Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » Kaap Die Stadige
Kaap Die Stadige [boodskap #63110] Wo, 05 Junie 2002 11:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
die Kaap.
Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))

Annette
Re: Kaap Die Stadige [boodskap #63114 is 'n antwoord op boodskap #63110] Wo, 05 Junie 2002 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Slaapstad?

"Annette" skryf in boodskap news:adkttr$20is$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
> die Kaap.
> Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
>
> Annette
>
Re: Kaap Die Stadige [boodskap #63119 is 'n antwoord op boodskap #63114] Wo, 05 Junie 2002 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee man - ons is almal hups hier - en ons het ons eie wind hier ook wat ons
uitlos - nie soos daar waar julle is waar almal rondjaag om wind te maak om
agter wind aan te jaag nie;))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:adkvug$qcv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Slaapstad?
> "Annette" wrote in message
> news:adkttr$20is$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
>> die Kaap.
>> Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
>>
>> Annette
>>
>
Re: Kaap Die Stadige [boodskap #63131 is 'n antwoord op boodskap #63119] Wo, 05 Junie 2002 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ockie van Schalkwyk  is tans af-lyn  Ockie van Schalkwyk
Boodskappe: 153
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Senior Lid
Spykerstad? Of wat van Agtermekaarstad......hulle verwelkom mos die
Kringspiergulde?

"Annette" skryf in boodskap news:adl0re$30sq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee man - ons is almal hups hier - en ons het ons eie wind hier ook wat ons
> uitlos - nie soos daar waar julle is waar almal rondjaag om wind te maak om
> agter wind aan te jaag nie;))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:adkvug$qcv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Slaapstad?
>> "Annette" wrote in message
>> news:adkttr$20is$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
>>> die Kaap.
>>> Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kaap Die Stadige [boodskap #63133 is 'n antwoord op boodskap #63131] Wo, 05 Junie 2002 13:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons is baie trots op ons pragtige pienk sonsondergange;)))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:adl2gi$2cqv$1@nnrp01.ops.uunet.co.za...
> Spykerstad? Of wat van Agtermekaarstad......hulle verwelkom mos die
> Kringspiergulde?
> "Annette" wrote in message
> news:adl0re$30sq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee man - ons is almal hups hier - en ons het ons eie wind hier ook wat ons
>> uitlos - nie soos daar waar julle is waar almal rondjaag om wind te maak om
>> agter wind aan te jaag nie;))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:adkvug$qcv$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Slaapstad?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:adkttr$20is$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar is 25% van die totale (land)skilpadbevolking wêreldwyd inheems aan
>>>> die Kaap.
>>>> Ons voel hier baie nou saam met ons fauna en flora:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 50 50
Volgende onderwerp: Nuwe Super Hond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:01:38 MGT 2024