Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64449] Wo, 03 Julie 2002 07:52 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY

CARNIVAL CITY
BIG TOP ARENA
31 AUGUSTUS 2002
19:00

Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse Musiekfees wat op
31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as sewentien van
Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees word in
samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen word by
enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
www.computicket.com

Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries, Rina Hugo,
Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth Fourie, Jurie
Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay, Helene
Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik baie
van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat Carnival
City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die kaliber
kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een
verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons Gautengers nie
eers ver hoef te ry nie"

Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET en op
M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy studeer het
sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot met
alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.

Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum status
met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief in die
musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal met hul
huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.

Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar in S.A,
met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks BANG
JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied deur
Patricia Lewis.

Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella musiek
nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika baie
bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland gehou is
en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en Zimbabwe.

Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en
sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China in en
tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA TRAVIATA.
Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie Moolman
het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes behaal het by
die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die stryd
aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook n paar
van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.

Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en waar hy
ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie goed
daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op besondere wyse
te vertolk.

Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in Pretoria
begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en Elizabeth
spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot treffer,
WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.

Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13 albumvrystellings
verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in New
Zealand.

Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU is so
pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.

Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende debuut CD
VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid Afrikaanse
musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van haar
superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie Bridges
bewonderaars met haar eie styl en identiteit.

Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld verwag
word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is met groot
sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer. Amanda Luyt
is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die skerms
gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot konsert.

UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64451 is 'n antwoord op boodskap #64449] Wo, 03 Julie 2002 08:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar presies is Carnival city?
Annette

--

"TJ" skryf in boodskap news:3d22af47$0$18850@hades.is.co.za...
> BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
>
> CARNIVAL CITY
> BIG TOP ARENA
> 31 AUGUSTUS 2002
> 19:00
>
> Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse Musiekfees wat op
> 31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as sewentien van
> Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees word in
> samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen word by
> enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
> www.computicket.com
>
> Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries, Rina Hugo,
> Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth Fourie, Jurie
> Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay, Helene
> Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik baie
> van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat Carnival
> City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die kaliber
> kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
> gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een
> verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons Gautengers nie
> eers ver hoef te ry nie"
>
> Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET en op
> M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
> Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy studeer het
> sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot met
> alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.
>
> Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
> vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum status
> met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief in die
> musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
> uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal met hul
> huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.
>
> Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar in S.A,
> met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks BANG
> JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied deur
> Patricia Lewis.
>
> Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella musiek
> nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika baie
> bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
> spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland gehou is
> en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en Zimbabwe.
>
> Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en
> sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China in en
> tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA TRAVIATA.
> Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie Moolman
> het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes behaal het by
> die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
> tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die stryd
> aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook n paar
> van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.
>
> Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en waar hy
> ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie goed
> daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op besondere wyse
> te vertolk.
>
> Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in Pretoria
> begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en Elizabeth
> spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot treffer,
> WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.
>
> Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13 albumvrystellings
> verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in New
> Zealand.
>
> Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
> waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU is so
> pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.
>
> Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende debuut CD
> VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid Afrikaanse
> musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van haar
> superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie Bridges
> bewonderaars met haar eie styl en identiteit.
>
> Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld verwag
> word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is met groot
> sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer. Amanda Luyt
> is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die skerms
> gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot konsert.
>
>
> UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
> MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
> FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
Re: GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64460 is 'n antwoord op boodskap #64451] Wo, 03 Julie 2002 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Brakpan, Boksburg, Benoni, Springs, Gauteng.

TJ
www.artslink.co.za
Re: GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64500 is 'n antwoord op boodskap #64451] Do, 04 Julie 2002 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Digby Brakpan. Tans word die beste bokstoernooie (professioneel) daar
aangebied. Ek was nog self nie daar nie. Ek sal die geleentheid ook maar 'n
"skiep" gee - Jurie Els is my eerste rede vir die gewigtige besluit. Die res
kan julle rangskik.

