Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » 'n Wonderlike Nuwe Plek
'n Wonderlike Nuwe Plek [boodskap #63749] Sa, 15 Junie 2002 08:56
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In die Dlinza Woud by Eshowe, KZN, is 'n loopplank van 125 meter, 10 meter
bo die grond, gebou wat deur die woud kronkel. Sodoende kan besoekers van
die skaarste voëlsoorte in SA baie makliker waarneem.
Daar is 6 opgeleide gidse wat die besoekers vergesel.
Annette
Vorige onderwerp: Indaba 2002 SA Toeriste Expo in Durban
Volgende onderwerp: Working holiday reisbeskrywing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 09:05:50 MGT 2024