idiome-boek [boodskap #65804] Vr, 30 Augustus 2002 19:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Feite, flaters en fiksie - Dr Anton Prinsloo- met pitkos en inligting oor
Afrikaans. R 89.95 - kan by 0800220224 bestel word.
In die opskrif kom die volgende idiome voor:
Te veel ape aan jou stert hê
Vir elke gat 'n spyker hê
Dis dadels met jou
Van ewigheid tot amen
Grys wees waar die hoender hom gebyt het
Jy gee my die olel
Van Wyntjie en Tryntjie hou
Met 'n handvol vlieë sit

Weet julle waar die woord " kentering" vandaan kom?
Soos in - daar het 'n hele kentering in haar plaasgevind.
Annette
Re: Idiome-boek [boodskap #65809 is 'n antwoord op boodskap #65804] Vr, 30 Augustus 2002 20:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Weet julle waar die woord " kentering" vandaan kom?
> Soos in - daar het 'n hele kentering in haar plaasgevind.

Van kenteren: kantelen, omslaan, veranderen.

Groete,
Arthur
Re: Idiome-boek [boodskap #65810 is 'n antwoord op boodskap #65809] Vr, 30 Augustus 2002 21:08 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja 8ter - 'n boot word gekenter as dit so ver oorgehel laat word dat die
onderste gedeelte oop is om skoongemaak te word.
Nuut vir my.
Annette

"Arthur" skryf in boodskap news:akoja8$2kv7$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Weet julle waar die woord " kentering" vandaan kom?
>> Soos in - daar het 'n hele kentering in haar plaasgevind.
>
> Van kenteren: kantelen, omslaan, veranderen.
>
> Groete,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: Laaste Afrikaanse Boek Gekoop
Volgende onderwerp: Huisgenoot se Bobby-grappie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:58:46 MGT 2024