"Annette" skryf in boodskap news:afudr3$hip3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Waar presies is Carnival city?
> Annette
>
>
> --
> "TJ" wrote in message
> news:3d22af47$0$18850@hades.is.co.za...
>> BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
>>
>> CARNIVAL CITY
>> BIG TOP ARENA
>> 31 AUGUSTUS 2002
>> 19:00
>>
>> Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse Musiekfees wat op
>> 31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as sewentien van
>> Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees word in
>> samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen word by
>> enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
>> www.computicket.com
>>
>> Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries, Rina Hugo,
>> Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth Fourie, Jurie
>> Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay, Helene
>> Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik baie
>> van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat Carnival
>> City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die kaliber
>> kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
>> gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars saam op een
>> verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons Gautengers nie
>> eers ver hoef te ry nie"
>>
>> Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET en op
>> M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
>> Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy studeer het
>> sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot met
>> alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.
>>
>> Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
>> vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum status
>> met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief in die
>> musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
>> uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal met hul
>> huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.
>>
>> Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar in S.A,
>> met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks BANG
>> JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied deur
>> Patricia Lewis.
>>
>> Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella musiek
>> nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika baie
>> bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
>> spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland gehou is
>> en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en Zimbabwe.
>>
>> Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en
>> sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China in en
>> tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA TRAVIATA.
>> Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie Moolman
>> het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes behaal het by
>> die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
>> tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die stryd
>> aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook n paar
>> van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.
>>
>> Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en waar hy
>> ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie goed
>> daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op besondere wyse
>> te vertolk.
>>
>> Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in Pretoria
>> begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en Elizabeth
>> spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot treffer,
>> WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.
>>
>> Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13 albumvrystellings
>> verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in New
>> Zealand.
>>
>> Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
>> waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU is so
>> pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.
>>
>> Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende debuut CD
>> VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid Afrikaanse
>> musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van haar
>> superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie Bridges
>> bewonderaars met haar eie styl en identiteit.
>>
>> Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld verwag
>> word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is met groot
>> sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer. Amanda Luyt
>> is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die skerms
>> gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot konsert.
>>
>>
>> UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
>> MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
>> FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK
>>
>> ------------------------------------------------------------ ---
>>
>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>
>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>
>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>
>
Re: GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64505 is 'n antwoord op boodskap #64500] Do, 04 Julie 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het jy teen Jurie? Hy smaail dan sooooo mooi:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:ag1r3k$mqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Digby Brakpan. Tans word die beste bokstoernooie (professioneel) daar
> aangebied. Ek was nog self nie daar nie. Ek sal die geleentheid ook maar 'n
> "skiep" gee - Jurie Els is my eerste rede vir die gewigtige besluit. Die res
> kan julle rangskik.
> "Annette" wrote in message
> news:afudr3$hip3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Waar presies is Carnival city?
>> Annette
>>
>>
>> --
>> "TJ" wrote in message
>> news:3d22af47$0$18850@hades.is.co.za...
>>> BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
>>>
>>> CARNIVAL CITY
>>> BIG TOP ARENA
>>> 31 AUGUSTUS 2002
>>> 19:00
>>>
>>> Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse Musiekfees
> wat
>> op
>>> 31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as
sewentien
>> van
>>> Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees word
> in
>>> samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen
word
>> by
>>> enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
>>> www.computicket.com
>>>
>>> Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries, Rina
>> Hugo,
>>> Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth Fourie,
>> Jurie
>>> Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay, Helene
>>> Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik
> baie
>>> van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat Carnival
>>> City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die
>> kaliber
>>> kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
>>> gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars saam
op
>> een
>>> verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons Gautengers
> nie
>>> eers ver hoef te ry nie"
>>>
>>> Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET en op
>>> M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
>>> Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy studeer
> het
>>> sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot met
>>> alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.
>>>
>>> Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
>>> vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum
> status
>>> met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief in
> die
>>> musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
>>> uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal
met
>> hul
>>> huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.
>>>
>>> Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar
in
>> S.A,
>>> met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks BANG
>>> JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied deur
>>> Patricia Lewis.
>>>
>>> Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella musiek
>>> nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika
> baie
>>> bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
>>> spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland
> gehou
>> is
>>> en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en
> Zimbabwe.
>>>
>>> Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore en
>>> sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China in
> en
>>> tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA
>> TRAVIATA.
>>> Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie
> Moolman
>>> het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes behaal
> het
>> by
>>> die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
>>> tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die
> stryd
>>> aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook n
>> paar
>>> van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.
>>>
>>> Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en
waar
>> hy
>>> ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie
> goed
>>> daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op besondere
>> wyse
>>> te vertolk.
>>>
>>> Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in
> Pretoria
>>> begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en
> Elizabeth
>>> spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot
>> treffer,
>>> WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.
>>>
>>> Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13 albumvrystellings
>>> verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in New
>>> Zealand.
>>>
>>> Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
>>> waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU is
> so
>>> pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.
>>>
>>> Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende debuut
> CD
>>> VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid
>> Afrikaanse
>>> musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van
> haar
>>> superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie
> Bridges
>>> bewonderaars met haar eie styl en identiteit.
>>>
>>> Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld
> verwag
>>> word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is met
>> groot
>>> sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer. Amanda
> Luyt
>>> is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die skerms
>>> gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot
> konsert.
>>>
>>>
>>> UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
>>> MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
>>> FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK
>>>
>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>
>>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>>
>>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>>
>>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>>
>>
>
Re: GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64523 is 'n antwoord op boodskap #64505] Vr, 05 Julie 2002 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dis soos 'n baba wat smaail - dit beteken maagkrampe ...

"Annette" skryf in boodskap news:ag1srt$i746p$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat het jy teen Jurie? Hy smaail dan sooooo mooi:)
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ag1r3k$mqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Digby Brakpan. Tans word die beste bokstoernooie (professioneel) daar
>> aangebied. Ek was nog self nie daar nie. Ek sal die geleentheid ook maar
> 'n
>> "skiep" gee - Jurie Els is my eerste rede vir die gewigtige besluit. Die
> res
>> kan julle rangskik.
>> "Annette" wrote in message
>> news:afudr3$hip3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Waar presies is Carnival city?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:3d22af47$0$18850@hades.is.co.za...
>>>> BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
>>>>
>>>> CARNIVAL CITY
>>>> BIG TOP ARENA
>>>> 31 AUGUSTUS 2002
>>>> 19:00
>>>>
>>>> Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse
Musiekfees
>> wat
>>> op
>>>> 31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as
> sewentien
>>> van
>>>> Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees
word
>> in
>>>> samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen
> word
>>> by
>>>> enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
>>>> www.computicket.com
>>>>
>>>> Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries,
Rina
>>> Hugo,
>>>> Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth
Fourie,
>>> Jurie
>>>> Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay,
> Helene
>>>> Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik
>> baie
>>>> van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat
> Carnival
>>>> City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die
>>> kaliber
>>>> kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
>>>> gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars
saam
> op
>>> een
>>>> verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons
Gautengers
>> nie
>>>> eers ver hoef te ry nie"
>>>>
>>>> Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET
en
> op
>>>> M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
>>>> Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy
studeer
>> het
>>>> sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot
> met
>>>> alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.
>>>>
>>>> Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
>>>> vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum
>> status
>>>> met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief
in
>> die
>>>> musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
>>>> uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal
> met
>>> hul
>>>> huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.
>>>>
>>>> Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar
> in
>>> S.A,
>>>> met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks
> BANG
>>>> JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied
> deur
>>>> Patricia Lewis.
>>>>
>>>> Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella
> musiek
>>>> nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika
>> baie
>>>> bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
>>>> spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland
>> gehou
>>> is
>>>> en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en
>> Zimbabwe.
>>>>
>>>> Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste
uitvoertenore
> en
>>>> sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China
in
>> en
>>>> tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA
>>> TRAVIATA.
>>>> Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie
>> Moolman
>>>> het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes
behaal
>> het
>>> by
>>>> die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
>>>> tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die
>> stryd
>>>> aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook
n
>>> paar
>>>> van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.
>>>>
>>>> Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en
> waar
>>> hy
>>>> ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie
>> goed
>>>> daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op
besondere
>>> wyse
>>>> te vertolk.
>>>>
>>>> Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in
>> Pretoria
>>>> begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en
>> Elizabeth
>>>> spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot
>>> treffer,
>>>> WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.
>>>>
>>>> Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13
> albumvrystellings
>>>> verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in
> New
>>>> Zealand.
>>>>
>>>> Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
>>>> waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU
is
>> so
>>>> pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.
>>>>
>>>> Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende
debuut
>> CD
>>>> VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid
>>> Afrikaanse
>>>> musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van
>> haar
>>>> superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie
>> Bridges
>>>> bewonderaars met haar eie styl en identiteit.
>>>>
>>>> Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld
>> verwag
>>>> word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is
met
>>> groot
>>>> sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer.
Amanda
>> Luyt
>>>> is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die
> skerms
>>>> gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot
>> konsert.
>>>>
>>>>
>>>> UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
>>>> MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
>>>> FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK
>>>>
>>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>>
>>>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>>>
>>>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>>>
>>>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY [boodskap #64534 is 'n antwoord op boodskap #64505] Vr, 05 Julie 2002 12:41 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
...en hy sing Lucas se liedjie só mooi - jy weet tog, daai een van oi
oi oi oi oi oi oi, oi ek wens tog ek was dor, in Victoriaboi!

(ja ek het weer in kom loer) Annette, dankie vir al jou nuus - omtrent
die enigste wat die moeite werd is om te lees...

Max_________________________________________________________ _________

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Wat het jy teen Jurie? Hy smaail dan sooooo mooi:)
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:ag1r3k$mqi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Digby Brakpan. Tans word die beste bokstoernooie (professioneel) daar
>> aangebied. Ek was nog self nie daar nie. Ek sal die geleentheid ook maar
> 'n
>> "skiep" gee - Jurie Els is my eerste rede vir die gewigtige besluit. Die
> res
>> kan julle rangskik.
>> "Annette" wrote in message
>> news:afudr3$hip3c$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Waar presies is Carnival city?
>>> Annette
>>>
>>>
>>> --
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:3d22af47$0$18850@hades.is.co.za...
>>>> BESPREKINGS NOU OOP VIR GROOT AFRIKAANSE MUSIEKFEES BY CARNIVAL CITY
>>>>
>>>> CARNIVAL CITY
>>>> BIG TOP ARENA
>>>> 31 AUGUSTUS 2002
>>>> 19:00
>>>>
>>>> Besprekings is nou oop vir een van die grootste Afrikaanse Musiekfees
> wat
> op
>>>> 31 Augustus 2002 by Carnival City se Big Top Arena met meer as
> sewentien
> van
>>>> Suid-Afrika se grootste sterre aangebied word. Hierdie musiekfees word
> in
>>>> samewerking met RSG en Carnival City gerekl. Besprekings kan gedoen
> word
> by
>>>> enige tak van Computicket 011 340 8000 of op die internet by
>>>> www.computicket.com
>>>>
>>>> Kunstenaars wat in aksie gesien sal kan word, is Casper de Vries, Rina
> Hugo,
>>>> Patricia Lewis, Cutt Glas, Mathys Roets, Francois en Elizabeth Fourie,
> Jurie
>>>> Els, Sunette Bridges, Jannie Moolman, Karin Meiring, Robbie Klay,
> Helene
>>>> Bester en Amanda Luyt. Die organiseerders sj dat Gauteng nie werklik
> baie
>>>> van hierdie musiekfeeste op so n groot skaal aanbied nie en dat
> Carnival
>>>> City se Big Top Arena n ideale venu is vir so n musiekfees. "Met die
> kaliber
>>>> kunstenaars wat gaan optree, gaan ons heerlik musiekfees hou, want dit
>>>> gebeur maar min dat sewentien van Suid-Afrika se top kunstenaars saam
> op
> een
>>>> verhoog gesien word. En die lekkerste van alles is dat ons Gautengers
> nie
>>>> eers ver hoef te ry nie"
>>>>
>>>> Casper de Vries se CASPER RASPER SHOW is n weghol sukses op KYKNET en
> op
>>>> M-Net. Schalk Schoombie het Casper onlangs beskryf as die Minister van
>>>> Komedie. Casper noem die Universiteit van Stellenbosch waar hy studeer
> het
>>>> sy "Alma Knater" en verwys na homself as n "kitskotskenner". Hy spot
> met
>>>> alles en almal en natuurlik kan hy net so lekker oor homself spot.
>>>>
>>>> Rina Hugo is jare reeds beskryf as een van Suid-Afrika se mees
>>>> vooraanstaande kunstenaars wat verskeie kere reeds goud en platinum
> status
>>>> met haar vorige albums bereik het. Sy is reeds 19 jaar baie aktief in
> die
>>>> musiekbedryf en haar negentiende album, GIVE ME TIME is ook onlangs
>>>> uitgereik. Sy en Jannie Moolman het onlangs ook groot sukses behaal
> met
> hul
>>>> huldeblyk aan Gi Korsten en hulle sal beslis n paar Gi duette doen.
>>>>
>>>> Patricia Lewis is ongetwyfeld tans die gewildste vroulike kunstenaar
> in
> S.A,
>>>> met plateverkope van digby 500 000. Die uiters gewilde SABC 2 reeks
> BANG
>>>> JAN, DOOIE JAN is terug vir nog 26 weke op Dinsdae aande aangebied
> deur
>>>> Patricia Lewis.
>>>>
>>>> Sedert CUTT GLAS in 1990 op die toneel verskyn het, het a-capella
> musiek
>>>> nuwe betekenis in Suid-Afrika gekry. Hulle is nie net in Suid-Afrika
> baie
>>>> bekend en gewild nie, maar ook oorsee. Hulle het byvoorbeeld onlangs n
>>>> spesiale toekenning ontvang van die Tampere Koorfees wat in Finland
> gehou
> is
>>>> en het onlangs ook draaie gemaak in Engeland, Botswana, China en
> Zimbabwe.
>>>>
>>>> Jannie Moolman is beslis een van Suid-Afrika se voorste uitvoertenore
> en
>>>> sluit sy mees onlangse optredes gala-konserte in Oostenryk en China in
> en
>>>> tree hy ook internasionaal op in Verdi se REQUIEM, LA BOHEME en LA
> TRAVIATA.
>>>> Karen Meiring leier van CUTT GLAS en sopraan in eie reg en Jannie
> Moolman
>>>> het ook saam gespan in KLASSIEKE PELLE wat onlangs groot sukes behaal
> het
> by
>>>> die KKNK in Oudtshoorn. Daar word die draak gesteek met die verhouding
>>>> tussen sopraan en tenoor, wat heel dikwels nie skroom om mekaar die
> stryd
>>>> aan te sj tussen hok, lang en lae note nie. Karen en Jannie gaan ook n
> paar
>>>> van die nommers uit KLASSIEKE PELLE doen.
>>>>
>>>> Mathys Roets met sy sterk bas stem het reeds Suid-Afrika verower en
> waar
> hy
>>>> ook al optree, is die vertonings gewoonlik uitverkoop. Hy slaag baie
> goed
>>>> daarin om die musiek van Koos du Plessis en Leonard Cohen op besondere
> wyse
>>>> te vertolk.
>>>>
>>>> Francois en Elizabeth Fourie se musiekloopbaan het as studente in
> Pretoria
>>>> begin. Francois is in die "regte lewe" n finansikle makelaar en
> Elizabeth
>>>> spit haar veral toe op kindermusiek toe. Hulle sal beslis hul groot
> treffer,
>>>> WIL JY DANS CARINA, tydens die musiekfees sing.
>>>>
>>>> Jurie Els het reeds meer as 330 000 eenhede van sy 13
> albumvrystellings
>>>> verkoop en bly n groot gunsteling. Jurie sing deesdae ook gereeld in
> New
>>>> Zealand.
>>>>
>>>> Die vyftienjarige Robbie Klay spog deesdae met n splinternuwe voorkoms
>>>> waaroor al wat n jong meisie mal is. Sy nuwe CD IKO IKO NET VIR JOU is
> so
>>>> pas vrygestel en behalwe vir sy modelwerk, is hy ook n kranige bokser.
>>>>
>>>> Sunette Bridges is n ster in haar eie reg. Met haar skitterende debuut
> CD
>>>> VROU ALLEEN is daar geen twyfel dat Sunette haar pad in die Suid
> Afrikaanse
>>>> musiek bedryf gaan oopdwing nie. Na die onverwagse tragiese dood van
> haar
>>>> superster pa Bles, volg sy nou in sy voetspore en bekoor die baie
> Bridges
>>>> bewonderaars met haar eie styl en identiteit.
>>>>
>>>> Helene Bester is n nuweling waarvan groot dinge in die musiekwjreld
> verwag
>>>> word. Haar onlangse vertoning saam met Mathys Roets by die KKNK is met
> groot
>>>> sukses ontvang en sy het n besondere talent as liedjieskrywer. Amanda
> Luyt
>>>> is terug in die musiekwjreld nadat sy n paar jaar meer agter die
> skerms
>>>> gewoel het en hierdie Afrikaanse Musiekfees is haar eerste groot
> konsert.
>>>>
>>>>
>>>> UITGEREIK DEUR FRANS SWART APR
>>>> MEDIANAVRAE/ ONDERHOUDE: 011 360 2142 / 082 468 2732
>>>> FOTOS IS BESKIKBAAR OP VERSOEK
>>>>
>>>> ------------------------------------------------------------ ---
>>>>
>>>> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>>>>
>>>> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>>>>
>>>> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
>>>> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>>
Vorige onderwerp: Eerste Zuid Afrikaans Muziekfestival in Nederland!
Volgende onderwerp: Was hiersie een van Koos Doep daar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:36:55 MGT 2024